President, adjunkpresident by Mangaung verkies

President Jacob Zuma by Mangaung

President Jacob Zuma is sopas vir ‘n tweede termyn as president van die ANC aangewys.

Zuma het met ‘n totaal van 2 983 stemme teenoor 991 vir adjunk-president Kgalema Motlanthe geklop. Cyril Ramaphosa is tot adjunkpresident verkies.

Die stemme is Maandagaand by die ANC se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung uitgebring.

Lees ook:
Mangaung: Hier is die top 6 nominasies
Mangaung: President, adjunkpresident nominasies
Mangaung: “Vat my terug, ek sal my gedra,” sê Malema
Mangaung: Cyril Ramaphosa aanvaar nominasie
Mangaung: Fransman wil DA onttroon
Mangaung: Sakeman wil sy geld terughê
Mangaung: ANC betaal R14 miljoen
Mangaung: Trevor Manuel wil nie dien nie
Afgevaardigdes wil nie met media praat nie
Mangaung begin

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.