Aardbewing oos van Indonesië

Maluku, Indonesië

Maluku, Indonesië

ʼn Aardbewing van 6.1 het Saterdag oos van Indonesië plaasgevind, maar ʼn tsoenami-waarskuwing is nie uitgereik nie.

ʼn Woordvoerder van die meteorologie en geofisika-agentskap het aan Xinhua gesê die aardbewing het ongeveer 129 km noordwes van Maluku Tenggara Barat, Maluku, plaasgevind, 78 km onder die see.

Volgens die USGS het die aardbewing 6.1 op die momentmagnitudeskaal gemeet.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Koos Roets ·

78 km onder die see? Wat my waar kry? Feit is, diepste punt onder die see is skaars Dnieper as 10 km,

Lynette ·

Koos, dit was n aardbewing onder die see, nie n seebewing in die see nie.

SNEL ·

Sekerlik van kus tot by die plek waar die aardbewing plaasgevind het is 78km en dis daar onder die see 10km of wat waarvan jy praat Koos, waar die aardbewing was. Ek kan nie dink dat 6.1 nie nTsunami begin het nie, dis mos n skudding en n half daai.

Lynette ·

Die aardbewing was nie 10km onder die see nie maaar 78km onder die see in die aarde onder die see. Die deursnee van die aardbol is BAIE meer as 78km. Dis ook nie gemeet van die kus af nie maar reg ondertoe.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.