SA bloediger as verlede jaar, wys statistiek

crimeDie vrystelling van die jaarlikse nasionale misdaadstatistiek vandag deur die minister van polisie, Nathi Mthethwa, skilder ’n bloedige prentjie wat deur een ontleder as “die swakste syfers in tien jaar” bestempel is.

Hier is van die statistiek vir 2012/13 teenoor 2011/12:

  • Moord: ‘n Toename van 0,6% van 15 609 moorde in 2011/212 tot 16 259 moorde in 2012/13
  • Poging tot moord: ’n Toename van 6,5%
  • Seksuele aanranding: ’n Afname van 6,2%
  • Roof met verswarende omstandighede: ’n Toename van 1,2% van 101 203 gevalle in 2011/12 tot 105 888 in 2012/13.
  • Rooftogte in residensiële gebiede: ’n Toename van 3,3%
  • Diefstal uit voertuie: ’n Toename van 3,6%
  • Handelsmisdaad: ’n Toename van 0,6%
  • Winkeldiefstal: ’n Afname van 3,9%
  • Motorkapings: ’n Toename van 5,4%
  • Vragmotorkapings: ’n Toename van 14,9%
  • Dwelmverwante misdaad: ’n Toename van 13,5%
  • Bestuur onder die invloed van drank of dwelms: ’n toename van 1,5%

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Elsa Van der Walt ·

Ons mense van Suid Afrika moet terug keer na Cristus ons moet mekaar seen dan sal dinge terug keer na normaal

H J Bester ·

Die statistiek dui oneenseglik daarop dat die polisie eenvoudig nie in beheer van sake is nie en sal minister Nathi Mthethwa en sy kommissaris van polisie hul sokkies moet begin optrek – sake is besig om buite beheer te raak.

akram ·

Ek sien dat die meeste misdae n toename het. Dit is skokkend.Maar die stats is gebasseer op skuldigbevindings. So moorde wat nog ondersoek word is nie hier nie? Ek merk ook dat winkeldiefstalle afgeneem het en trok kapings toegeneem het. Dis dalk hoekom winkel diefstalle afgeneem het, die goedere is minder om te steel in die winkels? Dit sou nogal kon help as die aantal voertuie wat terug gevind was ook vermeld kon word.Dit sal dalk die moraal van die Polisie kon help as die waarde van die terug gevinde eiendom ook vermeld kon word. En die seksuele misdade, die wat hier gewys word, is die wat vervolg word. Baie van die misdade word nie eers aangemeld nie. Maar tenspyte van alles, dankie vir die Polisie, die paar wat lojaal is, vir die werk wat hulle doen.

Amy ·

SA was maar nog altyd ‘n bloedige land. Al van die jare van Dingaan af. Die moordlustighied is in die bloedlyn. (vir baie geslagte al). Niks sal dit ooit kan verander nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.