AfriForum praat internasionaal oor plaasmoorde

Ian Cameron op Sky News. Foto: Verskaf.

Verteenwoordigers van AfriForum is tans in Australië as deel van dié burgerregte-organisasie se internasionale veldtog teen plaasmoorde, waar hulle die verhale van slagoffers van plaasaanvalle en -moorde vertel.

Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, het gesê AfriForum het reeds vergader met min. Andrew Hastie, voorsitter van die parlementêre gesamentlike komitee van verdediging en intelligensie, asook aan ’n gesprek op Sky News Australia se program Outsiders deelgeneem.

“Die Suid-Afrikaanse regering en veral pres. Cyril Ramaphosa se blatante ontkenning van plaasmoorde word deur die meeste hoofstroomrolspelers hier as ’n skande beskou. Ons vertel nou die verhale van mense wie se lewe verwoes is en geskend word deur ’n regering wat sy rug op slagoffers draai,” het Cameron gesê.

Ian Cameron agter die skerms. Foto: Verskaf.

Cameron verduidelik dat hul besoek nie op statistieke fokus nie, maar eerder op die verhale van slagoffers.

“Daar heers veral skok oor die wreedheid van plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika: Robert Lynn wat met ’n blaasvlam gebrand is; Nicci Simpson wat deur haar voete geboor is; en John Eckardt wie se naelmerke in die matte van sy huis gevind is nadat hy gemartel is – dié verhale spreek boekdele oor die werklikheid van hierdie Suid-Afrikaanse tragedies,” sê Cameron.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

55 Kommentare

Arak ·

Baie goeie nuus, baie dankie. Will MM nie dalk net vir ons die skakel deel waar ons dit op Youtube kan kyk nie? Dankie.

christa ·

WANNEERR GAAN CYRIL SY VERDOMDE ORE OOP MAAK EN LUISTER HULLE MAAK ONS WIT BOERE DOOD KORRUPSIE AG REGTIG CYRIL

Andrea ·

Christa, CR WEET die blankes word vermoor. Die hele ANC wéét dit. Hoekom dink jy word dit nie erken nie? Hoekom word daar niks aan gedoen nie? Die meeste van hierdie aanvalle en moorde word met militêre presiesheid beplan en uitgevoer – luister maar wat slagoffers wat oorleef het vertel van die kommunikasie tussen die aanvallers. Wat sê dit vir jou? Vir my sê dit dat dit op hoë vlak georkestreer word.

Thys ·

Di so called president het gaan dinge se anderkant wat onwaar is,hy is seker bang dat daar dan sanksies teen suid afrika ingebring kan word daarom loop hy en vertel snert,sal graag sy kant van di storie wil hoor as een van sy gesins lede ook gemartel of doodgemaak word

What a joke! ·

Natuurlik weet Cyril ! Dit is als deel van hul skrikbewind om die wit boere van hul plase af te jaag! Dit is deel van hul plan!
Hy speel toneel en hou homself dom maar hy nes al sy onbevoegde kaders weet hulle presies wat aan die gang is!!!
Die Afriforum manne en vroue is legendaries in my oe! Die anc en kie sal alles doen om hul van struik af te bring om te verhoed dat die waarheid uitkom!! Dankie Afriforum jul is almal manne en vrouens van staal !

Nel ·

Dankie Ian Cameron/Afriforum dat julle nie terugdeins nie en weier om gemuilband te word deur kamma kamstige ‘politieke korrektheid’, maar gebeure noem vir wat dit is – mawdie blatante wreedaardigheid van sekeres wat die heiligheid van ‘n lewe misken en voort moor vir eie gewin/agendas en dit onder die goedkeuring van ‘n korrupte regering wat ‘n veer voel vir minderheidsregte en lewens…

willie ·

Goed gestel, die wêreld moet kennis neem wat so onkennend hier plaasvind! Die satan is die vader van die leuen waarom sal hulle dit dan erken!

