Die Sunday Times berig dat dié besluit volg op tegniese probleme met BBP-vlugte wat glo Zuma en Motlanthe se lewens in gevaar gestel het. Die departement van verdediging het aan die koerant bevestig dat ʼn tender uitgereik is vir die aankoop van twee nuwe stralers vir die eksklusiewe gebruik van Zuma en Motlanthe. ʼn Woordvoerder van die departement, Ndivhuwo Mabaya, sê hulle is steeds in die proses om te besluit of die stralers gehuur of gekoop sal word.
R1,6 miljard vir stralers vir Zuma en Motlanthe
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Zuma and Kgalema ,those two came out of the bushes and now they want to travel in privatejets, spending millions of taxpayers money! what about building rather houses for your poor brothers,which are still living in shads.
Will those people ever vote your ANC party again?