Agt mense is Vrydag in Nelspruit in hegtenis geneem nadat die Valke en ander rolspelers ʼn bordeel in die stad oopgevlek het.
Kapt. Dineo Lucy Sekgotodi, provinsiale woordvoerder van die Valke, het Saterdag gesê die inhegtenisnemings volg ná ʼn gesamentlike ondersoek deur die Valke, die polisie, die honde-eenheid, die verkeerspolisie en die departement van binnelandse sake.
“Die span het ʼn klopjag by die perseel in Andersonstraat uitgevoer en vier mense in hegtenis geneem wat die perseel as ʼn bordeel bedryf het,” het sy gesê.
Volgens Sekgotodi is vier onwettige immigrante, onderskeidelik van Malawi, Nigerië, Lesotho en Ethiopië, ook in hegtenis geneem.
Die verdagtes, tussen die ouderdom van 25 en 44, moet Maandag in die Nelspruit-landdroshof verskyn.
Stuur daai onwettige immigrante onmiddellik terug na hul onderskeie lande. Hulle hoef nie eens verhoor te word nie, geld mors . Stuur hulle net weg!!!!!!
lekker man, lekker.
En n hele polisie mag in nodig om die skuldeges te vang as hul maar hul tyd gebruik het om ons boere moordenaars te gesoek het nou jag hul mense met die oudste beroep in die wereld
Mooi sap almal was daar dalk van hul kuier ook daar wou net seker maak hul girls is oky as mense vermoor word waar hul Dan
dis goed en we’ll. maar wat van due openbare bordeel op die R37. dis regtig walglik soos due prostitute daar sit en staan met die sjrapste klere aan. met een in Elke groep wat die ontblote “waarheid” met oop bene na die pad gekeer, adverteer. Waar die sapd bakkies ook gereeld te siene is maar beslis nie om te arresteer nie.
Die sapd is hul “pimps” so hul “score” ook daar uit!!!
Die stasie polisie moet hierdie misdaad bekamp nou mors hulle die valke se tyd wat die korrupte regerings amptenare moet ondersoek .
Magtig al die staats departemente. Om 4 vrouens te vang, hulle seker 2 jaar aan die operasie beplan, die werk kon deur 2 student konstabels , gedoen word
Is dit nou nuus, daar word dan nou so hard geveg om dit te wettig. Seker een hoe amptenaar wat nie kon score nie toe moet die valke ingryp om die probleempie op te los. Daai is ook nie onwettige immigrante nie , die regering se dan die lands grense moet oop wees vir die hele afrika. Een van hulle het seker die amptenaar se goue ketting gevat totat hy kan betaal.