Regstellende aksie: “Dít was nie die ooreenkoms nie” sê Pik Botha

Pik Botha

Die huidige toepassing van regstellende aksie was nie die bedoeling van die ooreenkoms wat in 1994 tussen spesifiek die toenmalige regerende party, die NP, en die ANC bereik is nie.

Dít is die mening van oudminister van buitelandse sake, Pik Botha, wat Donderdag aan ʼn gesprek oor regstellende aksie in Pretoria deelgeneem het. Botha het saam met ander kenners oor die onderwerp van regstellende aksie oor die plek van regstellende aksie in Suid-Afrika gedebatteer. Rabelani Dagada, van die Wits Business School in Johannesburg, en dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die Solidariteit Beweging, het aan die debat deelgeneem.

Volgens Botha het die ANC die ooreenkoms wat in 1994 bereik is, verbreek. Hy stel hierdie standpunt ook duidelik in dr. Hermann se nuutste boek, Regstellende trane: Waarom verteenwoordigendheid nie gelykheid is nie (uitgegee deur Kraal Uitgewers). Hy reken dat daar nie ʼn nuwe grondwetlike bedeling in Suid-Afrika tot stand sou gekom het as die ANC destyds daarop aangedring het dat die bepalings van die Wet op Gelyke Indiensneming en die manier waarop dit toegepas word, deel van die Grondwet moes wees nie. Hy beklemtoon dat die bedoeling in die onderhandelinge was om die agterstand en benadeling wat deur apartheid veroorsaak is, te remedieer. “Maar ons het nie ingestem dat daar vir die ongeregtigheid van die verlede gekompenseer moes word deur die skepping van onreg in die hede nie,” verduidelik Botha.

“Diskriminasie teenoor jong mense wat niks met apartheid te doen gehad het nie, was beslis nie deel van die verstandhouding waarop die NP en die ANC ooreengekom het nie. Ook nie diskriminasie teen wit, bruin of Indiër mense in die algemeen nie,” gaan Botha verder. “Die ANC se kwota-obsessie kom neer op ʼn verwerping van kundiges wat ʼn stewige bydrae kan lewer om vaardigheidsopleiding onder swartes te bevorder. Die boemerang-effek van die Wet op Gelyke Indiensneming is dat massas swartes steeds onopgelei en werkloos is en dat die land se ekonomiese vooruitgang ernstig bedreig word deur ʼn gebrek aan vaardigheid – wat miljoene meer swartes raak as wittes.”

Botha hou vol dat ʼn “spontane, informele maar diepsinnige gesprekvoering tussen leiers van alle rasse” nodig is sodat daar oor die pad vorentoe ooreengekom kan word.

In sy nuutste boek oor regstellende aksie (Regstellende trane: Waarom verteenwoordigendheid nie gelykheid is nie) gesels dr. Hermann met mense wat weet wat dit beteken om weens die kleur van hul vel benadeel te word. Hy klop ook aan by leiers wat by die 1994-onderhandelingsproses betrokke was (insluitende oudpresident F.W. de Klerk en IVP-leier Mangosuthu Buthelezi) en vind uit hoe regstellende aksie in die Grondwet inpas en wat die ooreenkoms ten opsigte van regstellende aksie tydens die onderhandelinge was. In dié boek vergelyk dr. Hermann twee uiteenlopende pole van regstellende aksie – een wat tot trane lei en een wat tot vreugde kan lei – en steek sodoende die debat oor regstellende aksie weer aan die brand met harde feite. Die alternatiewe model vir regstellende aksie is in Julie in Kaapstad bekendgestel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

97 Kommentare

Willy ·

Maar so ‘n ANC-lid kan lieg! Hy het presies geweet watter rigting dit gaan inslaan.

Seg Net ·

Hoe de d0nder vertrou jy ‘n swart plaffer. Moet nie nou met mooi woorde en verskonings kom nie, dit is 20 jaar te laat.

Tokkie ·

Ag ou Pik verdwyn tog net – waarom is dit reg dat daar teen my gediskrimineer kan word net omdat ek “oud” is en onder apartheid geleef het – dit was immers die NP wat die beleid bepaal het en ek het nie NP gestem nie – en ja daar was ook onder die NP teen vroue gediskrimineer jou arrogante mansmens.

Nico ·

Wat het hy anders verwag. Hoeveel bewyse wil die klomp nog hê voordat hulle dit in hulle harspanne sal kry:…oreenkomste met afrikane beteken absoluut niks. Dis tyd- en geldmors. Laat hulle SA vat en daar maak soos hulle wil en gee ons ons deel waar ons kan maak soos ons wil. Hulle behoort nie ‘n probleem daarmee te hê nie aangesien hulle ons so haat en beskuldig van alles wat verkeerd is. Dan is ons onder hulle voete uit en hoef hulle niks meer enigiets van ons te vrees nie. Maar dan moet hulle ook nie weer daar kom parasiteer nie.

Hein ·

Miskien tyd geword dat ons die klousule in die Konstitusie wat selfbeskikking waarborg so bietjie afstof!

Wim ·

En wie kan ons nou verantwoordelik hou vir die gemors? Waar is die NP? Hulleself in die ANC in onderhandel.

christo ·

Moe hom met die tarentaal eier katswink gegooi het in Zeerust gedurende 1984 se referendum. Die volgende week het hy in Brakpan gelieg oor Zeerust se pragtige vergadering, Arme dronk drommel sal res van sy lewe as renegaat bekend staan!!! Drink nog ‘n whiskey ou Pik!!!

JAVR ·

Hulle plaas net fotos van hom uit die argief…. ek dink nou se fotos sal jy die whiskey are op die gesig duideliker kan sien!

Naal de Koker ·

En HOE gaan jy dit nou enigsins verander of verbeter?? Met ‘n boek?

frikkie ·

Ons regses en nee stemmers het geweet, ons is psychic ons kon in die toekoms lees, julle NP nie

Herman ·

Insigegwend – Piet Croucamp se “dommes” het meer as 20 jaar gelede gesê wat Pik nou impliseer … die “slimmes is by die onderhandelings ore aangesit. As die tweede beloofde referendum plaasgevind het, sou die “dommes” ook nog kon walgooi.
Nee Pik, moenie nou die ANC beskuldig nie … dis die liberale voetvallery van jou eie maatjies wat veroorsaak het dat die “slimmes” so die kous oor die kop gekry het, en dit nou geleidelik begin besef.

Walla ·

Aag Pik, julle(ou regering) het elkeen n lekker goue handdruk gekry “and lived happily ever after”. Jy het seker nie gedink dit sal jou nou so raak nie, ons kom al hoe meer agter , die vorige regering was presies soos die huidige net in n ander kleurskema………………..skelm en agterbaks!

JAVR ·

Sy “handshake” is uitgedrink nou moet hy aan ander planne doen om betaal te word. Deur kak te praat met die media.

Steaan ·

Hoekom Praat Pik.. nou weer.. het hy nou niks om te doen nie nou kom doen hy dit hier..
Rugraatloose Bokreier/veraaier… Julius Malema het meer guts as hy..

PETRA ·

Die geskiedenis het hom mos bewys met Piet Retief en die Zoeloes! En toe trap die ou regering weer in die slaggat! Wie kan nou die plaffers(soos iemand hulle noem) vertrou!

