Regstreekse uitsending: Covid-19 – Waar staan Suid-Afrika?

Onderhoud_20 April (002).jpgSuid-Afrika is reeds in die vierde week van algehele afsondering. Talle Maroela-lesers het vrae oor wat Suid-Afrika tans doen om die virus te beveg, hoe die toekoms lyk en wat Suid-Afrikaners kan doen om die verspreiding van Covid-19 te help bekamp.

Prof. Anton Stoltz, mediese kenner en hoof van Aansteeklike Siektes aan die Departement Interne Geneeskunde aan die Universiteit van Pretoria, gesels in dié gesprek met Elaine Krige, Maroela Media se nuusredakteur.

Volg die regstreekse uitsending Maandag, 20 April om 15:00 hier of kyk dit op Maroela Media se Facebook-blad.

Covid-19: Waar staan Suid-Afrika?

Suid-Afrika beweeg nou al in die vierde week van algehele afsondering. Prof. Anton Stoltz, mediese kenner aan die Universiteit van Pretoria, gesels met ons oor wat Suid-Afrika tans doen om die virus te beveg, hoe die toekoms lyk en ook wat Suid-Afrikaners kan doen om die verspreiding van Covid-19 kan help bekamp.Prof. Anton Scholtz is hoof van Infeksie Siektes aan die departement Interne Geneeskunde aan die Universiteit van Pretoria.

Posted by Maroela Media on Monday, April 20, 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Megan Swart ·

Dagsê Nie Verbaas
Dit is April. Die artikel is gewysig.
Groetnis
Megan
nms Maroela Media

Michael ·

Wat die opskrif eintlik vra, is hoe lank nog?

Ek dink dit hang van Bill Gates af, sienende al die YouTube videos wat sy agenda expose oor ID2020 en Digital immunity certificates wat almal oor die wêreld gaan moet kry… Apparently dan sal alles trug uit lockdown kan keer…

Afrika na-aap oorsese lande, so dit sal intressant wees om dop te hou…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.