Priester in Birttanje skuldig bevind aan molestering van SA seun in 1957

ʼn Hof in die Verenigde Koninkryk het ʼn Anglikaanse priester skuldig bevind aan molestering van ʼn seuntjie van Suid-Afrika in 1957.

Die Sunday Times berig dié klag van onsedelike aanranding was een van nege aanklagte waarop Leslie Carter (84) skuldig gepleit het in ʼn hof in Londen. Carter sal na verwagting Woensdag gevonnis word. Volgens die Sunday Times is die slagoffer ʼn 66-jarige man van Kaapstad. Hy is glo ʼn suksesvolle mediese praktisyn. Die slagoffer is glo op 12-jarige ouderdom deur die priester gemolesteer tydens ʼn vakansie aan Engeland. Carter het ten tyde van die voorval by die St George’s Grammar-skool in Suid-Afrika gewerk. Carter het in 1962 teruggekeer na Brittanje.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.