Eben ·

Aggg oom Pik jy lieg en praat twak!! Wat was die ooreenkoms gewees? Wees verseker julle sal in die geskiedenis boeke aangeteken wees as land verraaiers. (Botha, De Klerk en Meyer!!) Twee gesig gemors … en ja (!!!) ek het JA gestem omdat julle n lot #$%^ in die kop gepraat het!

JAVR ·

Ag ek is so bly ek is nie die enigste een wat so giftig teenoor die drolle voel nie! Hulle is landsverraaiers en die cherry op die koek is hulle kry nie eens skaam vir wat hulle hulle mede witmens aangedoen het nie. Wonder hoe voel hy as hy verby ‘n jong wit gesin ry wat in ‘n stormwater sloot slaap met klein kindertjies? Wel ek vloek hulle elke keer as ek dit sien en hoop hulle brand in die hel!

Aletta ·

En nou is ou Pikkie verbaas dat dit so gaan???? Hy’t die land saam met FW weggegee. Die land wat MY voorvaders uit NIKS opgebou het (nie bakhand gestaan by die Engelse nie!!) en toe moes weggee vir ‘n nasie wat nie eens vir sy eie mense omgee nie, wat afbreek en opdonner net waar hulle gaan.

amy ·

Veraaier!!! Jy en jou FW-tjommie. Julle lewe lekker, en ons wittes kry swaar. Dankie tog ek was nie deel van die ja-stemmers destyds nie. Ek het geweet wat gaan kom, maar die meederheid ander was dom genoeg om jou te glo. Hou net jou mond, want niks wat jy ooit sê of doen, sal dinge weer verander nie.

JAVR ·

Hierdie mense “rev” mens se bloeddruk so op dat jy skoon vergeet hoe om ordentlik te spel en te tik! Skuus mense. Ek kan goed spel en skryf maar word so warm onder die kraag dat die vingers net so gal braak!!!

Eric Bornman ·

Is pikkie se whisky klaar? Hy mos ook n ANC lid.
Ou Wit-lewer waar het jy van die bed afgeval?

Kosie ·

Talk is cheap and money buys the whisky. Die omkoopgeldjies is klaar en Johnny is duur

Johan Gagiano ·

Pik jy kan bly wees die oorlog is verby..dit is veraaiers soos jy wat n’ mens teen n’ wit muur sit en dood skiet.

ignatius marthinus ferreira ·

Weet nie waarom hulle nog die onderwerp plaas nie,hulle skud dan nog FW se hand.Of gee vir ons die waarheid.

Marius Becker ·

Pik – laat sak jou kop en stort ‘n traan vir dit wat julle gedoen het !! So staan ons en kyk hoe alles verteer word deur ‘n swart wolk van haat vir wit mense – en dit vat jou 20 jaar om te kom se – dis nie wat moes gebeur het nie – 20 jaar -!!! Jy is 20 jaar te laat.

Alta ·

3 x Verraaiers van ‘n Volk. Selfs my tuinman se kommentaar was die naweek dat Apartheid baie beter was as nou,sy kinders kon skoolgaan, was veilig en kon saans in die straat speel. Wat het ons nou, moord, verkragting, korrupsie. ‘n Land wat elke dag net vernietig word. Bloed, sweet, harde werk het hierdie land gebou tot waar hy is, toe word ons weggegooi deur ons moroon leiers

JAVR ·

Myne sê ook so Alta, maar kom dit by kruisie trek sien hulle net ANC. Jammer maar dis hoe dit is.

Alta ·

Pik indien dit nie die ooreenkoms was nie, hoekom het julle 3 x verraaiers nie destyds iets daaraan gedoen nie nou 20 jaar later begin jou gewete jou pla, of is dit julle onnoselheid wat nou pla

JAVR ·

Dis nie sy gewete wat hom pla nie die hel, sy drank is klaar nou moet daar ‘n boek geskryf word van al sy stront sodat hy weer sy lewer kan voer!

Ryan Stone ·

Nou ja oom Pik(swart). WAT WIL JY NOU DAAROMTRENT DOEN? Wil jy nou probeer om daai poppe uit jou “kot” uit te gooi. Hulle klou soos K@i< aan 'n wolkombers boeta. Vra maar vir Zimbabwe.

Vorster Hough ·

Ek kan net nie verstaan dat n persoon soos Pik Botha wat baie jare minister van buitelandse was en dus gereken was as n persoon met goeie insig en intelligensie nou met soiets vorendag kan kom nie. Hy moet nou erken dat hy die toekoms van Suid Afrika verkeerd gelees het of dat dit sy bedoeling was om die blanke persone te laat betaal vir die ‘onregte’ van die verlede.Die dissipline van die ‘onregte’ het Suid Afrika die finansiele reus van Afrika gemaak.Daar was net een oplossing vir die Afrika reus en dit was afsonderlike ontwikkeling.Die insigloses sal en kan dit nie insien nie.

antoinet ·

Julle was ons leiers wat ons moes beskerm ,maar wat het julle gedoen? Ons vir die wolfe gegooi en nou 20 jaar later moet ons hoor dit was nie so bedoel nie, hoekom het julle dan nie opgestaan vir ons toe julle sien dinge begin n ander paadjie loop nie, was julle te bang,? Wat het ons ?Alles maar alles wat ons gehad het wat mooi was is weggevat, verniel en word ontken selfs ons God word ontken , Ons mense word gemoor en gemartel en ons moet net elke dag op genade leef om te hoop en glo als gaan weer beter word,maar eintlik lieg ons vir onsself want dit Oom Pikkie gaan nie beter word nie , die goed is klaar bederf met “vat wat jy wil want shame jy is soooo te na gekom in apartheid!!!!

Casper Folscehr ·

Hulle ken almal die SA gekiedenis baie goed en noes geweet het dit was ook nie bedoeling van Piet Retief en ons mense om ons koppe papgeslaan tekry toe hy met Dingaan gaan onderhandel het nie, Nou’s dit te laat oor wat moes en wat moes nie gebeur het nie. Hulle is almal verraaiers – Rhodie, Suid Wes en to Suid Afrika. Kry maar vir julee elkeen ‘n koekie en roomys manne.

Peter Bezuidenhout ·

Jaaaa Pik,dinge pla maar so op n mens se oudag,maar dit is nou bietjie laat om wakker te skrik…sien,die skade is al klaar aangerig…

M Jordaan ·

Die grootste fout wat Nelson Mandela gemaak het is toe hy gese het “the work place must reflect the demography of the country” om dit tot die lettere uit te oefen deur nie mense van n spesifieke woonbuurt in bv hul poskantoor te plaas nie lui tot groot onnodige omstredenheid

german ·

Dit was ook nie die ooreenkoms toe Piet Retief en sy bemanning gaan grond koop het by Dingaan nie. . . . Die geskiedenis herhaal homself, dis tyd dat daar geleer word uit die geskiedenis en dieselfde foute nie oor en oor gemaak word nie.

Koos van Rooyen ·

Ek sou reken dat as ou Pik Botha al hierdie kommentare oor hom sou lees, hy die ware gevoelens rondom hom nie langer sou kon miskyk nie en moontlik sou hy dan ook sommer ophou om verder te lieg. Alles het destyds oor ‘n vet bedrag geld gegaan. Indien hy vandag soortgelyke kans kry om nóg so vet tjek in sy sak te kon steek, sou hy presiés weer dieselfde gedoen het.

