AfriForum vies oor Malema-twiets

(Foto: pixabay)

Die burgerregtegroep AfriForum het die beweerde aanhitsing van geweld teen minderhede deur Julius Malema, leier van die EFF, Dinsdag veroordeel en ’n beroep op politieke leiers gedoen om hulle vir die beskerming van burgerlike vryhede te beywer sonder om hulle tot aanhitsing te wend.

Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, sê Malema het, met verwysing na die wydverspreide geweld die afgelope paar dae, swart mense op Twitter aangemoedig om hul woede op wit mense uit te haal.

Malema het getwiet: “Our anger is directed at wrong people. Like all of us, our African brothers & sisters are selling their cheap labour for survival. The owners of our wealth is [sic] white monopoly capital; they are refusing to share it with us & the ruling party #ANC protects them. #OneAfricaIsPossible.”

Roets sê alle vorme van geweld moet stop en dat dit nie bloot op ander gemeenskappe gerig moet word nie.

“Hierdie is niks anders as ’n rassistiese aanval op ’n kwesbare minderheidsgemeenskap nie.”

Die organisasie sê hy sal ook voortgaan met internasionale bewusmaking van die onderdrukking van minderhede se regte in Suid-Afrika.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

130 Kommentare

Danie ·

ons is alles behalwe kwesbaar my vriend. Dit sal jy nog uitvind

Eina ·

Danie…nee jong…wat van die afgelope 10 jaar laat jou so dink?

Nika ·

@ Kobus, as jy n sitting duck is, is dit jou eie skuld van ons sit ja, maar ons het ons cammo en ammo en bo en behalwe dit aanbid ons n Almagtige Koning van die Eeue.

Francois Van Den Bergh ·

Dit is mos HAAT SPRAAK om geweld aan te moedig.

Anoniem ·

nee nee julle het dit verkeerd, die vertoon van n vlag is haatspraak… hierdie aksie van Malema is uitdruking van sy mening en sal natuurlik misgekyk word want die regering en meerderheid stem saam hom… #dubbelstandaarde

De Villiers ·

Om te dink dat dit erger is om die ou Suid-Afrikaanse vlag te vertoon as Malema se haatspraak uitsprake. Belaglik

Elria ·

Hoekom kan Malema se net wat hy wil en Kom weg daarmee. Ek dink persoonlik genoeg is nou genoeg. Hy moet ook vir ‘n slag pa staan vir sy woorde. Hoekom net die wit mense wat altyd moet tronk toe of hengse boetes betaal oor iets wat hulle gese het wat ander nie pas nie. Rerig

kiepie ·

Ons is nie kwesbaar nie. Dit sal hy een van die dae uitvind

Gatiep ·

Laat hy waag om my hardverdiende goete te vart, my maat, hy sal jammer wees.

About time ·

Hy (Malema) BLF en ANC leiers is due om aangekla word in the hauge (Nederland) net soos die ander broers in Noord Afrika, vir Crime against Humanty. Viva

Skoolgeld ·

Dis ongelukkig nie iets waaraan enige wit Suid Afrikaner aan dink nie maar wat maak ons die dag ons dag is?

Pottie ·

Dan wys ons jou wat kan ons nog doen so lank hulle dink ons boere is kwesbaar los dit so hulle gaan n groot verassing kry dit belowe ek jou

GP ·

Pottie as ons iets kon doen moes ons al lankal, anders is dit maar ok dat die boere so uitgemoor word. Ek hoop maar almal wat so grootpraat het erens ‘n plan, want ek dink die meeste weet, anders as praat, wat ons sal doen nie.

smurfie ·

Hoekom share hy nie met hulle nie? Hyt baie geld, kyk maar net sy kar en huis

De Villiers ·

Malema het dit net andersom. Die helfte van die blanke se bates is in elk nie meer in hul besit nie, maar is deur regSTELENDE aksie nou in besit van sy eie volksgenote.

johan II ·

Ek dink jys reg Gert. Iemand hoop v n oorlog. Wêreld banke (om maar een te noem) maak byvoorbeeld baie geld uit enige oorlog, ongeag wie wen. Die lenings v wapens, voedselhulp, heropbou ens. is ALTYD gewaarborg en die lande wat deurloop betaal baie lank af aan sulke lenings. Oorlog vat baie aanhutsing, maar n jaar of 20 en…BOOM, GAOS. Hoop nie ons stuur op dit af nie, baie moontlik. Sal maar sien.

