Agang SA het Dinsdag tydens ʼn sitting in die Nasionale Vergadering ʼn mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma teruggetrek.
Die party het geweier dat speaker Baleka Mbete die debat moet lei.
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het verlede week ʼn dringende aansoek van Agang SA van die hand gewys om die skedulering van die mosie uit te stel. Die party het die hof genader in ʼn aansoek dat Mbete nie die debat moet lei nie.
Dis absurd!!!