Hy mag moontlik homself bluf, maar hierdie ou volkie wat ons die boerenasie noem, vir dié kan hy nie bluf nie, want ons kom nie net uit blou bloed uit nie, ons het ook eerste in die ry gestaan toe verstand uitgedeel was.

Ek glo dat party van ons voormalige ‘besluitnemende’ antie-apartheids leiers nou begin kommer. Die skrif aan die muur, word daagliks al duideliker aangaande die lot wat hulle vir hulself gekoop het toe hul die Boer se land weggedobbel het. Al wil sommige van hulle nou oorstap, kán hulle nie. Nie nóú nie, ook nie môre nie – dis vir altyd te laat vir hierdie verraaiers. Hul lot is reeds verseël.

Koos van Rooyen ·

Jy, Pik Botha en jou trawante, het 20 jaar gelede van hierdie boerseun wat van nature vriendelik, ordentlik en baie naief was, ‘n haatdraende, wantrouige en oorlogsugtige persoon gemaak. Julle het hom werkloos gemaak – veroorsaak dat hy álles verloor het waarvoor hy ook op sy dag hard gewerk het. Julle het van hom ‘n mens gemaak waarin ek myself nie meer kan herken nie, wat ek soms voel dat ek iemand anders geword het. In die fleur van my lewe het jul politiek my my werk ontneem waarvoor ek gaan studeer het sodat ek moes rondval tot vandag toe om al wat ‘n werk waarvoor ek nooit opgelei was nie, moes doen net om aan die lewe te bly. My toekoms planne het deur die mat geval as gevolg van jul verraad, my uitkeer polisse het ek alles verloor en die kans dat ek binnekort dalk nog my huis ook gaan verloor, gaan die vurige kole van haat net nog hoër laai. Maak jul maar klaar vir wat moet en gáán kom. Julle sal die pad van ‘n verraaier stap. Julle sal bid (indien julle die begrip nog ken) dat ons God wat julle duidelik nog nooit geken het nie, julle moet verlos deur die dood, maar . . . so maklik sal dit nie wees nie. Twintig jare is lank, báie lank vir ‘n boer om dag vir dag te ly onder die verraad wat julle gepleeg het. Mag die wraak myne wees.

JAVR ·

En nie eens in die hiernamaals sal hulle kan rus nie want hulle het haat aangewakker by vredeliewende mense! Jammer om van al jou dinge te lees Koos. Bly maar net vertrou

Koos van Rooyen ·

Julle het 1990 gevra vir regstellende aksie – regstellende aksie is wat julle binnekort gaan kry.

Vriendelike groete van ons Boere wat jou en jou soort haat met ‘n felle haat.

Cyberjerk Ingram ·

RA is in die grondwet ingeskryf en so onwettig deur die NP-verraaiers aanvaar.

Pik, soos sy gewese baas, volksverraaier FW de Klerk moet ook medeverantwoordelikheid aanvaar vir die sowat 70 000 blankes wat sedert 1994 vermoor is omdat FW en Pik ‘n bestel op ons losgelaat het waarvoor hulle nie ‘n mandaat gehad het of gevra het nie.

Glauda Goosen ·

En dis wat Piet Retief ook seker sou sê as hy nie vermoor was nie. HAHAHA. Grap

Izak van Zyl ·

In 1967 is ek onder die polisie ster gebore. My pa was ‘n trotse polisieman wat sy lewe vir sy werk gegee het. Hy het sy gesin daaronder laat ly deur vir langer as ‘n jaar altesaam op die land, namibia en Rhodesia se grense diens te doen.Hy het in lokasies geboer om onluste te baklei. in 1986 is ek self onder die ster ingesweer en het die “stertkant” van die terroriste oorlog en Angola gesien en die onluste beleef…met terroriste wat nie meer op die grense was nie, maar in die stegies en doolhowe van ons land. Volgens my groentjie observasie daardie tyd, was die meeste van die sg. bedreiging iets van die verlede behalwe die ekonomiese sanksies en sportboikotte. Ek het beleef hoedat ons springbokke wat toe al vir baie jare as rebelle moes speel….die magtige all blacks, die Engelse, die Ausies ens aandurf.

Ek was deel van die elite magte van die republiek van Suid-Afrika en ons het gespog met suksesse om terroriste te neutraliseer en misdaad effektief in bedwang te hou.

Toe my toegewyde poliesman pa einde 1992 op vervroegde pensioen aftree…..sonder dat hy eintlik gepraat het oor sy keuse…het ek min geweet hoekom en wat kom!!!

Ek het hom en sy geslag generaals met minagting bejeen oor hulle durf om ons jong onervare lede net so te los en hulle pensioen te gaan geniet.

Ek het na 7 jaar diens in die ou SAP tot ‘n ontnugderde besef gekom hoedat dit wat eens ons trots was in die hande van ongeletterdes, onbekwames, en skurke val.

Ek het vir die volgende 15 jaar eerstehands beleef hoedat dit waarvoor ek en my pa en sy broers ons lewens opgeoffer het, vriende en familie aan die dood afgestaan het, baklei het vir reg en geregtigheid….nou die oorsaak is van die sg. intellektuele agterstand waarmee die sg. ‘nuwe generasie” moet werk, bevorder word, poste kry en dus die room van seggenskap en salariskerwe beklee…terwyl ek in 18 jaar een trappie gevorder het op die rangstruktuur van die Sap….terwyl onbekwame ongekwalifiseerde juniors van agter af tot drie range per jaar verniet kry en my en duisende ander wittes verby is op die hierargie.!!! DIE ERGSTE IS…ONS HET DIT AS REG EN GOED AANVAAR!!!!!!

NOU VRA EK VIR PIK BOTHA EN SY UITVERKOPERS!!!:

DINK JY DIS LEKKER OM SO TE LEEF IN JOU EIE LAND??? DINK JY EK EN DUISENDE AMPTENARE VERDIEN SULKE BEHANDELING????

DINK JY DIT WAS ‘N MAKLIKE BESLUIT OM NET NA 23 JAAR DIENS TE BEDANK OMDAT EK NIE EEN ENKELE ONREGVERDIGE AANSTELLING MEER KON VERDUUR SONDER OM MY MISDAADVRYE GESKIEDENIS IN GEVAAR TE STEL NIE???

DINK JY DIS LEKKER OM DEUR FOT’O-ALBUMS TE BLAAI EN DIE HERHINNERINGE MET ‘N WRANG SMAAK IN DIE MOND TE BETRAG???

MET DIE WETE DAT ALLE LEWENS WAT GE-OFFER IS VIR DIE BEHOUD VAN ONS LAND…VIERNIET WAS????

Ek is nie meer kwaad nie!! Ek is vaserade om die onreg te vergelde!!! AL NEEM DIT DIE RES VAN MY LEEFTYD IN BESLAG!!!!

Ek is ook nie onnosel om myself bloot te stel nie. EK WIL SIEN DAT PIK EN ROELF EN VERAL DE KLERK SAL KENNIS NEEM VAN DIE WOEDE EN DIE VERSLAENDHEID VAN HULLE VOLK OOR WIE HULLE AANGESTEL WAS.

