Amy-Leigh ‘veilig’ gevind

Amy-Leigh de Jager (6). (Foto: Facebook)

Die sesjarige Amy-Leigh de Jager wat Maandag voor haar skool in Vanderbijlpark in Gauteng ontvoer is, is gevind.

Verskeie bronne onder meer die Laerskool Kollegepark en Zandalee Brouwer, Amy-Leigh se tannie, het die nuus vanoggend op Facebook bevestig.

“Dankie, dankie, dankie. Amy-Leigh is veilig,” lui ʼn inskrywing deur Brouwer.

Die besonderhede rakende Amy-Leigh se terugkeer is nie in die stadium bekend nie.

Brouwer het versoek dat Amy-Leigh se ouers se privaatheid in die stadium respekteer word. “Almal is deur ʼn lang en rowwe dag en nag.”

Die Facebookgroep “Vermiste Amy-Leigh de Jager” het ook bevestig dat sy gevind is. “Amy-Leigh is veilig in haar mamma se arms.”

Dié groep het teen vanoggend reeds sowat 83 000 volgelinge sedert Amy-Leigh se verdwyning.

Maroela Media het vroeër berig Amy-Leigh, ʼn graad R-leerder aan die Laerskool Kollegepark, is omstreeks 08:00 gister by die skool ontvoer. Vier mans het haar klaarblyklik by haar ma, Angeline, gegryp en in ʼn wit Toyota Fortuner met haar weggejaag. Hulle het glo haar vyfjarige boetie uit die pad gestamp om haar te gryp.

ʼn Grootskaalse soektog is na Amy-Leigh van stapel gestuur nadat die ontvoerders met haar weggejaag het. Duisende mense het gister inligting oor haar verdwyning op sosiale media gedeel en verskeie organisasies was by die soektog na haar betrokke.

Hou Maroela Media dop vir meer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

153 Kommentare

Olinda Cerff ·

Ons prys U Almagtige God dat U ons gebede verhoor het en Amy-Leigh veilig terug gebring het na haar ouer????????

Christa Britz ·

Dankie Liewe Jesus!. Ons dien ñ Almagtige God. U is so getrou. Ons dink aan Amy-Lee en haar familie. Ek bid vir emosionele genesing vir die kindergemoed en die familie. Mag die Here Sy hand oor een en elkeen se kindjie hou. Dankie, dankie, dankie.

Skerpioen ·

Maroela hierdie beter nie fake news wees nie, want wragtig ek het min geslaap oor Amy-Lee en ek sit en huil sommer van verligting.

Oom Jaap ·

Skerpioen, as jy “fake news” wil lees kan op kletswerk24 soek. Maroela maak seker van hulle feite

Zaida Swatt ·

Ek dank die Here dat Amy-Leigh veilig terug is. Ek prys die Here daarvoor. Die gebed van my hart is dat God asb ons vroue en kinders bewaar. Amen

Lizelda ·

@Skerpioen… dit is op kanaal 403 se “breaking news” can vroegoggend. Ook Jane Dutton vd program het met n sielkundige gepraat oor d geval. So nee dit is nie fake news nie. Ons almal is net so dankbaar die pragtige dogtertjie is veilig. Statistieke beweer elke 5 uur in SA wprd n kind ontvoer…almal nie so gelukkig soos hierdie pragtige Amy-Leigh nie. So dankbaar.xxxx

J ·

Iets in die ontvoering maak nie sin nie, hierdie soort skurke is nie so maklik, ons is almal verskriklik dankbaar dat sy lewendig en terug is by haar ouers, maar hou die spasie dop, iewers is iets nie pluis

Lizelda ·

Ja Andre ons moet krediet gee waar dit toekom en om d saak so vinnig suksesvol te kon oplos is voorwaar awesome werk v SAPS.xxx

Delani ·

Dankie God!!!!! Dat U almal SE gebede beantwoord het!!!! Dankie dankie Here!!!!! Prys en loof U Grooooot naam

Leonie ·

Dankie Liewen Heer! Ek bid egter steeds vir hierdie klein mensie en haar gesin wat hierdie trauma moet verwerk en my grootste gebed is dat hierdie kind geen nagmerries van die voorval sal oorhou nie.

