PUK-student verdrink in swembad

ʼn Student aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus het Saterdagmiddag in ʼn swembad op die kampus verdrink.

OFM berig dat die student ʼn inwoner van die Rataumanskoshuis was. Volgens die stasie is nog geen verdere inligting bekendgemaak nie aangesien die man se naasbestaandes nog in kennis gestel moet word. Die universiteit verskaf berading en bystand aan die man se medestudente.

Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.