Swartwolf ·

Natuurlik sal Cyril dit ontken. Hy mag niks goed oor wittes se of vir hulle doen nie. Dis die populistiese stem wat tel want die verkiesing kom. En om te verwag van die intellektuele reus Beki Cele om eers net ‘n plan te maak om plaasmoorde te bekamp is heeltemal verniet. Buite sy en sy polisie generale se bereik.

Agnes ·

Ons kan kla oorsee, hier of waar ook al. Feit bly staan, dit gebeur nog steeds en ons MOET die doodstraf terug he vir sulke martelaars
moordenaars. Dit sal nie einde kry nie en die buitelanders raak nie eintlik betrokke nie. Hul het hul eie probleme, kry ons jammer maar so wat? Tree nie in die bees vir ons nie. Hang een gruwel moordenaars in die publiek op en sien wat gebeur daarna. Ek is n gebore Nederlander en kan nie glo dat almal so terug sit en dat moord net aanvaar word. Wat te erg is is te erg.

Gemaskerde Sopbeen ·

Die doodstraf word elke dag 53 keer in SA toegepas……..maar nie deur die regering nie. Die enigste manier om dit stop te sit, is om dit terug toe te pas op die kriminele wat ons lewens so neem. Waarom begryp mense dit nie? Almal bly skree vir die regering om die “doodstraf terug te bring”……maar waarom wag ons vir die regering, wat niks hieraan gaan doen nie? As hulle nie wil nie, moet ons…..DIY.

Fanie ·

As die doodstraf terug gebring word gaan ek jou waarborg dat ons blankes die voortou sal wees wat gehang word kyk byvoorbeeld hoe kom hulle weg met misdade wat nou gepleeg word die blankes sal tweede kom vat vir vickey momberg as n voorbeeld

Waarheid ontbloot ·

@Agnes… Dit word ‘aanvaar’ want die gereg is aan die ‘verkeerde’ kant. Hoe gaan die moordenaars tereg gestel word as hulle nie ‘aangekeer’/gevang ‘ word nie??

JJ ·

Ek wens Saffas wil stop met “bring die doodstraf terug” nonsens, dit gaan NOOIT gebeur nie, word wakker. Asof dit hulle gaan stop.

Willem ·

Mens lees vandag Rapport, dan besef mens weer wat ‘n nagmerrie die ANC regering is.

Gert ·

Die ANC weet van die moorde. Die ANC het geweet van VBS wat geloot is. Almal is bevoordeel dis hoekom hulle stil bly. Ons land is in n gemors en sal so bly solank ANC in bevind is.

Eish ·

Baie dankie Afriforum.
Deesdae uiters gevaarlik om die regte ding te doen in die boosheid van die helhool.

Johanna Botha ·

So bly …n paar sanksies sal dalk die mense laat regopsit want die anc hoor en sien niks …anc dink net aan planne van waar volgende geplunder kan word !

FM ·

Mooi Afriforum. Julle is mense wat aanhou om aan te hou. Al die wrede plaasmoorde moet aanhoudend oorsee gestuur word. Hou so aan. Ek dink Cyril will iets sê, maar om die verkiesing in 2019 te een, is nou vir hom belangriker as plaasmoorde. Ons moet aanhou om die wreedhede te verinternasionaliseer. Tyd vir politieke korrektheid is nou verby. Cyril get vir ons gewys hoe beoefen mens n leuen. Totdat hy sy geliegery stop oor plaasmoorde moet ons aanhou om aan te hou. Dit sal tyd vat, maar die buitewêreld sal toenemend kennis dra. Hou aan!!

Peet J ·

@Agnes , dit is ook die Nederlanders wat bygedra het tot hierdie helhool waarmee ons Afrikaners die afgelope 23jaar mee moet saam leef en so ook ander volksgenote asgevolg van buitelandse ( internasionale) inmenging om demokrasie en integrasie te bespoedig afskaffing van doodstraf was ook deur genoemdes aan SA voorgeskryf.