NOU HET JY DIE VERMETELHEID OM NA AL DIE TYD TE SEG DIT WAS NIE JULLE OOREENKOMS NIE?????? WAAR WAS JULLE DAN AL DIE JARE WAT DERDUISENDE MENSE SE GESINNE EN LEWENS OPGEFOK IS????

EK WIL SIEN DAT DAAR ‘N BEWEGING OPSTAAN WAT NIE NET DIE VERDRUKKERS NIE….MAAR OOK DIE UITVERKOPERS SAL LAAT HARDLOOP. ONS SAL REGKOM SONDER JULLE!!!

susan ·

Ek het lank, lank gelede aan n baie slim man gevra waarom het die Afrikaners toegetree tot die Boereoorlog en so rustig was na 1994. Sy antwoord was dat die hededaagse Afrikaner te veel het om te verloor en nie sal toetree tot n gewapende stryd nie. Toe ek wou weet wat hy bedoel met “te veel om te verloor” het hy my daarop gewys dat dit n huis, 4X4, swembad, Dstv, dubbel garage, goeie meubels, vakansie huis ens is. Kan iemand my sé of die redenasie nog van krag is?

Eric Bornman ·

Susan, Dit is korrek, ons het ons land verkoop vir die rugbygot en n luukse lewens styl (nie dat daar iets mee verkeerd is om luuks te lewe nie, maar waar le ons prioriteite??)
Ons het ons aangesig weg gedraai van ons Skepper af en aanbid “Leiers”

Daar kom “BINNEKORT” n donker tyd waar ons alles gaan verloor (die equalizer) die wat nie iets het om aan vas te hou nie gaan val, die rugby/sportgot gaan nie daar wees om jou en my op te tel nie.
Die wereld staan op die vooraand van n finansiele ineenstorting asook n Atoom oorlog in die Midde Ooste……. Kies jou kant en kies goed. Kyk die ardbewings die laaste week en dis nog nie die eindenie…soos in die tyd van Noag, ons is nou in daai tyd, die ark se deur is nog oop.

Izak van Zyl ·

Susan. Baie van ons mense is gewese of dienende staatsamptenare. hulle is dus afhanklik vir hulle oorlewingsmiddele van die staat. Ek was seker aan die een kant dom om my pesioen privaat te bele…maar aan die anderkant weet ek ook dat ek niks het om voor bang te wees nie….anders as derduisende ander wat maandeliks van die staat afhanklik is vir hulle pensioen en salarisse. Daardie generasie is besig om uit te sterf en ek merk ‘n jonger geslag dinamiese selfversorgende manne wat besig is om momentum te bou vir die grootste konflik tussen wit en wit in die geskiedenis. Ek self sal nie rus voor die uitverkopers uit my land uit gee pad nie. hulle is nie welkom hier nie., en soos ek….voel derduisende ander dieselfde oor die huidige patetiese piesnag republiek waar daar geen krummel gegun word vir die werklike instandhouders van Suid Afrika nie.

Bekker van naspers is een van die rykste mense ter wereld…….

So is hy en vele ander die rugryers en en die joiners vand ei spul lafaards wat net weet van moor, roof en plunder en steel…..

Al die bg is in dieselfde kamp en gaan ‘n baie gevaarlike dispensasie in SA binne met hulle eie mense se toorn wat beig om stadig maar seker te ontvlam. Die val die bastille is SA se voorland so seker as wat ek leef.

JAVR ·

Isak ek wens ek kan meer mense soos jy teëkom wat nie bang is om die gemors by die naam te noem nie. Ek is saam met jou daar maat. Sê net waar en hoe!

Mary-Ann,Nagel ·

Moenie nou jou bek kom rek nie, jy Pik Botha, De Klerk & Roelf Meyer, het ons boere volk uitverkoop! Hoekom doen jul niks oor hierdie wit moorde in die land nie? Jul sien elke dag hoe ons deur hel gaan in die swartland wat julle geskep het! Nou kruip julle weg, agter hoe mure!! Ons wit vrouens,mans, kinders, word elke dag uitgelewer aan die swart kriminele om soos ‘n spul skape slagpale toe gelei te word!!! Hope you have a nice life!!!

Annie ·

En desjare terug het ek nogal gedink hy is nie te bad nie…. en nou praat hy sulke strooi. Seker is dit maar sy gewete wat pla, maar ja, dis definitief nou ‘n bietjie te laat… die skrif is aan die muur… Kyk hoe wreedaardig word ons blanke mense vermoor… Daar is geen verskoning vir jou nie, Pik… jou deel sal jy kry…

Soutie ·

“Volgens Botha het die ANC die ooreenkoms wat in 1994 bereik is, verbreek.” Nou ja Pik, as dit so was hoekom het jy en jou medele verraaiers niks gedoen het nie ? Ja, julle was al klaar betaal net soos Judas om stil te bly.

Jy, De Klerk en Meyer het baie waarvoor om antwoord te gee, want julle het volks bloed op julle hande. Ek hoop dat julle gewete pla julle tot in die graf in.

Cas ·

Ja ou Pik-swart, dis seker nou te laat vir trane. Wie het in elk geval jou kommentaar gevra? 20 jaar terug het dit jou nie gepla toe jy ‘n paar sikkels silwer gekry het nie. Ek dink my voorvaders draai in hulle grafte oor julle verraad. Hoop julle 3 manskap is nou tevrede met julle maaksel. Ek sou in ‘n grot in die berge weggekruip het en my bek tjoepstil gehou het.

Ek sê liewer niks verder nie, netnou praat ek dalk Frans.

Jan Lynzaad ·

Nou wat dink Pik nou eintlik? Dat ons so naïef sal wees dat ons sy naïewiteit sal glo? Of probeer hy ‘n groot opkoms by sy begrafnis – wanneer dit ookal mag wees – bewerkstellig as sy laaste bydrag tot die korrupsie?

Maryka ·

Hoekom wil die Bothas nou weer hul snotneuse oral indruk? Het hulle nie genoeg skade gedoen nie? F. W. de Klerk wou die mengelmoes wettig he dat sy ou seuntjie nie in die moeilikheid kan kom oor sy ousie wat hy daai tyd gehad het vir ‘n meisie nie. Pik was te veel van ‘n jellievis om op te staan vi sy volk, so ek dink hulle moet liewer hulle bekke hou en gaan speel met hul swart maatjies!

Andre Visagie ·

Die tyd het nou aangebreek dat die Nasionale Party se senior regeringsmanne van 1994 vir ons volk liewer moet vertel wat destyds aan die gang was tydens die onderhandelings met die ANC:
Was hulle by Kodesa eenvoudig so stikdom en plankonnosel om die slinkse swartes te glo te midde van hoorbare en sigbare protes deur die (regse) volk?
Was hulle so ywerig kommunisties ge-inspireerd en so haastig om te kapituleer dat hulle dood eenvoudig nie WOU kyk na wat hulle doen nie? of
Was hulle eie finansiele posisies so veilig dat hulle niks meer van hulle vaderland nodig gehad het nie en sommer die verslawing van wittes (dis teen hulle wat vandag gediskrimineer word) as niksseggend en betekenisloos ge-ignoreer is?