Deon Meyer ·

Boko Haram uit Nigeria is opgeroep om jou makkers van die EFF wat amok in Jhb en ander stede maak te kom teenstaan omdat die SAPD nie daartoe in staat is nie.Waarom jou aandag op diegene vestig wat op die agtergrond is,of is die EFF ook agter die oproer,die dat jy niks daaraan doen nie.

Dis Nou ·

Skrik wakker Mal-hema, julle is nie meer die cheap labour nie. Al hoe meer van ons doen ons huiswerk/tuinwerk self, sonder julle hulp. Die dat so baie van jou mense werkloos sit, in ellende

Stiks ·

Indien hierdie mal emma al ooit enige werk verrig het om kos op die tafel te sit , sou hy n ander deuntjie gesing het

Katgic ·

Die wat malema doen rn se net wat hy wil is veregaande ons mag nie meer ons ou lands vlag in die opebaar wys nie maar hy kan mense aan wits om op ons los te brand want ons wil nie deel nie my gud is my gud ek betaal daar voor met my geld wat my werkgewer in my bank rekening betaal so malema jy is een van die grooste rassis wat gebore is jy se vir jou vevolgelinge om die wit mens aan te val jy doen wat jy wil en kom weg daar meer nie malema van my God die lewende God in die Hemel en hy slaap nie jy gaan kneël voor hom en rekenskap gee Gaan lees die wete van God en ek hoop dat dit jou sal kan help.En God laat mense soos jy nie ongestraf ver by gaan nie……..

Rekenskap ·

Jy is reg. Rekenskap sal hy gee. Bribes of gunslone werk nie daar nie. Dankie tog.

Chris ·

Waarom blok Maroela Media die W app aanstuur vermoè van julle berigte.

Susan vl ·

Hys ook maar soos gras.. eendag waai hy ook weg.. asook sy geraas van n leë blik.

Ig ·

Mnr Malema kom weg met alles wat hy doen en sê. Dit kom voor dat jy untouchable is what a joke!

Vlakvark ·

Geagte Lesers, gaan bestudeer gerus George Orwell se werk “1984”. Weens die vrotsige ANC landsbestuur, is daar die magstryd om beheer oor SA oor te neem. En die oningeligte armes is die pione en die minderheidsgroepe die sondebokke in die magstryd. Mag geregtigheid en ware naasteliefde seëvier. Maar dit verg betrokkenheid van alle hardwerkende Suid-Afrikaners met selfrespek en die innerlike behoefte om ‘n opbouende verskil tydens hul kortstondige lewensduur te maak. Amen.

Hennie ·

Die man het n punt beet. Ons moes jare gelede al begin het om self ons werk te doen.
Ek dink daar was in die 60’s n boek daaroor geskryf.

Gert Goosen ·

Ek is altyd verbaas dat lesers hier steeds dink dat daar reg en geregtigheid in SA bestaan en dat daar ooit weer dieselfde gevolge sal wees vir dieselfde aksie van ‘n swart persoon en ‘n blanke persoon. Agriforum is “vies”? Ag siestog! hy vee hom af aan enige ding wat Agriforum van hom dink of sê. Die anc is te bang om hom vas te vat want dan sal hulle van hulle steun verloor. Mense moes al lankal aanvaar dat daar twee wette is vir mense in Suid Afrika, en as jou vel wit is, gaan jy altyd aan die kortste end trek. Nie Den Haag of die VN of enige iemand kan hierdie regering iets aandoen nie, want dan sal hulle uitgekruid word as rassiste. Ek het nie antwoorde nie, ek sê net as jy nou nog nie gewoond is om ‘n tweede-of derderangse burger te wees nie en jou nie voorberei vir alledaagse gebeure soos hierdie nie, gaan jy nog baie meer verrassings kry.

