Privaatskole groei

Bywoning van privaatskole het van 2000 na 2011 met 87% gestyg.

Volgens ʼn verslag van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge het ouers begin vertroue verloor in publieke skole. Bywoning van publieke skole het oor dieselfde tydperk met 13% gestyg. Volgens die verslag het privaatskole van 971 tot 1 486 vermeerder.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.