Se net ·

Ah genade. Darem not bietjie Howie nuus na Al die hartseer in die nuus die afgelope week.

Magda ·

Baie dankie Liewe Heer Ek het niks geslaap laasnag nie. So bly sy is veilig

Cabdice ·

Eeste dat an God die Vader dat sy veilig terug is by haar familie en dan 2de baie dankie an Maroela dat julle ons so vinnig die nuus gebring het.
Sjoe dis die eerste ding wat ek wou kyk vanoggend en is so verlig. Daai ou meisiekind en ouers moes so bang gewees het gister.

Marlene ·

Amen, so so baie dankbaar!! Dankie Vader, alle Eer Aan U????????

Cindy Mac Pherson ·

Die Here was teenwoordig al die tyd. Met soveel mense wat saam gestaan het en sy Naam geroep het. Dankie liewe Heer vd vertroosting vanoggend ♡

Angelique ·

Amen!!!!
Dink net watse verskil gaan dit aan ons land maak as almal saam staan en bid vir ons land soos wat ons die klein mensie gebid het… Ons dien ‘n GOD van wonderwerke… En HY sal ons red uit ons woestyn as SY volk hulle aangesig na HOM toe draai en HY sal ons hulpkrete hoor! Daar waar eenheid is beweeg die hand van die HERE!!!

Yvette ·

Dankie! Dankie! Dankie, Liewe Vader! Gee op nuut, kalmte en onvoorwaarlike liefde aan hierdie gesin. Help hul om heel te word.

Y ·

Haleluja!!!! Ons Koning is Groot! Amy, my hart juig saam met jou en jou hele gesin. Ons bid dat die gesin sommer vinnig herstel en dat die trauma geen negatiewe effek op Amy sal hê.

Chel ·

Prys ons Almagtige Vader! Ek hoop die polisie kon die skurke vastrek!

Pa van twee ·

So dankbaar en verlig vir die familie, ons het aanhoudend gebid en is saam met julle verheug. Die vraag is nou: hoe beskerm ons ons kinders?

Marijke ·

Omdat derduisende mense uitgeroep het na die Here gister beteken dit God het gesag en krag. Hoekom bid ons nie elke dag Jesus Christus se bloed oor ons kinders nie. Ons dien so n Almagtige God en die prys wat Jesus betaal het aan die kruis is duur ons moet elke geleentheid aangryp om oor ons kinders te bid. Dankie vir elke persoon se gehoorsaamheid om n gebed te doen.

Daleen van Heerden ·

Aan God al die eer! Hy het die wonderwerk gedoen!

Olinda Cerff ·

Ons prys U Almagtige God dat U ons gebede verhoor het en Amy-Leigh veilig terug gebring het na haar ouers????????????

Believeitornot ·

Dankie Here dat U haar bewaar het… maar iewers in die storie is n slang in die gras

Della ·

Ek stem, erens is n slag in die gras, maar ons is almal net dankbaar sy is veilig tuis.

Ronel Grove ·

Ek voel ook iets is nie pluis…. waar is sy gevind …. hoekom word daar niks oor haar terugkeer gesê behalwe dat sy gevind is nie.

Marlene ·

Amen, so so baie dankbaar!! Dankie Vader, alle Eer Aan U????????

Erika ·

Dankie HERE dankie dat U ons gebede verhoor het U is so Almagtig prys U se Grootheid

Kapenaar ·

Dankie Liewe Jesus. Ek het heelnag aan haar gedink en gebid elke oomblik as ek wakker geword het. So baie baie bly vir haar en familie

Juffrou ·

Beste nuus om mee wakker te word. Dankie, liewe Vader! Dis so hartseer dat ons en ons kinders nerens meer veilig is nie.