Sirkus ·

Julius M, word gebruik om oorlog praatjies aan te wakker deur die einste mense wat bang is vir die blanke volk in RSA. Hy word voorgesê deur Lord Robin Renwick uit die Britse Parlement. George Sorros is ook ‘n geldskieter vir moeilik maak in weerbare lande soos RSA. Gaan doen navorsing ….

JoeV ·

Waar is die mandella se stigting dan nou? Stomgeslaan is dit?

gatiep ·

Ek is al so siek en sat om te hoor van die ou.
Sonder media gaan hy eintlik nie iets wees nie dis julle wat hom bekend maak.

Riaan ·

Ongelukkig boost die ver linkse media hom,en die massas wat rondle in die plakkerskampe hang aan sy lippe.

Tinus Coetzee ·

AI, het Julius dit alweer reggekry om iemand se hok te skud?

Anoniem ·

Suid Afrika eens geseende land jy wat jou rug op jou God gedraai het. Jy wat in jou skandes wandel. Kom terug se die Here. Bekeer jou. Jou krag le nie in jou wapens nie. Jou krag le in jou kniee. Kom Suid Afrika kom buig jou kniee, roep My aangesig aan sodat Ek jou kan ophef, jou land weer kan seen met reen,jou smarte kan wegvat. Hef jou hande na bo want Ek is jou God die Almagtige. Ja Suid Afrika jy wandel in skandes jy hoereer met die wereld. Keer terug, keer terug se die Here. Jeremia 3

Natascha ·

Waar Danien, Ons het te ver weg van God af gedryf, Ons moet op ons kniee bly en almal saam bid.

Liza ·

Amen, ons moet op ons kniee wees dag en nag en bid, net ons God kan ons help….

Manie van Worcester ·

Jy is reg, bid net asb oor God wat in die grondwet nie as heerser erken word

Marius ·

“Aquila non capit muscas.” ‘n Arend vang nie vlië nie. Kom ons vlieg soos ARENDE!!!!!!!!!

Se maar net ·

en wat gaan wie hieromtrent doen???????? net ‘n vraag waar is die DA deesdae hulle darem maar baie stil

Magda ·

Ja hy kan se wat hy wil – en kort om kort gevat te word vinnig ook!!!!!

Amanda ·

Anders as jy Mnr Malema werk daardie mense om hul brood en botter te verdien al is dit cheap labour. Wat doen jy om hierdie land van ons op te bou behalwe om haatspraak aan te hits.

Kobus ·

Julias sal enigiets doen om relevant te bly. Ek lees nie eers meer berigte waar sy naam of gesiggie voorkom nie.

Hanna Hoekom ·

Hierdie kom op absolute haatspraak neer. Weereens dieselfde kalant, onaantasbaar! Waar is die MRK nou? Stilte… doodse stilte… Moet net asb nie die ou landsvlag vertoon nie! Dan sit jou turf. Dit is blykbaar haatspraak.

Johan ·

Hy toets heeltyd sy grense. Hy verskuif dit ook heeltyd. Hy kyk hoe ver hy kan gaan sonder probleme. Hy kyk hoe bang die regering vir hom is. Dit is alles n mate van beplanning.

Natascha ·

Haatspraak, maar hul mag mos se en doen net soos hul wil.
Is daar nie iemand wat dalk selfmoord oorweeg nie? Haal dan die man uit , dan het jy rede vir selfmoord.

wynand ·

Vir die wat vir Afri so afbreek – wat doen julle om te help? Julle sit op die stoep en gooi klippe. I dit al wat julle kan doen? Wat het julle AL GEDOEN om te help? Sal graag vir hoor…..

