Rykstes in die wêreld

Carlos Slim Helu

Forbes Magazine het die top vyf miljardêrs in die wêreld, volgens hul jaarlikse opname, bekendgemaak.

1. Carlos Slim Helu – netto waarde $73 miljard
2. Bill Gates – netto waarde $67 miljard
3. Amancio Ortega – netto waarde $57 miljard
4. Warren Buffett – netto waarde $53.5 miljard
5. Larry Ellison – netto waarde $43 miljard

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.