Pottie ·

Ja juffrou dit is hartseer nie mand van ons is meer veilig nie dankie here daar is baie van ons wat nie geslaap het nie sy was die hele tyd in ons gedagtes

Maryn ·

Oneindig dankbaar!!! Groot en Almagtig is Onse God!!! ????????????????

Annatjie Coetzee ·

Dankie liewe Heer????Ons aanbid ‘n God van liefde

Maryn ·

Oneindig dankbaar!!! Groot en Almagtig is Onse God!!! ????????????????

Roenél ·

Sê vir Amy-Leigh se ouers ons is saam hulle verheug, ons doen ń Groot Genadige God, dankie Vader vir U intrede en dankie aan die Engele dat julle saam met Jesus haar beskerm het

Estelle de Kock ·

Halleluja, Prys die HERE, so dankbaar! God is altyd Goed! Dankie Vader!

Mossie ·

Dankie Vader, aan U al die eer en lof. U is voorwaarlik die Een en Enigste.

Anoniem ·

DANKIE HERE DAT U ONS GEBEDE VERHOOR HET HALELUJA AL DIE EER AAN GOD IN DIE HOOGSTE!!!!

Se net ·

Ag genade. Darem n bietjie goeie nuus na al die hartseer in die nuus die afgelope paar weke.

Angie ·

Eer aan God die Vader in die hoogste Hemele! Ons het gebig en die Vader het gehoor! Dankie Heer dat al U engele vir kleine Amy Leigh omvou en veilig bewaar het!

Cecilia ·

Hiermee alle eer aan ons Hemelse Vader. Ons skool se onderwysers het ook gisteraand 9 uur ‘n gebedsketting gevorm en vir haar veilige terugkeer gebid! Hoop die ontvoerders is agter tralies waar hulle hoort!

Anita ·

Prys die Here! Dankie Here dat sy veilig terug is by haar ouers. Alle eer aan U God.

Pottie ·

Ons moet nou op ons knie gaan en die here vra om ons te help om ontslae te raak van hierdie siek regering

Charles ·

Ek stem saam Pottie, die Here sal ons nog uit hierdie verknorsing red, ons moet net bid vir die onbeholpe en vernietigende ANC se verwydering :)

Frikkels ·

Dankie Here! Dis so jammer dat hierdie gesin deur sulke hel moes gaan.

Abba Vader se kind ·

Prys die Here, Hy is goed. Aan Sy liefde is daar geen einde nie. Ek glo vas as ons sóóó kan saamstaan in gebed, en terugdraai na Jesus Christus, SAL hierdie land met AL sy pragtige mense, ‘n ommekeer beleef wat die ongelowiges wêreldwyd verstom sal laat. Amen!

Natascha ·

Dankie Heer vir U bewarende hand oor die kind. Ons dien n Groot en Almagtige Vader.

Ekke ·

Dankie, dankie aan ons Liewe Vader. Toe ek gister oggend die nuus oor die radio gehoor het, het ek net daar voor my rekenaar in die kantoor die gesin aan ons Vader Pappa opgedra. Gebed het beslis krag.

Elsa ·

Here, Vandag buig ek my hoof. Nie om iets te vra nie Maar on dankie te sê. Amen

Karen O'Connell ·

So relieved to hear that this precious child is safe. Thank you to each and every person who was involved in the search and safe return. Next step is the police investigation into the incident and prosecution of the criminals.

TJ ·

Ons dien n wonderlike God. Dankie Jesus dat U haar beskerm het. Hoe Almagtig is U nie!

Francois Laubscher ·

Magtige Here… Dankie dat sy gevind is!
Magtige Here… Jammer U was te laat vir so baie ander.

Johan ·

Laaste ding wat ons gesin gisteraand gedoen het was om vir haar te bid. Eerste nuus vanoggend was dat sy gevind is! Hoe cool is dit! Kon nie vir beter nuus gevra het nie!!!
Mag sy sonder enige sielkundige skade hier deurkom.

EO ·

Dankie Vader! Alle eer aan ons Hemelse Vader. Ek hoop sy en haar gesin sal gou oor die trauma kom.

