Presidensie ontken dat Madiba ontslaan is

Foto: Nelson Mandela Foundation/SAPA

Foto: Nelson Mandela Foundation/SAPA

Die Presidensie sê berigte dat voormalige president Nelson Mandela ontslaan is, is verkeerd.

“Madiba is steeds in die hospitaal in Pretoria en hy bly in ‘n kritieke maar stabiele toestand,” het Mac Maharaj, woordvoerder van die presidensie, gesê. “Sy toestand is soms onstabiel, maar hy reageer op mediese ingrype.”

Die BBC en SkyNews het Saterdag berig dat hy ontslaan is. Klik hier om meer te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Eben ·

Aggg Mac Maak-n-geraas jy lieg so jy weet nie eers wat is die waarheid om jou nie. mandela het lankal in die pomp geduik so …. kom uit met die waarheid ons kort nog n vakansie dag om die land eers moer toe te stuur!

Jasper ·

Mnr Mandela is oorlede
Mnr Mandela is nie oorlede nie
Sy toestand is kritiek maar stabiel
Sy toestand stabiel maar hy’s is soms kritiek
Sy toestand is onstabiel maar nie kritiek nie
Sy toetand is stabiel maar nie kritiek nie
Sy toestand is nie kritiek nie maar onstabiel
Mnr Mandela is ontslaan
Mnr Mandela is nie ontslaan nie.
Mnr Mandela is by die huis maar hy is nie ontslaan nie
Mnr Mandela Mandela is ontslaan maar nie by die huis nie
Mnr Mandela is soms onstabiel
Mnr Mandela se familie is veheug
Mnr Mandela se dogter het dit bevestig
Mnr Mandela is steeds in die hospitaal

Al wat ek graag vir mnr. Maharaj wil sê, ek is tans werksaam iewers in die buiteland. Die mense hier weet almal wie is Nelson Mandela, maar nou is julle besig om ons naam gat te maak. As jy my nie wil glo nie hou die wisselkoers dop.

Willy ·

Gehoor van die kussiete in die hoësorgafdeling wat gekoppel was aan “life support” in ‘n Oos Kaapse staatshospitaal wat klokslag Woensdae dood gegaan het? Dit was die skoonmaker wat die “life support” “uitgepluk” het en haar “polisher” daarin “gepluk” het om die saal se vloere te poleer.

JAVR ·

Ja gehoor van dit. Dit was glo ‘n hengse raaisel vir almal en toe kom hulle agter hoe onnoostlik die goete is!

Greg Smith ·

Just admit that the man has passed on. We all know how badly and ineffeciently the government is run, so why prolong the issue. The rest of the world knows that Mandela has died, just announce his death and get on with killing this country!

JAVR ·

Wat nou van die huis wat so omskep is en die ambulanse by sy huis en Maccie wat sê hoe gemaklike ne rustig mandelatjie gaan wees by die kaia! WAT WAT WAT!!!! Flippen hel hulle kry nie eens skaam om van dag tot dag so verby hulself kan lieg nie!! WAAR IS JULLE TROTS JULLE DOWE!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.