Aanvalsgewere, ploftoestelle in huis gevind

Van die vuurwapens en ammunisie waarop daar beslag gelê is. Foto: SAPD

Twee mans, onderskeidelik 22 en 36 jaar oud, is in Khayelitsha in die Wes-Kaap in hegtenis geneem vir die besit van verbode vuurwapens, ammunisie, ploftoestelle en gesteelde eiendom.

Lt.kol. André Traut, woordvoerder van die polisie, het gesê lede van die blitspatrollie het Woensdagaand ʼn operasie uitgevoer as deel van die polisie se poging om ernstige en geweldsmisdade in die provinsie hok te slaan.

Blitspatrollielede het op ʼn huis in Solomon Tshukustraat in Gedeelte C van Khayelitsha toegelaan waar hulle die wapens en gesteelde goedere aangetref het. Volgens Traut is daar beslag gelê op ʼn R5-aanvalsgeweer, ʼn R4-aanvalsgeweer en ʼn 9 mm-pistool, asook ammunisie vir verskeie kalibers vuurwapens.

“Daar is ook beslag gelê op onder meer twee ploftoestelkabels, kruit, asook twee koeëlvastebaadjies.”

Die verdagtes sal in die hof in Khayelitsha verskyn sodra hulle aangekla is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Bull ·

Ag wie gee om ? julle moet maar aanneuk . KILL THE BOER Is nie rassisties nie, so nie een hof in SA is iets werd nie, nog minder die so-called polisiemag. . die land is in sy peetjie in.

Zukof ·

Kyk na die serial nommers van daai wapens, en gaan kyk waar dit uitgeryk is.

Andre ·

Stem 100 persent saam jou Bull. Daai selfde wapens gaan nog in die hande wees wat ons broers met mag van hulle plase wil weg jaag.

Vra weer oor n week ·

Vra die polisie oor n week of twee waar die vuurwapens is……net weer terug in sirkulasie.

Jerry ·

Baie geluk en baie dankie aan die wetstoepassers wat die wapens ontdek het en die rowers vasgetrek het. Nou hang dit alles daarvan af of die staatsaanklaer korrup is of nie!

Perspektief ·

‘n Wit sekuriteits beampte het dit vir hulle gegee omdat Jan van Riebeeck aan die kaap gekom het. Dit alles is op ‘n klip uitgekap 67 000 jaar voor God die aarde geskep het.

Ek hoop net nie die polisie het geweld gebruik om die wapens af te vat nie want dit sal wees asgevolg van Afrikaans wat in skole aangebied word.

Breek twee standbeelde af en steek ‘n gemeenskap saal brand. As jy nie beter voel binne twee dae nie stel ek voor jy ontneem 2 plase per dag tot jy beter voel.

Johnnie ·

Waarom gaan kyk waar dit vandaan kom hulle boeties in die weermag en polisie het dit vir hulle gegee. Hulle gaan in elk geval niks oorkom nie want hulle is benadeeldes wat net regstellende aksies wou uitvoer.

Stormrider ·

Springstof is die woord waarna julle so naarstigtlik gesoek het – nie plofstof nie asseblief?

Oudste ·

Ja Stormrider jy is 100% korrek, plofstof is dit wat jy in ‘n baba se doek kry.

Anoniem ·

En vuuwapens moes ingegee word !!!! Asbtog kyk.hoe gaan dit nou.

IK ·

NET wettige vuurwapens moet ingegee word, Anoniem. Ek glo hierdie is onwettig en binnekort weer in sirkulasie. Jammer vir die wat gevang is want julle moes nie gevang gewees het. Wanneer jul uit die tronk kom wag daar vergelding.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.