Hansie Slim ·

Ons kan nie moed opgee nie. Of die buiteland gaan luister…wie sal weet. Ek dink Cameron moet Europa en Amerika ook sien. Trump kan dalk iets uitrig??
Maar ons durf nie gaan lê nie!!!

Callie ·

Peet weet jy. Die nasie van die land. Heel eerste gou iemand slegmaak en beskuldig. Bedank liewer die persoon oor hy ook soos ons voel oor plaasmoorde. Dis die mense wat ons verhale in hulle lande help versprei. Liewe magtag, kan ons nie net begin saamstaan en uit een mond die regering veroordeel en die bedank wat ons ondersteun nie

Anoniem ·

Die waarheid sal na die LIG gebring word ! Dankie AfriForum

Peet J ·

@ Callie, niemand word beskuldig nie, die waarheid moet seë-vier. Die Regering is nie alleenlik verantwoordelik vir die onaanvaarbare leefwyse en toestand in die land nie ons moet ons self afvra wie het daartoe bygedra.

Pieter ·

Gister hier in Krakow Pole loop ons n ou poolse tannie raak en sy praat goed Engels. Raaai wat se sy vir ons. DIS DAREM VREESLIK HOE HULLE DIE WIT MENSE EN BOERE VERMOOR IN SA.Sy vra of ons terug gaan ons se toe nee miskien oor n paar jaar. NEE NEE bly hier in Krakow dis veilig.So JA

Avra ·

Pieter, ek moes dit ook hoor toe ons in die Europa was die afgelope 3 maande. Party het dit verder geneem : was dit wat Mandela wou gehad het? My antwoord was: ja

What a joke! ·

Natuurlik weet Cyril ! Dit is als deel van hul skrikbewind om die wit boere van hul plase af te jaag! Dit is deel van hul plan!
Hy speel toneel en hou homself dom maar hy nes al sy onbevoegde kaders weet hulle presies wat aan die gang is!!!
Die Afriforum manne en vroue is legendaries in my oe! Die anc en kie sal alles doen om hul van struik af te bring om te verhoed dat die waarheid uitkom!! Dankie Afriforum jul is almal manne en vrouens van staal !

AB ·

Die punt is die doodstraf gaan ook soos vele ander kwessies eensydig toegepas word.

Baie dankie aan die mense wat ons storie gaan vertel. Of dit vir ons die oplossing is weet ek nie. Die buiteland het hul eie probleme en twyfel of hulle ons uitweg sal wees.

Zimbabwe is besig om uit voedsel te hardloop en mense gaan in hulle hordes SA binnestroom agv n honger maag. Dit gaan ons boere se situasie vererger.

Die enigste oplossing is as die regering die probleem erken en strukture in plek stel om die soort van misdade te bekamp. Soos almal weet is die kanse daarvoor baie skraal.

Annemarie ·

Ek was so maand gelede op besoek in New York en North Dakota. So week na Trump se omstrede Tweet! Ek is heelwat uitgevra oor die werklike situasie hier. Komende van ñ plaas waar mens tot die tande toe bewapen is met alles wat skok en piep om jou voortydig te waarsku, kon ek ñ redelike akkurate weergawe van dinge hier gee! En almal se reaksie was dieselfde! “It’s too dangerous to live in SA, come to the U.S.!” As ek kon, was ek more daar! Mens raak moeg om heeltyd bang/versigtig/op jou hoede/agter slot en grendel te leef!

Cherokee ·

Hi Annemarie.. ek hoop jy oordryf nie wanneer jy sê jy was *heelwat uitgevra*, nie. Dit sou beteken SA se probleme is meer bekend, soos ons hoop dit is.

Anoniem ·

Die familie van die gesin is gebreek. Dit is so hartseer om hulle te sien as mens sulke nuus ontvang. (Nie lekker om jou vriende in sulke onnodige hartseer te sien). Onse Heer ek vra U om hulle sterk te hou in die tyd. Net U sal verstaan hoekom! Heer ons land vra dat U asb moet intree en alles reg maak. Ons boere en mense kan nie meer so vermoor word net omdat hulle dit kan reg kry. Heer ek persoonlik vra U om U hand oor ons almal te hou vir al die familie wat in hartseer is oor hul verlies. Ek vra dit in U Vader se naam alleen Amen!

