Polisieman wou vroue kook en eet

Gilberto Valle

Gilberto Valle, ‘n polisiebeampte van New York, is aangekeer na vasgestel is dat hy voorbereidings getref het om vroue te ontvoer, hulle so lank as moontlik lewend te kook en dan op te eet.

Valle se rekenaar het data van sowat ‘n honderd vroue bevat wie se besonderhede hy van die polisie se databasis af versamel het.

– De Standaard

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.