SA aktrise dood aangetref

imagesʼn Suid-Afrikaanse aktrise wat bekend was vir haar rol in die sepie Isidingo is Maandag in haar huis dood aangetref.

Lesego Motsepe se liggaam is omstreeks 11:00 Maandagoggend in haar huis in Randburg gevind deur haar broer. Sy is op die toneel deur paramedici dood verklaar. Volgens haar familie is sy aan natuurlike oorsake dood. Motsepe sal onthou word vir haar die rol van Letti Matabane in Isidingo. Sy het van 1998 tot 2008 in die sepie gespeel. Motsepe het op Wêreldvigsdag in 2011 aangekondig dat sy MIV-positief is. “Sy het sedert 1998 met die virus saamgeleef,” het haar familie gesê. Motsepe word oorleef deur haar ma en broers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Cindy ·

There is absolutely no time that laughing at someone’s death is appropriate.There is a moderate measure of respect that should be involved when someone passes away if not some moderate measure of solemnity.
I am surprised anyone would even entertain that it would be humourous.It really deeply disturbes me, for some reason, that someone would post things like this in a public community in response to the announcement of a death of someone’s daughter, sister and friend.

ai toggie ·

@cindy
I totally agree Cindy! I did report his comment to Maroela Nuus! Lets see if they respond. We don’t need people like eben commenting on this page! He should not be allowed to comment anymore.

Sune van Heerden ·

Dankie dat jy ons aandag hierop gevestig het, ons het die aanstootlike kommentaar verwyder.

Groetnis
Suné van Heerden
nms Maroela Media

Eben ·

Ai Toggie … hoekom skrywe jy onder n skuil naam …. iets om weg te steek?

Kyk ek kan seker skrywe wat en hoe ek wil. Die dame het MIV positief gewees, dus het sy of rondgeslaap of toegelaat dat iemand wat rondslaap seks met haar het. Ek en duisende het nie respek vir iemand wat so rondslaap en MIV positief word. As sy nie ‘beroemd’ was weens haar toneelspel was sy net nog iemand ….

Aan haar familie en naasbestaandes wat hier kon gelees het, jammer vir my ‘aanstootlike kommetaar’ maar ek trek dit NIE terug. Met al die politieke uitsprake teen die blankes kan julle mens nie kwalik neem dat daar n erger rasisme is as ooit tevore.

Sune van Heerden ·

Dankie dat jy ons aandag hierop gevestig het, ons het die aanstootlike kommentaar verwyder.

Groetnis
Suné van Heerden
nms Maroela Media

Pop ·

Eben vanaand drink ek n rooie op die rassisme kommentaar. Paar jaar terug vat ek my seun wat universiteit toe is aan oor hy ewe skielik so rassisties geraak het, en sy antw aan my was “Maaaaar Ma, hulle maak mens so!!!!!!!”

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.