Aardbewing oos van Indonesië

Maluku, Indonesië

Maluku, Indonesië

ʼn Aardbewing van 6.1 het Saterdag oos van Indonesië plaasgevind, maar ʼn tsoenami-waarskuwing is nie uitgereik nie.

ʼn Woordvoerder van die meteorologie en geofisika-agentskap het aan Xinhua gesê die aardbewing het ongeveer 129 km noordwes van Maluku Tenggara Barat, Maluku, plaasgevind, 78 km onder die see.

Volgens die USGS het die aardbewing 6.1 op die momentmagnitudeskaal gemeet.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

4 Kommentare

jongste oudste gewildste
Koos Roets

78 km onder die see? Wat my waar kry? Feit is, diepste punt onder die see is skaars Dnieper as 10 km,

Lynette

Die aardbewing was nie 10km onder die see nie maaar 78km onder die see in die aarde onder die see. Die deursnee van die aardbol is BAIE meer as 78km. Dis ook nie gemeet van die kus af nie maar reg ondertoe.