Manie van Worcester ·

Jy is reg, hulle doen niks, ons kry dit elke dag oral, die een wat minste doen en nie wil betrkke raak het die meeste kritiek

Gaitsigubib ·

Kobus nee man jy’s n man, ons is nie sitting ducks nie. Hulle gaan geweld in die hoogste graad tee kom as hulle by my daarvoor kom soek. Mens is egter nie traak my nie agtig oor die erns van die saak nie. Die mense wat geteiken word is ons ouers en ons vrouens & kinders. Ons sal God se wapenrusring nou moet aantrek want sonder dit is ons niks. Maar ek is geen sitting duck nie.

Jerry ·

JM probeer hard om swart teen wit geweld te implementeer en Afriforum wat aanhou om daarop te reageer vererger net die situasie om witmense emosioneel op te sweep. Goddank dat beide die eff en afriforum sukkel om hulle agendas te bevorder. Swart op swart geweld is aan die orde van die dag en is SA se voorland en as witmense nie reageer op eff uitlatings en uitsprake nie, dan is dit so goed as wat die eff met n muur praat. Die enigste rede hoekom afriforum aanhou om te reageer en die vuur te stook is omdat dit afriforum se sakerykbestaansreg verseker. Dit is Virseker nie in beste belang van die Afrikaner nie!

John ·

Sit asseblief die cherry op Jerry se koek en laat hom asseblief die toekoms uitstippel ooreenkomstig sy paradigma vir SA se oorlewering op diè planeet. Hy brand skynbaar vir nog ‘n paar paragrawe om sy wroegings tov Afrikaners te stawe… sy woede te lawe. Die swart rawe draai al bo AfriForum se kop. Please!

Suzette Geringer ·

Ek stem nie saam nie Jerry. As Afriforum sou stilbly gaan daar weer gesê word hoekom het julle ons nie ingelig nie, hoekom het julle ons nie gewaarsku nie. Mens kan nie net jou kop in die sand druk nie.
Afriforum stook nie die vuur nie – dis mense soos malema en blf wat die vure stook.

Gaitsigubib ·

John jy is seker n skrywer. Ja ek voel Jerry volg die beginsel van: ” if you cant beat them join them”. Ek dink dit sal werk om op kort termyn te oorleef. My vraag is net wat word van n man se beginsels? Ek wil nie slegs lewe om te oorleef nie maar doelgerig en volgens vaste oortuigings. Ons hele bestaan grond ons op God se woord en daarom is dit sonde om saam met die heiden aan die juk te trek. Ek glo dat die heiden jou verag en net sal gebruik solank hy n nut het vir jou, dan sal hy teen jou draai en jou lewe verwoes en alles wat vir jou kosbaar is.

Se maar net ·

Jerry, glo my jy sal soos Stellenbosch boere oorkom, die more wat hulle vir witmense kom sal hulle die kruipers soos jy eerste vat want hulle weet jy sal alles afgee sonder slag og stoot.

fg ·

Dis so waar. Ek sien dit daagliks in my besigheid. Baie van die mense – jonk en oud is regtig nog “ongeletterd” en oningelig. Hulle glo enige ding blindeliks en word soooo maklik ge imtimideer ( ge brain wash). En die man buit dit uit en kom weg met moord. Ek vra ook wat gaan aan dat die regering dit toelaat. Sy haatspraak en manewales trek die mense se aandag af van hulle, sodat hulle ongesiens kan aanjaag? Wraggies iets drasties sal moet gebeur om sy mond te snoer.

Bekommerd ·

Lesers gaan kyk op YouTube wat Patoor James David Manning te se het oor mense soos Malemmer en kie.

De Villiers ·

Kan Afriforum nie asseblief daardie bedrogklagtes teen Malema bespoedig sodat hy skuldig daarop bevind kan word en moontlik tronk toe kan gaan nie sodat hy net stil kan word, al is dit net vir ń wyle? Dit sal vir almal en die land se beeld tot voordeel wees. Hy is ń verleentheid vir die mensdom.