Daar is nog tyd vir Botha, de Klerk en Meyer & Kie om te verduidelik – die openbare teregstellings van volksverraaiers het nog nie ‘n aanvang geneem nie!

Andre Visagie
Nasionale Leier
Geloftevolk Republikeine

Johnny Mes ·

Pik, De Klerk en Roelf Meyer verraaiers, ja – maar wat van hulle wat vir die verraaiers gestem het en gesorg het dat hulle aan bewind bly, hulle is ook skuldig aan verraad.

linda ·

Die drie verraaiers moet onverskoning vra aan die 70 000 onskuldiges wat met hul lewens betaal het. Kon die drie nuttelooses nie sien hoe die res van Afrika in 1993 was onder “plaffers” bewind nie. Hoeveel meer onskuldige suid -afrikaaners moet sterf voordat orde terug keer. Dit is net jammer dat daar so min oor is van ons om te veg teen die massas. Piet Retief en sy manne het nie n kans gestaan nie ……. ek hoop julle drie betaal die prys soos soveel ander moes ….. met hul lewens.

Rudie de Jager ·

Ek voel dat de Kler,Pik Botha en Roelf Meyer en die Anc President van Volks moord aangekla moet word

Magdalena ·

Niemand stel belang wat julle vandag te se het nie: julle(libs) het klaar bewys hoe dom julle eintlik was en is. Julle het ons mense uitverkoop, hulle vertrap, verag. Ons bloed is op julle hande. Jul straf gaan baie swaar wees: geen volk sal met julle wil meng nie, nie wit of swart nie, en ook nie enige volk in die buiteland nie. Eweskielik begin jul nou na bykans 20 jr hierdie feit te begin besef – dus gratkruip jul nou terug, maar dit is klaar te laat vir mense wie se lewens vir die laaste 20 JAAR stelselmatig in JUL “wonderlike stelsel” opgekneuk is. HOU JOU MOND!

Manfred Delport ·

Pik Botha, Pienk Frikkie, Rooi Roelf en die res van die Broedergespuis: Julle het dan vir die blankes ‘n opvolgreferendum belowe, waarvolgens die uitkoms van Kodesa deur blanke kiesers goedgekeur sou word. Wat het daarvan geword?

‘n Sterk saak kan uitgemaak word dat die ANC-regime ‘n onwettige regering is, omdat ek as blanke nooit die geleentheid gegun is wat aan my belowe is om die uitkoms van julle verraad goed te keur nie.

Henry Batt ·

Man ek ril tot in my tone en kry hierdie verskriklike begeerte om Pik Botha met een hou dood te slaan. Wil hy nou n stuiwer in die beurs kom gooi om homself te veronskuldig of beter te laat voel. Laat hy maar selfmoord pleeg en aan God gaan verduidelik hoekom hy sy eie mense uitverkoop het. Die skelm ou man wat homself uit die heuning pot gehelp het terwyl hy met sy gat in mags posisies gesit het. Het hy dan nie geskiedenis van die wereld geleer nie, dit herhaal homself. Dingaan en Retief?

De Boer ·

Mnr Pik Botha, ek hoop jy lees hierdie kommentare van intellektuele Afrikaner mense. Die paar wat hierbo kommentaar gelewer is is maar net ‘n paar. Elke wit mens in hierdie land vandag voel op een of ander vlak soos die mense hierbo. Die wat nie so voel nie is Engelse liberaliste of hullle het na 1994 iewer uit ‘n gat gekruip om hier te kom plak. Ek hoop reggtig jy lees al die kommentare en besef hoe diep het jy en FW en veral Roelfie julle eie mense veraai.

Daar is absoluut niks wat enige van julle nou kan sê of doen om die land te red nie. Ek is waarlik verbaas dat die land so lank gehou het, as mens kyk hoe dit orals in derde wêreld lande en veral in Afrika lande gaan is dit werklik ‘n Gods wonder dat hier enigsins nog iets oor is van die land. Eintlik is dit net die wit Calvinisme wat diep in die Afrikaner se bloed lê wat die land nog regop hou. As dit nie vir ons was nie het die swart barbare lankal al die Engelse uitgemoor. Ons is goeie God vresende mense wat tot vir die vyand midde in ‘n oorlog goed sal wees!

Jy wat Pieter Botha is moet vir Frederik Willem de Klerk en Roelf Meyer kry en ‘n afspraak met die terroris Nelson Mandela reel. Julle moet vir Biskop Tutu en Mangasutu Butelezi saamvat en vir die wêreld op ‘n nuuskonferensie vertel dat dit wat ons vandag hier het glad nie is waarvoor almal, wit en swart geveg het nie. Mandela is besig om dood te gaan, gebruik hierdie geleentheid om julle foute van 1994 reg te stel. Gaan oortuig Mandela om die klomp terroriste wat die land regeer en plunder deur ‘n stemming aan die nasie van Suid Afrika terug te gee. Op die minste behoort jy en jou twee venote vir die wit Afrikaner ‘n stuk grond iewers in Suider Afrika te kan onderhandel oor alles wat julle aan die land en sy sosiale en maatskaplike sowel as wêreld stans gedoen het.

Ek hoop nie soos iemand anders hierbo genoEm het dat jy of FW of Roelfie of die terroris Mandela of Tutu moet doodgaan voor julle elkeen nie met julle eie gate gevoel het wat julle met die land aan gevang het nie.

GROETE UIT ‘N OPGEFOKTE SUID-AFRIKA!

JP ·

Het die geskiedenis ons leiers dan NIKS geleer nie???? Jy kan nie met die mense in onderhandelinge ingaan oor enige iets nie. Die kaans dat jy in die rug gesteek gaan word en dat niks wat ooreengekom is nie gaan realiseer is 100% My magtag mens leer mos uit jou foute!! Nou sit ons en die geslagte na ons met die gebakte pere. My kinders en klein kinders gaan nie verstaan wat FW de Klerk en Pik Botha gedoen het deur hulle sogenaamde onderhandelinge nie. Dit gaan en kos alreeds die blanke sy bloed en dit gaan net erger raak.

Dankie PIK jy was seker onder die Whisky met onderhandelinge toe jy en FW SA en blankes verkoop het en dit vir wyn!!!

valdy ·

Nou mr Botha , waar val j nou vandag uit?
Wie het jou nou iets gevra?
Dan daai pienk varkie fw de klere , die dag toe jou x vrou koelbloedig vermoor is, moes jul 3 narre al geweet het hier kom groot k@k maar nee toe draai jul mos jul gesig weg!
Dis te laat !!! Ek wil jul 3 voor n vuur palaton sien , ek wil julle sien suffer.
Ek wil he julle moet weet hoe dit voel om gehaat te word , ek wil he julle moet weet hoe dit voel om bang te wees.
F@K jul al 3 met lof en eer!

Boervrou ·

Pik Botha, HOU JOU SMOEL MAN! Wat laat jou dink dat hierdie volk belangstel in enigiets wat uit jou verraaierbek uitkom? Gaan kruip terug in jou gat met jou drankbottel asb!!! Ons wil níks van jou hoor nie! Ek sou my ook vrek gesuip het as die dood van 70 000 volksgenote op my hande was. Jou patetiese poging om vir hierdie volk op te kom, is WALGLIK!!! Jy’t jou beurt gehad en jy het totaal misluk.

