Publiek wil betoog oor beweerde olifant-mishandeling

Die publiek en verskeie organisasies beplan ʼn betoging by die Brian Boswell-sirkus nadat ‘n video van twee dierehanteerders wat die sirkus se olifante mishandel, aan die lig gekom het.

Yusuf Abramjee, leier van die LeadSA-inisiatief, het op Twitter inligting oor die betoging bekendgemaak.

Maroela Media het Dinsdag berig die dierebeskermingsvereniging (DBV) het ʼn klag van dieremishandeling teen die Brian Boswell-sirkus aanhangig gemaak nadat ʼn selfoon-video van twee sirkuswerknemers wat olifante slaan, aan die lig gekom het. Klik hier vir meer inligting en om die video te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.