Die liggaam van ʼn babaseuntjie is Dinsdag in Sinoville, in die noorde van Pretoria, in ʼn asblik gevind.
“Die baba was reeds dood toe paramedici by die toneel opgedaag het,” het Santi Steinmann, ʼn woordvoerder van Netcare 911, gesê.
Die polisie ondersoek die saak en versoek enigiemand met inligting om hulle te bel by 10111.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Maak dit saak watse kleur die arme babba was ? ek sien presies waarheen jy met dit gaan en ek het ‘n helse verrassing vir jou: Wit mense doen dit ook !