JAVR ·

Wens ek het sy adres gehad om vir die rondloper robbies in ons straat te gee om affirmative shopping te gaan doen in plaas van ons te besteel.

Stephen ·

Maar julle het mos gesien wat het met Piet Retief gebeur……DIE REGSE RASSISTE HET JULLE MOS GEWAARSKU….ONTHOU JULLE…??? Ja Pik…..wat kan n mens se…..daai “JA”stem was ook gedokter gewees….soos wat BOB sy verkiesing gedokter het….

Coenraad ·

Daar is nie woorde om my woede oor die bl!ks@m se uitlating te beskryf nie.Plaas hy net sy mond hou en eenkant stil vrek in n gat,maar nou wil hy en sy adder broer De Klerk kommentaar lewer oor die gemors in die land wat HULLE-JA HULLE geskep het.Ek kan my oe nie glo nie.Hulle moet nie snert praat en se hulle het dit nie verwag of dit was nie die ooreenkoms nie-hulle was manne in leiers posisies en bloot gestel aan die swartes van Afrika en hulle kulture vir jare.Hulle moet nie nou met snert verskonings kom nie-hulle behoort almal aangekla te word vir hoogveraat en vir die huidige volksmoord op die witmense in die land.Brand in die hel Pik Botha en jou veraaier broers!!!!

Andrea ·

Pik, silence is golden, asb. bly eerder stil, ons Afikaner volk ken die geraamtes in ou kas … ons betaal elke dag daarvoor, nogsteeds.

Andrea ·

PS: is daar enigeen wat oortuig is dat Maryka se moord ‘n toevallige “geleentheids misdaad” was? Of was sy maar net gestil voor die vertel-als boek uitgereik sou word? Hell hath no fury …

De Boer ·

As die Lang generaal nog geleef het sou hy dit beslis kon beantwoord!

Allandra ·

Jy sal nie weer ‘n verdere sent uit hierdie boere-volk maak nie! Dit is verstommend hoe laag jou IK is. Plaas jy eerder nederig word en die volk en God kom omverskoning vra, maar lyk my jy het nog nie die regte pad gevind nie. Ag nee wat jy en jou gespuis se verraad en julle en julle nageslag se eie toekoms hier in SA is reeds lank terug opgeskryf. Mag die volk eendag julle vergewe en God sy genade aan jul betoon.

Ruhan Swanepoel ·

Pik Botha ek dog jy is besig met ‘n nuwe potjie kos resep – nou sien ek jy praat oor die dwase foute wat jy en ou Flat Wheel de Klerk en Poefie Meyer in 1994 gemaak het. Tipies die Pienk Libraliste – het hulle Volk uit verkoop en nou dink hulle hulle kan kommentaar lewer van regstelende aksie en die nuwe Suid-Afrika. Dit het begin toe die verraaier Afrikaners soos die Pik Botha’s en die De Klerks wat hulle Vaderland aan die komminuste op skinkbord weg gegee het.

Mag julle eendag boet vir wat julle aan julle Volk en Vaderland gedoen het – om nie te praat van dat julle alle gode gelyk met ons Hemelse Vader gestel het nie! Elke moord op man, vrou en kind, oud en jong se bloed le op julle hande en mag julle gewete julle ry tot julle vrek.

Ruhan Swanepoel
Nasionale Jeugleier
GELOFTEVOLK REPUKLIKEINE

Deon ·

Pik en FW, die redes hoekom julle nou begin ‘jammer’ voel vir jul Volk is omdat: 1. Julle rekenskap sal moet gee aan ons Skepper; 2. Die feit dat julle Yabulon die god van die vrymesselaars aanbid het en begin agterkom het dit was net ‘n joodse foefie vir wereldregering en same flansing van bose godsdienste, 3. Julle magsdronk geraak het in julle selfmeerderwaardigheid en eie waan, 4. Julle waarskynlik jul vrouens moes stil kry, 5. Julle die omkoopgeld en verduisterde geld geniet het want daar ‘was nie alternatiewe nie’, 6. Julle afgepers was oor julle geraamtes, 7. Die realiteite julle dwaasheid vergestalt in jul Volk se lyding. 8. Julle graag as helde on thou wou word nie as Piet Retiefs nie.

INUS ·

JA, OU PIK – JY EN JOU MEELOPERS!!! SIESTOG DEUR JULLE VERRAAD VIER MOORDE EN VERKRAGTINGS ONDER ONS WIT MENSE HOOGTY. JY HET GEEN GEWETE, JY OF OU BLESKOP F.W OF ENIGE VAN DIE ANDER GEKKE WAT ‘n REGERING GENOEM IS MAAR NET HULLESELF VERRYK HET. HOOP JY EN JOU TRAWANTE SAL DEUR JOU “BROERS” BESKERM WORD AS DIE PAW-PAW DIE FAN SLAAN

gert niemand ·

Regstellende aksie is wat dit se. Dit is om reg te ” stel ” waaraan die regering van die dag aan sy mense wil bewys en alles dui daarop dat dit nie sal verander nie en is nou weer n warm punt van bespreking en so kan ons maar weer oor n jaar van nou oor dieselfde dinge gesels en dit het net erger geword. Ek stem saam daar moet eweredigheid wees onder mense wat aansoek doen om werk. Maar stap net by enige regerings instansies in en siedaar bykans net swartes en die helfte en meer is nie eens geskik vir die pos nie. My seun is nou al 3 jaar klaar met skool (tegnies) en sukkel al die pad om n vakleerlingskap te kry maar oral waar ons kom klap die deure toe. So as daar iets gedoen gaan word doen dit net gou. Want die land gaan staan.

Wilrico Coetzee ·

Wens die mense in beheer van ons land se omstandighede kan ‘n slag besef Regstellendeaksie se tyd is verby. Apartheids verskonings en redes los en apartheid agter laat. En soos Paul Kruger in sy laaste brief van uit Holland aan Die Repebliek Van Suid Afrika gevra het. Haal die mooi uit die verlede en bou die toekoms DAAROP. Tans is te veel besig om ander met modder te gooi. Die verkeerde mense ly daaronder. Ek is self ‘n 1989 baba. Ekt na 1996 eers geweet wat gebeur in die land. 1995 toe SA rugby die Wêreld beker wen het ek in die straat met my maats gespeel en my suster se opgewondenheid soos ‘n wolkie hanteer, net laat verbygaan. 1994 het ek nie eers geweet wat aangaan en wat die verkiesing waarvan almal praat beteken nie. Eers nou 20 jaar later. Maar steeds verstaan ek nog minimaal. Al wat ek agter kom op ‘n 24 jarige ouderdom is ons land se toestand gaan agteruit agv onkundigeheid, ongewilligheid en korupsie. Armes verarm, net ryk mense ryker. En die middelklas inkomste kom nerens. Die jeugdigges sukkel om werk te kry. Kinders vlug land uit om in die buiteland geld vir studies te verdien en om werkservaring te kry. Al word hul soms soos kak behandel. Is SA skoolverlaters in aanvraag en word goed betaal, in SA geldwaarde omskakeling. Ekt self ‘n jaar en half gesukkel om werk te kry na skool. Op die ou end nie eers in beroeps keuse rigting nie. Want selfs my naaste SANPark waar ek in skooljare selfs vrywillig gaan werk het vakansies wou my nie in diens opleiding bied nie. En dit oor ek wit is. Pryse styg en mense sukkel met oorlewing. Dit oor ‘n rasbeleid.

