Repokoers bly onveranderd

Gill Marcus

Gill Marcus, president van die Reserwebank (SARB) het Donderdag aangekondig dat die repokoers op 5% onveranderd sal bly.

Die prima leningskoers sal onveranderd op 8.5% bly. Talle ekonome het vroeër aangedui dat hulle verwag die repokoers sal onveranderd bly.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.