BL ·

Johan11 jy is reg, gaan lees bietjie op oor Goerge Soros en kyk waar word hy orals verbind en wat hy doen. Ons president en hy het n koppie koffie geniet saam en sit nou hand om die blaas. Die Goerge se twee seuns is ook in die land, wat maak hulle hier?? Mense daar is groter dinge wat aan die gang is. Die geweld nou in die land word goedgekeur en moet nie Mnr Malema se twiet ligtelik opneem nie. Wees paraat en veilig. Ek stem saam met n paar kolegas hierbo hulle gaan n baie baie groot surprise kry. Laat hulle kom!!!!!

Dirk Breytenbach ·

Moenie jou tyd en gedagtes mors op samesweringsteoriee nie. Werk aan oplossingsvir ons geknelde land.

wilma ·

so hits die lafaards geweld aan. laat sy volgelinge sy huis besoek en kyk wat vreet hy en sy familie. maak oop die hangkaste en kyk wat trek hul aan en gaan loer in garage na sy blink karre

Braaf maar nie onnosel nie ·

Ek verstom my aan die kommentare oor hoe ons nie weerloos is nie en teenkanting sal bied. Met watter weermag? Met watter gesag? Of beplan jy om in jou sitkamer te wag v d massas wat kom? Om ‘n paar uit te haal met ‘n handwapen voordat hulle jou vermoor is allesbehalwe gereed. Gaan lees oor Rwanda.

Michelle leR ·

Interessante woordkeuse van die joernalis/te: ‘vies’. Wat sal die motivering wees? Is dit volgens die media nie ernstig nie?

Abe ·

Danien,
En jy stel jouself aan as priester en profeet om die land terug te bring op die regte wee.

LK ·

Is die word “VIES” by die hoofopskrif nie ‘n understatement nie??

HPV ·

Baie onverantwoordelike mens met sy gevaarlike uitsprake! Wêreldhof is sy voorland as die paw-paw die fan strike deur sy opswepende uitsprake. Ons bemark hom al jare internasionaal. Kort egter tans regsgeleerdes om ‘n klag internasionaal teen hom te formuleer. Sy uitsprake is niks anders as ‘n misdaad teen die mensdom nie, sulke opruiende uitsprake het al menseslagtings in Afrika veroorsaak.

Swart Piet ·

Ons moet altyd onthou dat die EFF n arm is van die ANC. Dit is duidelik bewys deur dat die CR17 vledtog geld aan EFF lede gegee het. Terwyl die ANC aan bewind is, sal daar niks met Malema gebeur nie, want hy doen al die ANC se openbare vuilwerk.

pinkie ·

Dis ook die wit monopolie kapitaal wat belasting betaal vir die toelaes wat elke maand aan die “armes” betaal word.

T ·

En weereens word niks gedoen aan hom nie?
Die ou vlag word op twitter gesit en daar is oorlog,
Malema se maak die wit mense dood en hy sit rustig by sy huis en niemand doen niks?

Capitan ·

Jy praat al lank, kom wys ons. Dit is dalk wat die Afrikaner nodig het om weer saam te staan.

KEELVOL ·

Die ou moet hang. Hy en al sy aanhangers. Hoekom is hy nog nie agter tralies nie? Hy skuld SARS ‘n fortuin, haatspraak, moord, wat nog? Nee wat, hierdie regering, polisie, almal is korrup en kom weg daarmee. Nou beter ek stilbly, ek gaan goed sê wat my in die tronk gaan laat beland. Ek is net so moeg vir al die strooi.

Stuiwer ·

Hoekom moet ek my “rykdom” met mense deel wat die hele dag op hulle dinges sit en niks doen nie. Sover ek weet, betaal die sogenaamde “wit monopolie” die meeste belasting en hierdie belasting word dan aangewend om daardie mense wat net op hulle dinges sit, te onderhou. Dit het tyd geword dat Malema bietjie aangevat word oor wat hy kwytraak. Hy is rassisties en bitter en sweep ongeletterde mense op. En dan leef hy blykbaar in weelde……Tipies!!!!