Magdalena ·

As ek mag vre om asb te gaan kyk op Censorburgbear op die web vir die werklike toestand vir wittes in die land. Gaan search ook asb ons trotse geskiedenis. Jou hele sinswyse oor ons volk sal radikaal verander. – want nie baie weet (veral jongmense) wat werklik in hierdie land aan die gebeur is nie. Maar as jy dit gedoen het, moenie vrees nie, sluit ook asb aan by Boere Krisis Aksie op Facebook.

Coenraad ·

Netjies gestel Magdelena.Dit sal goed wees as die jongmense hulle self vergewis van die waarheid.

Boerseun ·

Openbaring 740
Visioen oor Pik Botha
Dinsdag 7 Julie 2009 23:30

Judith de Beer
Ek hoor die volgende woorde:
Iemand hoor die eerste geluide van ‘n groot wêreldfees
maar hy gaan dit nie kan bywoon om deel daarvan te kan wees.
Die volgende oomblik sien ek skielik oudminister Pik Botha
en skielik hoor ek weer die stem die volgende woorde voordra:
Eens op ‘n tyd was jy viriel, jonk en gesond en jy was blitsig en bekkig
met jou charismatiese politieke mond.
Deur jou eie ouderdom bloei jy nou daar dodelik gewond.
Eens op ‘n tyd het jy saamgesweer in ‘n gruwelbroederbond.
Heilige bloed het jy verraai met jou eie mond.
Jou volk help beroof van hul duurgekoopte bloedgrond.
Jou knieë gebuig voor die Joodse ster en die Engelse pond.
Jy het gekyk hoe bloei jou volk hul dood deur ‘n verraaierswond.
Die dag van die doelwit het gekom waar die broederbond
sal regeer uit een wêreldmond.
Maar pronkerig sal jy nie in hul midde kan staan daar rond.
Terstond sak jy ineen op die duurverkoopte bloedgrond.
Oor jou heengaan tjank op aanklag oor jou lewe
net ‘n eensame honger hond.

Boersen ·

Openbaring 694
Deur eie eersug het hierdie volk gefaal.
Saterdag 23 Mei 2009 08:00

Stuiptrekkend – geslag lê die karkas in hierdie tydvak se heel laaste uur.
ʼn Eens Goddelike veelsydige volk staan met sy rug verslaan teen die muur.
Ja, met bebloede knieë kruipend voor ʼn wêreldorde, stukkend geskuur.
Godverlate staan hul sonder enige hoop en verwagting ʼn leë toekoms en intuur.
Ewig nooit word vir ʼn vreesagtige oorloper hulp vanuit die hemel gestuur.

Lank gelede is hierdie heilige volk ook as slawe gratis aan hul onderdrukkers uitverhuur.
Ja, heilige instrumente en voorwerpeis na onrein afgodstempels oorgestuur.
Maar onder die grootste druk het Daniël sy God bemin al het hy wát verduur.
Tot sy ewige redding het God se Engel saam met hom deurstaan die teregstellingsvuur.

Teenoor ʼn populasiemassa het hy sy God nie versaak en in die kuil van die dood kon geen rasende leeu hom in bloedlus aangluur.
Ja, vreesloos het Daniël vir sy Elohim gestaan, sy knieë nie een oomblik voor koninklike druk gebuig in sy mees benouende uur.

In ʼn toekomsblik is aan hom gewys hoe sou ʼn verre uitverkore volk
voor ʼn wêreld se Mammon goue kalf, hul verhouding met hul God versuur.
Dit nadat die beste land ter wêreld aan hul gegee was om te bestuur.
In grondstowwe was daar meer rykdomme as wat hulle ooit sou kon verduur.

Maar as “geëerdes” wou hul eerder met die grotes van die wêreld skouer skuur.
Met ʼn stemreg het hul verkies om hulself as goedkoop slawe
aan ʼn oorkoepelende eenwêreldorde uit te verhuur.
Maar in ʼn komplotbrousel raak die pappot mos altyd baie vinnig suur.

Lank gelede het eens ʼn Daniël, Hanánja, Misael en Asárja
dapper vir hul God en vaderland probeer staan in hul mees benouende uur.
Maar trapsgewys deur die toedoen van ʼn de Klerk, P. Botha, van Schalkwyk, Mulder en vele meer, word ʼn heilige volk nou deur onrein voete vertrap en tot stof geskuur.

Maar eens is daar gesweer en ʼn tyd, tye en ʼn halwe tyd het gekom om tot op die bitter einde te verduur.
In hierdie tyd word dit wat heilig is met bloed en trane vir die ewige tempel in die nuwe Jerusalem skoongeskuur.
Maar dit wat vuil is, word saam met die onreine na die ewige vernietigingsvuur gestuur.

Staan daarom vas O Sion; vanuit ontelbare menigtes is julle as ʼn Goddelike huurling vir hierdie tydsfase gehuur.
En ook jy O Daniël staan weer onwrikbaar saam met Migael tot hulp vir hierdie uitverkorenes in hul midde deur Myself gestuur.

Boerseun ·

Openbaring 964
’n Volk het op dwaasheid vertrou.
Maandag 1 Februarie 2010 11:30

O Hoe dwaas was ʼn volk wat in sy goedertrou op alles wat boos en dwaas was wou vertrou. Ewig word die lot van ʼn Vrymesselaars, de Klerk, in die argiewe van die ewige duisternis, saam met die van die dier en die valse profeet ingevou.

Daar is ʼn spreekwoord wat lui: twee vlieë met een klap maar Ek sê vir julle dit was velevele vlieë met een hou die dag waarop ʼn finale lot op hierdie klein maar suiwer uitgekose volkie aan die Suidpunt van Afrika sou val en waar dit veronderstel was om te dien tot ʼn stille dood van ʼn volk se identiteit en rassuiwerheid om hul daardeur nie net as ʼn proefneming te misbruik nie maar ook om vir die res van die wêreld tot voorbeeld en daardeur tot navolging in hierdie NimrodsBileam sisteem te dien en wat dan ook die laaste ontbrandingspunt sou wees vir ʼn oorkoepelende wêreldsisteem, gedelegeer deur ʼn eeue oue bose satanieseorde, sodat dit van hier finaal in die praktyk kon manifesteer.

Maar so kom ook die dag en daar is ʼn handvol wat sal staan as een liggaam, klein van gestalte, maar suiwer blosendrooi net soos ʼn bloedjong Dawid van ouds, heeltemal ontwapen, teenoor die verteenwoordigende magtige gestalte van ʼn oënskynlike onoorwonne reus, om met nederige krag, gesetel in die krag van hul El hierdie drog liggaam tot ʼn noodlottige val te kan bring.

Ja, ’n konings volk word nou onder die naam van Sion Melgisedek, die geliefde van God gebore en hierdies sal as een liggaam tot oorwinning in ʼn ewige nuwe Konings Priesterorde dien en so sal die oog ewig altyd die kwaad sien en die hand wat die swaard vashou sal dit nie verskoon nie, maar onder die vuis van geregtigheid sal die kwaad dit ewig nooit weer in die aparte heiligdom van Elohim kan dring nie.

