6 dood, 12 beseer in N17-ongeluk

Argieffoto Foto: Netcare911

Argieffoto Foto: Netcare911

Ses mense is dood en 12 beseer in ’n ongeluk tussen ’n taxi en ’n vragmotor op die N17 tussen Springs en Secunda.

“Netcare911 en ander nooddienste het die 12 ernstig beseerde persone stabiliseer en na omliggende hospitale neem,” het Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare911, in ʼn verklaring gesê. Ses persone is op die toneel dood verklaar.

Die polisie stel ondersoek in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.