Pretoria-strate: Híér is die nuwe name

Die Tshwane-metroraad het Donderdag besluit om 25 straatname in die hoofstad te verander.

Daar is aanvanklik gesê 27 straatname sou verander maar Paul Kruger- en Pretoriusstraat het behoue gebly. EWN berig dat die DA buite stemming gebly het aangesien die party ongelukkig was met die gebrek aan openbare deelname. Die VF+ het op sy beurt gedreig om die kwessie hof toe te vat. Lees meer hier.

 

Die volgende strate se name gaan verander word:

Walker/Charlesstraat: Justice Mahomed
Proesstraat: Johannes Ramokhoase
Duncanweg: Jan Shoba
Gen. Louis Botharylaan: January Masilela
Esselenstraat: Robert Sebukwe
Vermeulenstraat: Madiba
Schubartstraat: Sophie de Bruyn
Potgieterstraat: Kgosi Mampuru
Prinsloostraat: Sisulu
Skinnerstraat: Nana Sita
Jacob Maréstraat: Jeff Masemola
Queen Wilhelminaweg:b Florence Ribiero
Van der Waltstraat: Lillian Ngoyi
Andriesstraat: Thabo Sehume
DF Malanrylaan: Eskia Mphahlele
Hans Strijdomrylaan: Solomon Mahlangu
Mitchellstraat: Charlotte Maxeke
Schoemanstraat: Francis Baard
Zambezirylaan: Sefako Makgatho
Hendrik Verwoerdrylaan: Johan Heyns
Beatrix/Mears/Voortrekkerstraat: Steve Biko
Kerkstraat: Stanza Bopape; Helen Joseph; WF Nkomo en Elias Motswaledi
Michael Brinkweg: Nico Smith
Leah Mangope: Peter Magano
Lucas Mangope: Molefe Makinta

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Adele Kuit ·

Ag jinne tog wat n sirkus!!! Wat is dit? Planet of the apes of Jungle Book? Verander bietjie straatname terwyl hulle eie mense honger ly.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.