Willem ·

Nou vra ek met trane in my oë waarom kan ons dan nie versoen nie, ongeag die realiteit soos per die berig? En ek sien ‘n sekere iemand is doodstil.

Cherokee ·

Òmdat Willem, ek en meer mense wat soos ek daaroor voel, not ‘n dêm nie bereid is om te versoen (versoen sê jy?!!!) met mense wat onskuldiges met blaasvlamme brand, met spykers en strykysters martel, onnoembare marteling toepas en slagoffers vermoor. As jy met hulle wil versoen (neig om te dink ek het jou pleidooi meer kere gesien) doen dan so. Die Suid Afrikaner, die Blanke Boer van Suid Afrika, versoen nie met die bose nie! Punt!

Gerhard ·

Ek dink Cherokee het Willem se kommentaar verkeerd gelees :-)

Belastingbetaler ·

Hoekom betaal ons ewe getrou belasting aan n regering wat ons verniel en dit ontken

Dries du Toit ·

Ons kan Afriforum, Solidariteit en VF+ dankbaar wees vir hulle harde werk om die wereld bewus te maak van die verskriklike situasie waarin ons ons daagliks bevind. As dit nie vir hulle was nie was daar geen hoop meer vir ons nie. Dankie baie baie

Jerry ·

Willem, jy kan maar weet wanneer AfriForum ter sprake is, lewer ek bitter graag kommentaar. MM reken egter dat dit sensitiewe lesers erg sal ontstel! Ek kan dit ongelukkig nie sagter bewoord as wat ek reeds doen nie, so jammer my ou maat, ek en jy sal ons maar daarmee moet versoen. Daar is dalk n volgende keer wat MM weer iets laat deurglip. Tot dan sal jy maar tevrede moet wees met al die jabroer kommentare!

Jerry ·

Ontspan Cherokee, jy is te emosioneel. Willem is besig om my te mock. Jammer dat jy die een moes wees wat hoek en sinker daarvoor geval het. Hoop jy sal jou daarmee kan versoen, ek weet, ek kan!

Cherokee ·

So jý Jerry, is toe na wie verwys word as ‘n sekere iemand. Hy klink bevrees om jou naam te noem. Hy is dus die een wat moet ontspan.

What a joke! ·

Wel se gestel Willem jy het waarlik die groot versoennende ou baber uit getrek met jou sappige onweerstaanbare aas wat jy so voor sy neus gehou het…ai lekker lag ek nou! Jip hoek lyn en sinker ou Jerry jy het hom gesluk…
Maar ou Jerry hier is my vraag aan jou wat alewig se die blankes moet versoen dink jy nie dit is tyd dat die Anc regering en sy mense versoen met die blankes van Suid Afrika nie Jerry? Miskien is dit waar die probleem le…Die blankes versoen al vanaf die eerste ja stemme net so voor 94 en waar het die versoening die blankes in Suid Afrika gebring??? Ek sal jou se deur my blanke oe hoe ek dit sien….Moord en doodslag,onderukking,onteiening,diskriminasie,dubbel standaarde en so kan ons aangaan….
Daar is deksels baie blankes wat Suid Afrika n beter plek wil maak vir almal daar maar jou anc regering is uit op een ding en dit is wraak! Wat presies is dit wat jy en jou anc regering van die blankes verwag Jerry om hul bestaansreg in Suid Afrika op te offer?
Ek vra jou weer ou alle oneindige versoenende ou Jerry waar is jou anc regering se versoenning met die blankes van Suid Afrika???

Wilma ·

Thys ek voel ook soos jy dat CR fam moet aangeval word maar dit sali gebeur want hul word opgepas deur hordes wagte.

PJC ·

Mooi Afriforum. Ek wonder wat gaan Lindiwe Sizulu hierdie keer sê oor Afriforum se optrede want sy was mos siels ongelukkig oor hulle veldtog in die VSA.

