AfriForum maak uitslag van watergehalteprojek bekend

Argieffoto

Argieffoto

Die burgerregte-organisasie AfriForum sal die uitslag van en aksieplan vir sy eie nasionale Blou- en Groendruppel-takprojek Maandagoggend bekend maak.

Julius Kleynhans, hoof van omgewingsake by AfriForum, sal die uitslae en die stappe om probleme in spesifieke munisipaliteite die hoof te bied, om 10:00 aan die media bekend maak.

Die projek het die gehalte van drinkwater (Blou Druppel) en rioolwater (Groen Druppel) getoets om seker te maak dat daar aan nasionale standaarde voldoen word.

Lees ook:
AfriForum bekyk dorpe se water

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.