HPV ·

Suzette ons leef in ‘n droomwêreld, in lalaland! Die meerderheid weet nie wat om hul gebeur want lees nie koerante of kyk nuus nie, ‘n jong studente werknemer van my sê hy haat lees, ‘n ander het gesê hy kyk nie nuus want dit is ‘n negatiewe aksie en hy doen nie negatiewe aksies nie. Lang storie kort volgens sulke mense, druk jou kop in ‘n gat want wat jy nie sien of hoor bestaan dan nie.

Kantlyn ·

As Afriforum so “vies ” is, vir wat doen hul nie iets hieraan nie? As dit HAATSPRAAK is, lê `n klag by die polisie en kry die man voor stok! Maar om jou te vervies maak niks reg nie, inteendeel die man kry net nog media blootstelling. Hoe lank nog kan hy wegkom met als wat hy doen en sê? Hou op praat en doen iets drasties. Ek en baie ander betaal ledegeld..waarvoor? Ek begin wonder. Wat doen Afriforum vir my? Kom Ernst en kie!

Dirk Breytenbach ·

Ag ou Uli, gaan lees tog net verder as Twitter en ander sosiale media gemors en kyk wat Afriforum reeds vermag het. Afriforum is ‘n menseregte organisasie en het nie politieke agendas nie . Hoekom moet alles altyd gewantrou word, werk eerder saam met hulle om verdere ongeregtighede aan te spreek. Alles wat jy om jou sien het nie noodwendig verskuilde agendas nie, en die oorweldigende meerderheid verlang ook nie terug na die vorige bedeling nie en is bewus van die onmeetbare skade wat apartheid gebring het. Met dit nou uit die weg kan ons almal met gedeelde waardes nie asb. begin saamwerk aan oplossings vir die dilemma waarin die land verkeer nie, ek vra maar net??? Ken jou vyand want jou eie mense is nie die vyand nie, die regering verdeel en regeer en ons val daarvoor hoek, lyn en sinker.

GL ·

Kan die manne wat se hulle is nie kwesbaar en gereed vir die aanval vir my se of hulle iets weet wat die res van ons nie weet nie.

GP ·

Wil ek ook weet. Klink vir my na braaivleis praatjies, Sal graag wil weet wat hulle gaan doen as massas op hulle toesak. Groot praat skep ‘n valse gevoel van sekerheid. dalk verbaas hulle ons en is daar ‘n groot plan in wording.

Pottie ·

Gp kan hoor jy was nie in die weermag of op die grens nie en as jy in die weermag was het jy seker in die menasie gewerk

Pottie ·

Gl daar is n groot verskil om wild en wakker te skiet en als te plunder dit is nie oorlog maak nie ons sal vir hulle wys hoe maak jy oorlog en nie met n 9mm pistool nie glo my

GP ·

Ek was daar Pottie en nie in die menasie nie. Probleem is meeste sover ek weet het paar handwapens en dalk paar jag gewere. Ek weet o gelukkig van mense wat deur groepe aangeval was en daardie wapens het niks gehelp nie. Mens veg baie moeilik teen massas veral as die regte wapens nie beskikbaar is nie.

Rêrig? ·

Wel AfriForum wat gaan julle nou daar omtrent doen, behalwe “VIES” wees??? Talk is Cheap! Malema vergeet dat die BRICS lande almal witmense het en hy vergeet ook dat die Russe en Sjinese wat in Suid-Africa belê ook almal wit velle het. Maar nou ja: “People fear what they don’t understand and hate what they can’t conquer.”

Foxi ·

Jy weet malema….jy kyk nooit n leeu direk in sy oë nie, jy terg ook nie n leeu in sy hok nie!
Hoe meer jy en jou kader van die blf onmin saai, hoe meer groei daar dorings onder julle voete.
Maar as jy kan en as jy dit ooit sal verstaan…gaan lees jy in die Heilige skrif die vlgde.
Efésiërs 4:17 tot 32. Aangesien jou blf kadertjie ook verse uit die skrif uithaal.