PlaasAanvalOorlewende ·

Dankie , Dankie aan almal wat saamstaan om die ongekende wreedheid en boosheid aan te durf. Ek het n plaasaanval, uitgevoer deur lede van SAPS!! oorleef.
Dit blyk hierdie aanvalle word soms op hoevlak beplan….en ontken…
Met betrokkenheid by sulke veldtogte word jy deur die betrokkennes in regering gemerk… (Vra vir Kalie Kriel)…jy mag daarna dalk net die volgende slagoffer word… Aangehoue blootstelling is al wat ons tans dalk hulp uit buiteland kan bied.
Sterkte aan almal wat al aan die hand van hierdie lafaards onderworpe was.
Die wiel SAL draai , staan net saam.

EBV ·

Wanneer die Engelse wêreld jou begin steun moet jy regtig bekommerd begin raak!

Gerhard ·

Jy kan nie met kriminele versoen nie, selfs al is hulle in die regering. Jy moet terugveg. Ongelukkig kan die soort ding bloot tyd koop en is nie ‘n langtermyn oplossing nie.

Zirk ·

Daar is baie redes waarom blankes en spesifiek boere geteiken word nl.;
1. Politiek geinspireerde etniese suiwering,
2. Omgekeerde apartheids weerwraak,
3. Onkeerbare kriminele oorspoel van townships en krotbuurte,
4. Werkloosheid,
5. Plase is maklike teikens,
6. Geen of swak gemeenskapsleiers,
7. Geen of swak dissipline in alle swere van die samelewing,
8. Swak polisiering landwyd,
9. Swak selfbeeld van halfgeskoolde Afrikane,
10. Hebsug.
Ek kan nog baie redes noem, maar volstaan eers hierby.

Zirk ·

Ek glo elke regdenkende mens in hierdie droewe land ondersteun die optrede van Afriforum.!
Van my kant af; BAIE, baie dankie Solidariteit en Afriforum.

lerato ·

Baie dankie Zirk

Jy het sommige van die oorsake goed opgesom.

Vraag
Sal die soeke van hulp by die buiteland eninge vrugte afwerp?
En die antwoord is nee.
Is daar ‘n oplossing?
En die antwoord is nee.
Kan ons iets aan die saak doen?
En die antwoord is ja, Ons kan die situasie vesag deur met al ons volksgente te praat en nie op mekaar te skree nie

SP ·

Fop-Nuus! Geen inligting beskikbaar op die webwerf van Australie se Sky News nie. Publiseer asseblief die skakel na die oorspronklike inset, op SkyNews.Com.AU. Andersins praat julle nonsens en is julle bloot eenvoudig besig op rasse-haat aan te vuur.

PPP ·

Mense wil net hoor wie van julle kan nog onthou of, wil onthou toe die land weggegee is in 1994 was daar twee mense, as ek hulle mense kan noem wat daar gestaan het en kyk hoe die land gegee word, was daar een persoon sy naam is Cyril wat gesing het KILL THE BOER,S mense hy was die eerste een gewees wat dit geopper het so hy weet daarvan, dit was sy doel on boere uit te moor dink julle hy gaan regtig iets daar omtrent doen .

charmaine ·

En dit is nie waar hulle ophou by plaasmoorde, mense word in hulle wonings waar hulle slap, waar hulle saam met families en hulle kinders doodonskuldig kuier en nou ook by ontspanningsoorde langs die viswaters waar mense gaan vir ontspanning en jy dink jy veilig is sommer noem dit ook en hoe wreed dit is wy s die foto’s vir die mense in Australie, en regoor die wereld!

JVA ·

Dis nie net wit boere wat aangeval word nie, dis mense in die stede ook. Kyk hoe was daai ouerpaar aangeval toe hul gaan kamp het. Die man is vermoor vir R1000 en selfone. :'(
Die wreedheid oor ALLE mense moet stop! God red die land van Suid-Afrika!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.