ʼn Polisiebeampte is Donderdagaand tydens ʼn skietery by ʼn kampus van die prestige Massachusetts Universiteit van Tegnologie (MIT) in Boston, Amerika doodgeskiet.
Die polisie is tans steeds op soek na ʼn groep gewapende mans wat vir die voorval verantwoordelik was. Gewapende polisiebeamptes en helikopters is besig om die gebied te fynkam.
Die universiteit het studente is gewaarsku om in hul kamers te bly. Volgens The Boston Globe-koerant is een persoon sover in hegtenis geneem.
Die skietery volg skaars vier dae nadat twee ontploffings die lewens van drie mense by die gewilde Boston-marathon geëis het. Inligting oor die skietery is nog skaars. Dit is nog nie in die stadium bekend of die twee voorvalle met mekaar verband hou nie.
Lees ook:
Foto en video: Verdagtes in Boston-bloedbad
Boston-marathon: Drukpotte as bomme gebruik
Nuuskommentaar: Bloedvergieting in Boston – Internasionale perspektief
Boston-bloedbad: SA beseerdes was toeskouers
Vrae oor Boston-ontploffings
Twee Suid-Afrikaners beseer in Boston-ontploffing
Video en foto’s: Drie dood, honderde beseer in Boston-bloedbad
Derde ontploffing nie verwant aan Boston-marathon
Boston-marathon: SA’ners wat glo deelneem
Boston-marathon: Derde ontploffing bevestig
Foto’s: Ontploffings by Boston-marathon