Agt doodgekap tydens aanval

polisie-huisroof-crime

Argieffoto: SAPD/Facebook

Agt familielede, insluitend twee babas, is vroeg Woensdagoggend doodgekap in hul huis aan die KwaZulu-Natalse Suidkus.

Die familielede is omstreeks 02:25 by Mabaleni naby Mtwalume aangeval. Volgens berigte is vier mans, twee vroue en twee babas in die aanval vermoor terwyl ʼn kind wat Down se sindroom het glo ongedeerd is.

Een van die slagoffers is glo aan die brand gesteek.

Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het die gru-aanval bevestig. Dit is nog nie bekend waarmee die slagoffers doodgekap is nie. Hy het gesê die motief vir die aanval is ook nog nie bekend nie. – The Times

© RDM News Wire

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

13 Kommentare

Johan ·

Dit is verskriklik wreed, maar hulle sal voor GOD staan vir hul dade, God is in beheer van Sy skepping.

Magriet ·

Veiligheid oor die algemeen behoort eerste prioriteit te wees, selfs by jou woning.

jacques ·

Dis nie so maklik om jou self te beskerm vandag nie,meeste mense het nie geld om n gun te kan koop nie en mes gaan nie werk nie want hulle kom soos LAFHARTIGE TERORISTE op n mens af.
Versaan nie hoe kry teroriste sulke beskerming van die media dat hulle nie op hulle naam genoem mag word nie want hulle is klaar skuldig.

Paul ·

Jacques, dikwels (soos in hierdie geval) weet niemand die name nie. Verder geld die beginsel van “innocent until proven guilty” darem tog – dit kan nie net in sekere gevalle geld nie. As gevolg daarvan vermy die media dikwels maar die noem van enige name voordat formele aanklagte gemaak word, aangesien iemand wat vals beskuldig is dalk ‘n saak van naamskending kan maak.

peer ·

Google homade guns
N plumber kan help
Dis nie reg dat die staat nie die weermag inspan om mense te beakerm nie

Paula ·

Nie almal beskik oor die finansies om hulself te beveilig nie. Baie mense leef van die hand na die mond. Die moorde is so hartseer en onodig.

Gerhard Bezuidenhout ·

Moet nie vir my kom vertel dat die drek wat sulke dinge aanvang mense genoem kan word nie.

Adriaan Venter ·

Ons mense moet te alle tye 100% paraat wees teen sulke tiepe aanvalle en huise moet 24/7 beskerm word deur elektrifisering met gepaardgaande informasie-tekens in offisiele tale om binne bestek van die wet te bly. Die nag van die “Pangas” is nie ver nie…daarna sal alles binne die bestek van een tot twee weke radikaal ingrypend verander en die RSA sal een van die veiligste lande ter wereld wees. “God Slaap Nie”

Pierre Celliers ·

Hierdie is gladnie Homosapiens nie en gaan uiteindelik nog bekend gemaak word deur wetenskaplikes.

MM ·

Kyk na die kommentare by die Reeva berig. Hulle se as jy nie ‘n engel was nie dan verdien jy om dood geskiet te word. Nou wonder ek net het hierdie mense dit verdien? Ek twyfel almal onskuldig.
Adriaan ek stem saam met jou God slaap nie.

BUSFARK VAN PLETSEN ·

Ek Bid dat God ons sal beskerm teen sulke mense dis baie erg

Anoniem ·

Of die slagoffers wit OF swart is is hierdie barbaarsheid onvergeefbaar!!! Ek laat my nie vertel dat so daad vergewe kan word nie. As jy ‘n kind doodkap vrot mens in die hel, en ek dink dit sal die spesiale deel van hel wees….mag daai moordenaars in die hel al die vrees van al die kinders saam ervaar wat vermoor is en almal wat deur die moorde aangeraak is! Mag hulle 1000 keer per dag gegesel word en met rissiesap afgewas word tot in ewigheid. Hoop dit sal so wees vir al die plaas EN stadsmoordenaars!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.