Dankbaar ·

Ons almal bid saam maar word nou gevra om nie vrae te vra nie en haar ma te respekteer ??? Iets met hierdie “,ontvoering” mask nie sin nie .. ek ruik n rot

eerder ondankbaar ·

Ek dink nie dankbaar is die regte skuilnaam vir jou nie

wilma ·

So dankbaar dat sy ongedeerd gevind is. Aan almal wat kan getuig hoe groot God se genade is, kom ons staan saam en bid sonder ophou vir genade vir ons land en AL sy mense.

Bossie ·

Aan ons Regering…. Gaan besoek hierdie kosbare kindjie en bied vir haar en haar gesin die nodige ondersteuning en hulp gratis aan. Julle skuld dit vir hulle….

James ·

Dankie Liewe Jesus vir U wonderwerk!
Ek kon die dogtertjie nie uit my gedagtes kry nie – heeltyd gewonder waar sy is en waar sy moet slaap en en en … En die arme ouers en familie en die skool. My siel is uitgeput met hierdie hele episode.
Welkom tuis liewe kindjie.

Bianca ·

Vader,so baie dankie!
Ons BID nou vir volkome GENESING EN HERSTEL liggaam,siel en gees, dat die trauma verwerk sal word!!

BAIE DANKIE VIR ALMAL SE GEBEDE ASOOK DIE POLISIE EN MENSE WAT GEHELP SOEK HET

Awie jansen van ·

Ons dien n Groot ‘n God van Wonders ons gee Jesus al die eer

SY IS GEVIND!! ·

Hier Kom nog groot dinge. Sy is vanoggend afgelaai by Shakespeare hotel en van daar na die polisie stasie. Sover my kennis strek is hulle nog nie gevang nie.

Willem ·

Ek gee aan die lewende drie-enige God al die eer! Word verheerlik my God want U is dit waardig!

Daar is groot krag in gebed en in die bloed van Jesus!

Lena Jonk ·

Dank aan ons Groot Almagtige Vader. Ons het Hom gevra om jou in Sy arms toe te vou en dat jy sal veilig wees. Ons weet dat ons n God het wat ons smeekgebede gehoor het. Ons het ook vir jou vanaf die buiteland gebid. Groot. Almagtig
en Alleen God ons sal U altyd prys en eer al is omstandigdhede ook hoe moeilik.

Poppie Haasbroek ·

Amen!!!! Loof die Here!!! Aan Sy genade en liefde is geen einde nie!!! Hy hoor ons!!! Prys God!!! Hallelujah!!!????????????????????????

John ·

Pragtige foto’s op Facebook… Mense ons moet eers grooooot skrik voor ons leer dat SA nie die paradys is nie en om nie ons kinders te adverteer nie. Die skimmels moes iewers iets gesien en gehoor het. Pragtige kind en ryk ouers. Daagliks lees ons van kinders wat verdwyn… in SA. Dit kan enige plek en enige tyd gebeur.

Leslie ·

So mooi waar jul almal dank en eer aan ons Hemelse Vader gee.
Ook baie dankie Vader dat U almal se gebede verhoor het dat hierdie kleine Poppie gevind is. Die gesin het weer almal se gebede nodig ….

Erasmus ·

Amen , ons dien ‘n Groot God , Dankie Pappa Jesus dat jy saam haar Amy-lee was en haar veilige hou het, alle eer kom U toe,

Katryn ·

Dankie Here dat hierdie kleinding veilig terug is by haar gesin.
Dankie dat U altyd daar is vir ons.

Michael P ·

Dankie tog.. Ek ken nie eers die mense nie maar kon skaars slaap gister aand Ons liewe Vader slaap nie. En dan is daar nog mense wat nie glo nie. So bly sy is veilig. Nou gaan ons almal sommar n lekker dag by die werk he.