Ekke ·

Dit is agv uitsprake van Malema wat hy dink onskuldig is dat mense sonder werk sit en ons land afgebrand word. Stuur die man terug skooltoe…ooooh ja hy is mos verhewe bo die wet!!

Ronel ·

Ja Mnr Malema. Dit is ons wit mense se skuld dat jy in Hyde park bly, Range Rover ry , Blue Lable whiskey drink terwyl my swart staf na 25 J van ANC regering steeds sonder water en elektrisiteit sit by hul huiseen dae in toue moet staan by Staatshospitaal.

Ben Prinsloo ·

Ek wil net vir almal wat dink die witman sit in n hoek die volgende staaltjie vertel: tydens een of ander vergadering rondom die engelse/boere oorlog (dink ek) was daar n man wat ook elke keer opgestaan het met aanmerkings soos wat sommige mense hierbo maak. In die ry voor hom het n groot boervrou tannie met n wye rok gesit en toe die mannetjie weer protes aanteken toe staan die ou tannie op, gee hom so n vuil kyk en sê vir hom: boetie kom klim dan nou maar hier onder my rok in, ek sal jou beskerm. Ons weet vandag almal wat was die eindresultaat want al het die boere “verloor” was Die Skepper nogtans saam met hulle. Die les uit die verhaal, laat ons ophou om net te wil bid en daadwerklik die skouer aan die wiel te sit, by organisasies aan te sluit, vergaderings hou en by te woon en sodoende aan die gang te kom en Die Skepper sal ons nie agterwee laat nie. Maar die kruks is dat Hy sal ons help maar ons moet die werk doen en op Hom vertrou en nie andersom nie.

BL ·

GP
Dalk is dit net braaivleis praaitjies! Wat gaan jy doen as die massa op jou toesak my tjom??

Gelukkig sit ons nie en praat nie, ons doen dinge, en weet jy wat? Ons gaan julle verbaas!!

Pottie ·

Bl ons sal weet wat om te doen broer ek weet wat gaan gp doen hardloop

GP ·

Trots op jou Pottie. Bly Rambo is hier in ons geledere. Ons almal kan mou maar ontspan. Pottie die grensvegter is hier.

Esme Benadie ·

Ek hoop AfriForum gaan iets daadwerklik hieraan doen

Gaitsigubib ·

John jy is seker n skrywer. Ja ek voel Jerry volg die beginsel van: ” if you cant beat them join them”. Ek dink dit sal werk om op kort termyn te oorleef. My vraag is net wat word van n man se beginsels? Ek wil nie slegs lewe om te oorleef nie maar doelgerig en volgens vaste oortuigings. Ons hele bestaan grond ons op God se woord en daarom is dit sonde om saam met die heiden aan die juk te trek. Ek glo dat die heiden jou verag en net sal gebruik solank hy n nut het vir jou, dan sal hy teen jou draai en jou lewe verwoes en alles wat vir jou kosbaar is.

Anoniem ·

@Abe. nee my vriend ek stel my nie aan as profeet of priester nie ek lees net die Woord van God. Dan wil ek ook net se ou abe my oe is siende en dit wat ek sien is teenstrydig met God se Woord.

Manie van Worcester ·

jy is reg, onthou net jy soek lyk dit my n aardse redding vir die land en dit sal nie gebeur, gaan lees die grondwet . jy kan egter reeds gered wees