Maar buite sal wees die honde en die hoereerders en almal wat die kwaad liefhet, dit doen en dien.

Boerseun ·

Openbaring 1235
Die grootste aanklag.
Saterdag 2 Oktober 2010 20:50

Hoe oneindig eensaam lank en donker is die nag.
Waar Raka weer oorwinnend lag, in sy wrede jag.

Hoe oneindig eensaam lank en donker is die nag.
Waar beangs ʼn kind langs ʼn ouerlyk moet wag.

Hoe oneindig eensaam lank en donker is die nag.
Terwyl sy oor sy koue voorhoof streel so baie sag.

Hoe oneindig eensaam lank en donker is die nag.
In ʼn land waar geen toekoms op ons kinders wag.

Hoe slaap ʼn man soos de Klerk rustig in die nag.
Terwyl hy weet, op hom wag die grootste aanklag.

Hoe slaap ʼn man soos de Klerk rustig in die nag.
Deur sy toedoen word iewers nog ʼn vrou verkrag.

Hoe slaap ʼn man soos de Klerk rustig in die nag.
Terwyl die hoeveelste moord op nog ʼn Boer wag.

Hoe slaap ʼn man soos de Klerk rustig in die nag.
Terwyl hy weet – dat die heilige engele hom verag.

Hoe oneindig swaar, lank, ook donker is ons nag.
Terwyl geheel ʼn wêreld, vrolik oor ons dilemma lag.

Hoe oneindig swaar, lank, ook donker is ons nag.
Met ons moed gebreek – waarvandaan put ons krag.

Hoe oneindig swaar, lank, ook donker is ons nag.
Vanuit ons eie midde word die suiwer bloed verag.

Hoe oneindig swaar, lank, ook donker is ons nag.
Op U, O’ God – sal ons steeds so moedig bly wag.

Boerseun ·

Openbaring 1917
In die skimme van die verlede…
Donderdag 6 Junie 2013 16:00
http://www.openbaringe.co.za/

Judith de Beer
Daar waar ‘n treurige deuntjie in verlange bly draai, met ‘n haan
wat op die agtergrond drie keer verloënend kraai.

In die skimme van die verlede speel spookkinders blikaspaai, ja,
hulle speel ‘n speletjie en roep: Raai-raai wie is die edelvis en
wie is die haai en wie van ons nasate gaan die kinders van ons
toekoms eerste verraai.

Daar waar ‘n treurige deuntjie in ‘n verre verlede nostalgies bly
draai, daar het die swaar klanke van die kerkorrel die Boervolk
lank gelede reeds verraai en die suiwer kronieke van God is
minagtend vir die Belhar versmaai en daarom lê die toekoms
nou met wit lyke besaai.

In die skimme van die verlede sing daar ‘n eensame troebadoer;
‘aai-aai die witborskraai van hier na Mosselbaai’ en kyk, daar is
‘n ou geskiedenisboek met geel bladsye waardeur niemand meer
wil blaai en dit vertel van vergete Boerehelde deur hensoppers
verraai en in die hedendaagse tyd is dit steeds die hanskakie se
liberale nasate wat hulle rug op hulle eie bloed draai.

Daar waar ‘n treurige Boere-deuntjie in die verre verlede bly draai,
daar krap die vrymesselaars toe alreeds in die Boere se slaai en
dit was die ‘Union Jack’ wat saam met die Oranje, Blanje, Blou
sou waai en daar word fluks vir die ‘Engelse Queen’ in Suid-Afrika
gemyn en gesaai en kyk, ‘n volk is daarom kort na sy geboorte
reeds in sy maai.

Daar waar ‘n droewige deuntjie in verloëning en verraad bly draai,
daar roep die gees van ‘n stoere ou Boer: Kyk! Die voorlaaiers was
tevergeefs gelaai want later sou Sap en Nat mekaar in die politiek
in verraad om die bos ly en paai en nog later sou ‘n Judas de Klerk
‘n volk sy rug op sy bloed erfenis laat draai en daarom is hulle
hede en toekoms nou met wit lyke besaai.

Daar waar ‘n treurige identiteits-deuntjie in volksverlange bly
draai, met ‘n haan wat op die agtergrond drie keer verloënend
kraai. Ja, in die skimme van die verlede speel Afrikaanssprekende
spookkinders blikaspaai. Hulle speel ‘n speletjie en roep: Raai raai
wie van ons nasate gaan die kinders van ons toekoms heel eerste
verraai

Coenraad ·

Boerseun-dit is FANTASTIES!!!! Jy is n yster.Mag ons dit deel?Boere groete.

Boerseun ·

Coenraad – Jy mag dit deel. Ek het dit ook elkekeer aan die FW de Klerk stigting gestuur vir sy aandag.

Lukas ·

Ja Pik. Jy is so bang vir my jy kom nooit uit jou nes nie. Jy weet wie ek is en jy moet nie nou met ‘n ag foeitog antwoord kom en se jy weet niks van my af nie. Se net dankie vir elke asemteug wat jy steel. Ek’s oppad te voet ou boet. Ons is bruin gebrand en kan nog die 500 g doen. Die punt is: die ou nationale regime was deur die kommuniste opgelei en SA is ‘n Rusland, VSA, China, Sweeds, Oos-Duits, Cuba en nog baie ander projek. DIE HEEL GROOTSTE WAPEN WAT DIE KLOMP NATIONALISTE GEHAD HET TEEN SY EIE WIT ONDERSTEUNERS, WAS DIE VREES WAT DIE WIT BOEREVOLK GEHAD HET DAT DIE ENGELSE NIE WEER OOR HULLE SAL REGEER AS DIE WIT VOLK VIR DIE NP STEM. DIT WAS BY VERE DIE GROOTSTE VREES EN DIE NP REGERING HET HIERDIE KOMMUNISTIESE IDIOLOGIE TEEN ON VOOROUERS GEBRUIK. Die amerikaners het ‘n program op die np’s gebruik om hulle te breinspoel en almal van hulle was daar vir die ‘treatment’. Party het opvolg treatment gekry, dit het net afgehang wat jou trap was in die vrymeselaars beweging. Haha, ek sal vir jou se dat ek dink van hulle het maar swaar gesluk aan die bokbloed drinkery, maar hulle moes ‘pass’ ou boet. Net om in te wees by die Europese en VSA se vrymesselaars. Vandag is die beweging nog so sterk in SA, dat as die vrymesselaars hulle geld ontrek uit SA, ‘n groot klomp Afrikaanse kerke bankrot gaan speel en daai predikante sal moet gaan karre oppas. Ten laaste. SA is nog by verre die beste land ter wereld. Die nee stemmers moet nou ‘n groep vorm en ‘n sterk finansieele forum op die been bring. Dis die beste selfbeskikking wat geskep kan word. Die beastings moet uitbreidings finansier en die groei sal 1000% beloop per jaar. Saam kan on dit doen. Wie kan dit begin. Maak besigheid deur konsultante in ander belange en so sal geld inrol. Bou eie ondernemings en opereer afsonderlik van die huidige sisteem. Bou eie ekonomie. So sal baie valuta na ons toe vloei. Dit sal die end van die kommunis beteken in SA.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.