Koos Roos ·

Ps91 samevatting: Beskerming in allerhoogste wat in God glo en Hom dien. Mense, die tyd is nou dat ons saam staan vir dinge in ons land. Kyk hoe almagtig is God. GLO EN DIEN HOM IS AL JOU WEE. Die tyd is hier mense. Volg God asb!!!!!!!!!!

Annalie ·

Ek wil beaam wat James hierbo gesê het “My siel is uitgeput” maar my hart is so vol van vreugde!!!! Dankie Here!!!!! Die Here is getrou en almagtig!!
Liewe poppie hierdie “ouma” is so bly jy is veilig by die huis en snoesig by mamma, pappa en boetie. Mag die herinerings van hierdie nare gebeure môre soos mis voor die son verdwyn

Dankbaar ·

Dankie ons hemelse Pappa dat sy terug is by die wat lief is vir haar! Dis die beste nuus al sit ons in Oostenryk sal ons saam fees vier! Amen

Hanlie ·

Ons dien ‘n ALMAGTIGE GOD EN VADER. Dankie Liewe Heer vir haar veilige terugkeer. Dankie dat U haar genadig was. Ek bid dat U en haar gesin sal STYF vashou in U ALMAGTIGE HAND. WELKOM TUIS LIEWE AMY-LEIGH. Hoop net hulle kry die boosaards gou opgespoor.

De Villiers ·

Ons het die Here genader en opreg gevra om hulp in hierdie saak, en Hy het geluister en dit ten goede laat uitwerk. Wat moet ons nou doen? Die Here prys en dank daarvoor natuurlik, soos wat baie reeds op hierdie platform gedoen het, en dan van Sy magtige dade getuig.
U is Wonderbare raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors!

Izelle ·

Dank die Vader hierdie kleintjie was beskerm. Die Here kyk uit na sy kinders.
Ek hoop net regtig die was nie weer een van daai stories waar mamma kwaad was vir pappa of anders om nie. Die kind is veilig en dis wat tel!!!

Catherine ·

You must be an extremely unhappy person to think these thoughts. We all grateful she us safe

thelsa ·

Baie dankbaar dat sy gevind is. Weet net so mooi van die SAP se rol in die poging om haar terug te vind nie. Kind is blykbaar om 0200 op ‘n straathoek gevind en na die ouers geneem. Die blou ligte het nie hierdie egpaar vergesel nie.

KaterinaKat ·

Dis wonderlike nuus!!!!! Wow ek het gedurig aan haar gedink, so bekommerd, eks verheug dat sy veilig is.

Ben ·

@Janet, dit is so lekker om daardie naam te lees, Sy regte Naam

Abe ·

Ben,
Ag twak, waar kom jy daaraan? Dis nie eers Afrikaans nie.

Antionette Boshoff ·

Dankie Here U Genade is Groot ons dien ñ Lewende God

Gerrie ·

Baie dankbaar dat sy veilig gevind is!!

Maar ek dink hier is ‘n slang in die gras…

Piet ·

Skaam staan ons in ons ongeloof.
Dankie dat U weer bewys het Gebed kan alles oorwin.
Gebed bring oorwinning, Gebed bring Aanvaarding en Gebed bring Troos.
Amen

Daleen ·

Baie dankie Getroue Vader dat U hierdie kindjie veilig gehou het en teruggegee aan haar ouers. Ons dien ‘n Here wat Sy woord gestand hou dat Hy ons sal bystaan. Here ek sal my belofte aan U nakom

Johanna ·

Suid Afrika het gebid. Die Here het verhoor. Hy is Groot en Almagtig. Hou op bespiegel. Kom ons sê net DANKIE HERE.

