36 gevangenes tydens brand beseer

Leeuwkop-gevangenis (Argieffoto)

Leeuwkop-gevangenis (Argieffoto)

Minstens 36 gevangenes het geringe tot ernstige beserings opgedoen tydens ʼn brand by Leeuwkop-gevangenis in Johannesburg.

“Twee gevangenes is in ʼn kritieke toestand,” het Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, gesê.

Dit is nog nie duidelik hoe die brand ontstaan het nie. Die brand het omstreeks 14:00 uitgebreek.

“Paramedici het persone behandel vir brandwonde en rookinaseming. Diegene wat verdere behandeling benodig word na verskeie hospitale in Johannesburg geneem,” het Mathe bygevoeg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Buitestander ·

Hulle wou seker kersfees by die huis beurbing toe steek hulle dit aan die brand.

Jan ·

As jy ‘n binnestander was, het jy met sekerheid geweet en nie geraai nie.

t ·

ontsnappingspoging. Hospitale is baie makliker om vanaf te ontsnap.

jaco ·

extra straf vir wat hulle verkeerd gedoen het. meeste se vonnisse is anyway te lig en te kort.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.