SA akteur pleeg selfmoord

Huldebyke stroom in vir Andrew Thompson. Lees die berig hier.

Andrew Thompson

ʼn Suid-Afrikaanse akteur wat bekendheid verwerf het vir sy rolle in rolprente soos Bakgat en die TV-reeks Molly & Wors het selfmoord gepleeg.

Rapport berig dat Andrew Thompson (26) homself glo gehang het. Hy het ook in die rolprente Roepman en Superhelde gespeel. Hy was ook bekend as ’n teaterakteur en draaiboekskrywer. Thompson se vriendin het glo Saterdagmiddag op sy liggaam afgekom.

Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.