Jerry ·

Malema se idees kan geen aanklank vind by swart Suid Afrikaners nie, indien diegene op wie dit gemik is, nie daarop reageer nie en dit doodeenvoudig ignoreer! Die feit dat Afriforum/Solidariteit aanhou om op Malema se idees te reageer en sodoende momentum aan die idees verskaf, dui daarop dat Afriforum/Solidariteit hul eie duistere motiewe het om die Afrikaner op te sweep. Die emosionele opsweping speel witmense en swartmense teen mekaar af en is n gevaar vir almal se gesondheid. Mense moet hulle oe begin oopmaak en besef dat al die goeie goed wat Afriforum/Solidariteit doen net n dekmantel is vir die ware motief om witmense op te sweep, te verdeel, uit te sluit uit die breer SA gemeenskap en te isoleer by Afriforum/Solidariteit selfbeskikking strewe en bou van n sakeryk. Afriforum/Solidariteit neem nie die feite in ag dat daar duisende witmense is wat sitting ducks is en hulself nie sal kan verdedig teen anargistiese geweld nie. Daarom is die beste oplossing om diegene wat swart en wit en visa versa teen mekaar wil afspeel, te ignoreer en eerder versoenend op te tree met alle gematigde leiers, veral met CR wat in beheer van die SAPD en SANW is!.

Manie van Worcester ·

hoe lekker lag ek nou, ou cr kan maar kom met sy sapd en sanw, hulle is die grappe in die land man, jy hoef rerig nie vir hulle bang te wees nie. glo my maar

JG ·

Jerry, jy leef in lalla-land…my magtig man word tog net wakker. Hierdie misplaaste haat van jou jeens Afriforum en Solidaritit begin nou regtig irriterend raak.

HPV ·

Die laaste paar fotos van Malema lyk hy nie baie gesond nie, kom ons kyk maar.

Onse in 'n Pond ·

Almal praat so van “ons”. Wie is hierdie “ons” wat die Skepper glo gaan red? Ek twyfel sterk dat dit die meerderheid is. Ek glo eerder diegene wat gered gaan word is maar ‘n baie klein deeltjie van die “ons”, en die res gaan dit nie maak nie.

Manie van Worcester ·

Hy red almal wat inHom glo en wedergebore is, Die red moenie gelees werd as n aardse redding nie.

Jr ·

Hier is dit in hoofletters : in English so you unferstand it BRING IT ON . I WILL DEFEND MY RIGHTS. 400 of my people defeated 10000. REMEMBER THAT

Pottie ·

Dit is waar jr die mense gaan nie net oor ons boere volk loop nie ek was bereid op die grens om met my lewe te betaal en ek sal dit nog steeds doen en vir elke blanke in die land

Pottie ·

Nee ek het nie n geheim nie malema is besig met goed wat hy niks van weet nie die verskil is daar is nog van ons wat weet hoe werk n g5 g6 rooi valk helikopter malema weet nie eers hoe werk n 9mm nie hy het n blanke persoon met n ak 47 wat hom oppas hoekom kry hy nie een van sy eff lede om hom op te pas nie op die grens het ek hulle baie gesien hardloop ek hoop ek sien dit weer

@Pottie ·

Ek en my familie het nie ‘n R1, R4, G5, G6, Casper, Eland, Buffel of Rooivalk nie. Al weet ons hoe hulle werk, is dit nie tot ons beskikking nie. Nou hoe nou?

wonder ·

DIS HAATSPRAAK………………….Wanner sluit iemand die Man toe en gooi die sleutel weg?????????? O ja ek het vergeet hy is nie n beskaafte wit mens nie!!!!!!!!!!

erika ·

Asgevolg van sy uitsprake word ons boere vermoor, ek wonder of hy vergeet het hy het ook familie…

HPV ·

Malema het nog nooit enige iets opbouend of intelligent in sy hele lewe kwyt geraak nie, net sy ewige vervelige rympie soos ‘n plaat wat vashaak van moord op die witmense. Versoening kan en sal nooit plaasvind met hom op die toneel en die ondersteunende media dekking wat hy kry nie.

Dennis ·

Dis haatspraak!!……maar Ernst Roets is in die moeilikheid omdat hy n vraag gevra het??

jakes ·

Pleks dat Julius homself handig maak as om sulke belaglike goed kwyt te raak. Hy is baie welkom om my motorhuis reg te pak, die gras te sny en my braai skoon te maak. Vir ete sal ek hom lekker hoenderpote en samp gee. Ek wag vir jou Julius.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.