Program vir Nelson Mandela-begrafnisdiens

Nelson Mandela

Nelson Mandela

Volg die diens regstreeks deur die eNCA-uitsending onderaan die berig. Oud-president Nelson Mandela se begrafnis vind Sondagoggend om 08:00 in Qunu in die Oos-Kaap plaas.

Die program begin om 08:00 en die verrigtinge by die markiestens sluit om 10:00 af.

Naaste familielede en ʼn paar uitgenooide afgevaardigdes van die familie sal om 10:00 die teraardebestelling bywoon. Die res van die gaste bly in die markiestent. Die teraardebestelling sal na verwagting om 12:00 afgehandel wees.

‘n Suid-Afrikaanse vlag was Sondagoggend oor die kis gedrapeer.

Klik hier om die volledige program te sien.

http://www.youtube.com/watch?v=dbIhuEyo0sI&feature=share

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Elize Mans ·

Die meeste winkels (Besighede) is vandag gesluit,omdat Mandella n Afgod gemaak word.
Mense,keer terug na julle God,van waarheid en Liefde.

Hoekom,word die winkels of Besighede nie ook more op 16 Desember gesluit nie?
n Mens kan maar net wonder.!!!!!!!!!!!

wynand ·

Vriende gaan na U tube en lees wat James Manning se on South Africa

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.