“Rower” by Kaapse lughawe gevang

‘n 40-jarige man is Woensdag by die internasionale lughawe in Kaapstad met gesteelde goedere ter waarde van R204 000 betrap.

Frederick van Wyk, woordvoerder van die polisie, sê 20 selfone, twee videokameras, twee iPods, twee skootrekenaars, digitale kameras, en 17 geheuestokkies was in sy bagasie versteek. Twee van die selfone en ‘n skootrekenaar kon aan ‘n rooftog in Ocean View gekoppel word, berig EWN. Die man is oorspronklik van Nigerië.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.