Polisie vra hulp om raadslid se moordenaars op te spoor

Nathi Mthethwa, minister van polisie. Foto: GCIS

Nathi Mthetwa, die minister van die polisie, het Dinsdag die hulp van die publiek ingeroep om te help om die moordenaars van ʼn ANC-raadslid van Ulundi, KwaZulu-Natal, vas te trek.

“Ons doen ʼn beroep op al die inwoners van die gemeenskap om met enige inligting na vore te kom wat die polisie kan help om die skuldiges aan te keer, dit maak nie saak hoe gering dit mag wees nie,” het Mthethwa in ʼn verklaring gesê.

Mthethwa het die verklaring uitgereik nadat lt.genl. Betty Mmamonnye Ngobeni, die provinsie se polisiekommissaris, besoek afgelê het aan die familie van die vermoorde raadslid, Makhosonke Msibi.

Msibi is Sondagaand verskeie kere by sy huis geskiet, nadat hy van ʼn vergadering in Nongoma teruggekeer het. Volgens Mthethwa was die aanval moontlik polities gemotiveerd.

Volgens lt.kol. Vincent Mdunge het ʼn man aan Msibi se huisdeur geklop. Sy seun het die deur oopgemaak en die man het gevra om die raadslid te sien. Die man het op die raadslid losgebrand toe hy hom sien aankom het. Msibi het verskeie skietwonde opgedoen en is op die toneel dood verklaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

javr ·

En hoekom word dit so ‘n verskriklike ophef van gemaak? Daar is baie boere wat erger vermoor word as wat die knaap vermoor is en NIEMAND doen ‘n beroep op die publiek om daarmee te help nie. O ja vergeet hulle is verkeerde kleur en is nie ANC nie! Bleddie cheek!

Seg Net ·

Ons doen ‘n beroep op die gemeenskap om voort te gaan om mekaar so uit te moor. Hoe meer hoe beter, Daar is ‘n oorbevolking van die swartes en daar moet balans geskep word.

javr ·

Ek stem met jou saam! (ongelukkig gaan dit LANK vat vir die balans want hulle teel soos hase)

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.