‘Rower’ tydens huisbraak geskiet

ʼn Vermeende rower veg om sy lewe in ʼn hospitaal in Richardsbaai in KwaZulu-Natal nadat hy Maandagaand tydens ʼn huisbraak geskiet is.

Kapt. Thulani Zwane, ʼn polisiewoordvoerder van KwaZulu-Natal, het Dinsdag aan Maroela Media gesê die voorval het omstreeks 20:00 by ʼn huis in Arboretum plaasgevind. “Twee onbekende mans het toegang tot die huis bekom en was met ʼn koevoet en ʼn baksteen gewapen. Hulle het een van die inwoners aangerand. Die slagoffer het erge kopbeserings opgedoen,” het Zwane gesê.

Een van die verdagtes is geskiet, maar die ander een het daarin geslaag om met ʼn selfoon te ontsnap.

Chris Botha, ʼn woordvoerder van Netcare 911, het gesê paramedici het die verdagte in ʼn kritieke toestand op die grond aangetref. “Hy is aan ʼn asemhalingsmasjien gekoppel en na ʼn staatshospitaal geneem vir verdere behandeling,” het Botha gesê.

Volgens Zwane is die tweede verdagte nog soek en duur die ondersoek voort.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Dries ·

Hoekom nog moeite doen om hom hospitaal toe te neem, dit kos ons net geld om die gemors te versorg!!!! Ry oor sy kop, of los hom om dood te bloei!!

Willy ·

Die een wat die skuim geskiet het. Mooi! Maar volgende keer maak seker dat albei vrek geskiet word. Beterskap daar.

HELENA SEABORNE ·

OBVIOSLY NIE GUD GENUG GESKIED NI, HEHEHEHE MOOI SO. KORREL NET VOLGENDE KEER BETER EN VIR AL2.

Colin ·

Wel gedaan! Skiet die dwis in die pens dat hy kan ly voor hy heengaan. Ek sal enige tyd daai hospitaalgeldjies in n staatshospitaal sponsor.

Sarie van Niekerk ·

So moet daar mos met rowers se gal gewerk word!! Jammer die slagoffer is raakgeskiet, ons bid vir sy spoedige en volkome herstel. Die polisie moet nou net die tweede rower vastrek. Jammer die slagoffer het nie meer krag gehad om beter te skiet nie. Dooie rowers kan nie praat nie

javr ·

REGTIG?? Nou mors hulle elektrisiteit om die pes aan die lewe to hou? Waarvoor? sodat hy op ONS onkostes versorg kan word in die tronk!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.