Polisie ondersoek beeldpoetser se ‘bordeel’

Makhosini Nkosi

Makhosini Nkosi

Die polisie ondersoek beweringe dat Makhosini Nkosi, ʼn voormalige woordvoerder van die polisie en die nasionale vervolgingsgesag, ʼn bordeel vanuit sy perseel in Randburg bedryf.

Brig. Neville Malila, ʼn polisiewoordvoerder, het Maandag gesê ʼn span speurders is saamgestel om die aantygings te ondersoek.

The Sunday Times het Sondag berig Nkosi bedryf ʼn bordeel, maar hy het dit ontken. Hy het gesê die perseel is ʼn gastehuis en dat hy die onderneming sal moet sluit ná die berig. “Die lodge gaan toegemaak word, want dit sal nie meer langer kan funksioneer ná die publikasie van hierdie valse bewerings nie,” het hy in ‘n verklaring gesê.

Hy sê hy is nie bewus van enige kriminele aktiwiteite by die perseel nie. “Daar is niks onwettighede wat daar plaasvind wat onder my aandag gebring is nie. By die lodge is daar net masseuses wat diep-massering, Sweedse massering en sensuele massering aanbied.”

Hy sê die masseuses en gaste betaal R200 ʼn uur om die lodge se geriewe te gebruik. “Masseuses wat by die lodge werk is onafhanklike volwasse sakevroue.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

24 Kommentare

Trippie ·

“By die lodge is daar net masseuses wat diep-massering, Sweedse massering en sensuele massering aanbied.”

Ag tog, dis niks anders as ‘n bordeel – wat is sensuele massering ? Mis ek iets ?

Dis soos om te sê ‘n soengroet is dieselfde as ‘n French Kiss ?

Willy ·

Trippie ek verstaan nie jou laaste sin nie. Help bietjie seblief.

Trippie ·

Ek pleit onskuldig – ek het net daarvan gelees eendag, maar dit was lank terug ! LOL

Gert Malan ·

Whaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaahahaha, jou IDIOOT, ‘n duisend bobbejane gaan jou miskien glo maar nie ek nie! Dis die soustrein wat mens hierdie goed laat doen, want hoe meer jy kry, hoe meer wil jy he! Maar, jy het maar weer net genoeg drooggemaak soos van ‘n goeie kader verwag word – jou beloning, ‘n baie beter pos met ‘n baie beter salaris is oppad, wag net laat die stof gaan le.

vuurvreter ·

Ai ek wens ek kan wEet wat is n diep maseering. Al diep maseering wat ek ken mag ek nie op maroela noem nie. Of miskien is ek op die verkeerde pad.

Willy ·

Vuurvreter, stem jy nie saam dat hierdie berig ‘n diep indruk maak nie?

Jasper ·

Sy gaste was seker baie beindruk met die plek en het baie geld in die plek in gedruk.

Trippie ·

Mense, mense – jul sê-goed beindruk my die meeste … ek het vandag al baie lekker gelag.

Jasper ·

Dieselfde dienste en volwasse sakevroue kry mens in bordele ook. Die Bybel noem hulle hoere.

Trippie ·

Goeie middag Jasper, Vuurtjie en … Gert Malan (al het jy my vaarwel toegeroep) !

Ek wou sê dis niks anders as ‘n hoerhuis !

Trippie ·

Vuurtjie, vertel, vertel …

of moet hier in-diepte ondersoek gedoen word ?

Willy ·

As ek die berig so lees was nie een van die gaste gevang met ‘n slap riem nie.

Trippie ·

Willy … help, Vuurtjie dink ek is nog ‘n spring chicken ?!?!?!?!

Willy ·

Trippie dit maak ‘n diep indruk dat jy jou jare so goed dra. Dis gewis ‘n riem onder die hart.

Trippie ·

Willy, wat’s fout met jou – since when sit jou riem onder jou hart ?

Vuurtjie – i’m a fast learner – GOOI HOM he he he !

Willy ·

Trippie, dit moet ‘n lang riem wees dan kom die punt net net by.

vuurvreter ·

Trippie jys nie n chicken nie jy dans nie op die cock by die Eifel toring nie. En as ek jou vertel sal dit DiEP indruk op jou maak en dan wil jy net tjaila lmga.

Seg Net ·

Moet nie oordeel nie. Hierdie dames is nie hoere nie. Dit is vroue wat ‘n man se probleem verstaan.

vuurvreter ·

Seg net jys reg mans het n probleem maar on sit en diep dink en ons laat ons nie vang met ons broeke onder ons kniee nie. Geen maseuse gaan my vang met n slap piem ek meen riem nie lol

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.