AfriSake gereed om grondgrype in Brits stop te sit

Argieffoto

Argieffoto

Die sakewaghond AfriSake het Maandag sy regspan en partye van Brits ontmoet wie se eiendom die afgelope naweek onwettig beset is.

“Hoewel die partye wat hierdeur geraak word die polisie genader het, was dié pogings tevergeefs en het hulle AfriSake as laaste uitweg genader om hul eiendom te beskerm,” het Armand Greyling, woordvoerder van die organisasie, gesê. “Die organisasie gaan die hof nou met ’n dringende aansoek nader om die onwettige oorname en besetting van dié eiendomme te verbied.”

Greyling het verduidelik AfriSake het in April vanjaar sukses behaal in ’n soortgelyke saak in Bronkhorstspruit toe onwettige grondvergrype die eiendomsregte van ’n boer en ’n sake-eienaar bedreig het. “AfriSake het daarin geslaag om ’n tussentydse interdik binne drie dae te bekom. Die organisasie sal daarom probeer om ’n interdik in die Brits-geval met dieselfde haas te bekom,” het hy bygevoeg.

“Al meer grondvergrype vind plaas namate ons nader aan die Augustus-verkiesing kom. Dit is jammer dat geen ander organisasies skynbaar daarin belang stel om slagoffers van dié grondvergrype te help nie. AfriSake sal egter aanhou om slagoffers van grondvergrype met alle hulpbronne tot sy beskikking te help.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

16 Kommentare

Werner ·

Skakel Afrisake, hulle kontak besonderhede is op hul website, afrisake.co.za

Yolie ·

VF+ het wel gehelp. Elsa Lourens van VF+ en die polisie het die grond besetters laat verwyder. Dit het toe besluit om die naweek weer hulle linte te span en grond te beset.

Kaspaas ·

Malema se dan openlik alle oop stukke grond moet beset word. Openlikke Revolusie maar daar is mos meer belangrikke dinge soos om blankes te vervolg wat vermoedelik rasisties is

Andrea ·

Wat sou ons sonder hierdie organisasies gedoen het? Baie dankie!

Celia Tjaden ·

Baie dankie Vryheidsfront Plus. Mag die Here julle seen.
Mense,sluit aan by AgriForum wat so vir ons veg.
En stem hierdie verkiesing vir die regte party, die Vryheidsfront Plus.

Winston ·

Dankie daar is nog halms om aan te gryp. Die stroom raak al sterker. Strukture gee mee.

Ben Prinsloo ·

Is daar dan nie GPF in die gebied nie. Indien nie moet daar baie vinnig 1 op die been gebring word.

Spokie ·

Laat dit daar spook. Laat die besetters vreemde geluide hoor, Dowwwe skynsels snags sien, vreemde voorwerpe die volgende oggend sien. Laat hulle bang word.

Liz ·

The whites need to stand together. We are all need to vote for one party we cannot afford to spread ourselves between different parties. We cannot afford not to vote. We are too quick to go on holidays for the day instead of voting. When the non whites where allowed to vote for the first time they stood in ques for 3 days to vote while the whites were too spoilt and lazey not to vote
I see it time and time again whites complaining and leaving the country but won’t take the time to vote. How many of us have lost brothers sisters children and friends to emigration?? Yet we can’t stand together and vote for one party. The non whites will all vote and or eff for the promise of a house etc they get bribed by piece of boererwors and pap ( farmed by the boer) ( I wonder if will b then called malemawors) guys we need to vote for our strongest party which is the da the vf needs to join the da and become one. that’s my 5 cents sorry 500 rands worth font think they make 5 cents anymore

Leeukop ·

Daardie een en enigste party wat vir ons opkom en wat landgryp aktief beveg is die Vryheidsfront, dit is die enigste party wat vir witmense nog opkom, so laat dit daardie een party wees.

Stemmer ·

The only party that helps land grab victims are the freedom front plus.

alida ·

hans, lees die koerante en kyk die nuus dan sal jy sien AgriSa is oral besig.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.