Awie Opperman ·

Baie dankie Here dat U ons gebede verhoor het en die dogtertjie beskerm het. Ek dink nie ons as Christene besef altyd die krag van gebed nie, dankie vir elkeen wat vir Amy-Leigh opgedra het in haar tyd van nood, julle het die verskil gemaak deur julle geloof in God drie-enig.

jan ·

Met respek aan al die GELOWIGES hier – dankie vir julle gebede. Maar, as intelligensiespesialis vir 44 jaar, hier is GROOT fout met hierdie storie: 1. Die mamma wat die kind op ‘n effens ander tyd as gewoonlik skool toe neem. 2. Die mamma se spesifieke reaksie toe dit gebeur. 3. Die uitlek van die foonoproep aan die media. 4. Die verkeerde voertuig wat op sosiale media rondgestuur is. 5. Die regte voertuig wat maar net daar voor die skool staan. 6. Die gedrag van al die teenswoordiges en getuies. 7. Die oproep met die miljoene-eis – vir redelike middelklas ouers (hoewel die OUPA ryk is). 8. Die skielike aflaai van die kind in die middel van die nag voor ‘n spesifieke huis waar iemand haar maklik sal hoor huil. 9. Die voortydige praatjies oor die oprigting van ‘n trust. Hier kom GROOT marakkas. As relatiewe ekspert spesifiek op hierdie gebied – iets of iemand het hierdie wrede, oneerbare gebeurtenis wat hierdie kind vir die res van haar lewe gaan treiter met angs en PTSD beplan – en ‘n BAIE SLEGTE uitkoms vir homself of haarself op die hals gehaal.

Catherine ·

Hoop jy is verkeerd. Will destroy more trust in our fellow beings. Really hope you are very, very wrong

Rina ·

My oorlede Moeder het altyd gesê “ek voel dit aan in my maag”!

Andrea ·

Ongelukkig moet ek met jou saamstem, Jan. Ek dank nogsteeds die Vader dat sy veilig en hopelik ongedeerd is, want planne, as daar was, kon maklik handuit geruk het.

hannelie ·

Jan jy mag dalk reg wees…iets is net nie reg nie. Maar die Nare Waarheid sal uitkom.

Ronel Grove ·

Jan ek moet sê ek het ook ‘n gevoel dat iets hier nie pluis is nie…. Hoop ons is verkeerd maar dinge klop nie.

Yvonne ·

Net weer ‘n bewys dat daar soveel krag in gebed is. Dankie Hemelse Vader vir u genade. Hou ons kindertjies asb veilig van hierdie siek onmenslike wêreld waarin ons vandag leef.

Elizabeth ·

Die gebed van gelowiges het groot krag. Baie dankie Here dat U ons gebede oor Amy-Lee verhoor het. Duisende mense het vannag ‘n slapelose nag gehad en met groot vreugde wakker geword. Kom ons bid ook so vir die herstel van ons land!

HC ·

My oe het baie getrane toe sy gevind is!
Dank en loof die Here dat Hy haar mooi bewaar het tot sy veilig by haar ma se arms is.
En alle kommentaar raak my hart en ek stem ook saam met alle kommentaar.
Here is ‘n Almagtig vader, niemand ‘n ander een nie, slegs Here alleen.

Hendriena ·

Jan, met alle respek teenoor almal, ek is geneig om met jou saam te stem. Iets is “fishy” … dit sal wel uitkom …

Suzie ·

Waar is die beskermde hand en gebede vir sake in die kinderhof? Weet julle dis eintlik nou ‘n “Vroue Regte Hof” want wat met die kind gebeur het is in die verlede “mamma is nou skoon” want van die trauma wat die kind deur gegaan het.

Catherine ·

You must be an extremely unhappy person to think these thoughts. We all grateful she is safe

B.B. ·

Dankie Suid-Afrika…Dit wys net weer…As ons MOET saam staan…dan kan ons..
Hulle planne het bietjie “ge-boomerang”…nooit gedink alles sou soveel aandag kry nie..Ons se uit ons harte “Dankie” sys veilig.

Charlene Coetzee ·

Alle eer aan ons Hemelse Vader vir Amy se veiligheid. Bring die doodstraf in dan sal ons ‘crimerate’ daal. Wat doen ons President omtrent al die moorde wat in ons land aangaan.

Ina de Bruyn ·

Ons dien n groot en almagtige God.Dankie dat hierdie klein mensie veilig is.By U is NIKS onmoontlik nie!!!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.