Repokoers bly onveranderd

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het Donderdag aangekondig dat die repokoers onveranderd sal bly.

Die repokoers bly dus onveranderd op 5% en die prima leningskoers op 8.5%.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae