Andrew Murray-standbeeld geskend

Die Andrew Murray-standbeeld in Wellington is op 10 April 2015 geskend Foto: Twitter

Die Andrew Murray-standbeeld in Wellington is op 10 April 2015 geskend Foto: Twitter

Die Andrew Murray-standbeeld in Wellington in die Wes-Kaap is ook deur vandale geskend.

“Die Andrew Murray standbeeld is ʼn simbool van ons godsdienstige erfenis in SA,” het Gesie van Deventer, uitvoerende burgemeester van die Drakenstein-munisipaliteit, in ʼn verklaring gesê. “Hierdie simboliek verteenwoordig ook naasteliefde, versoening en vrede en word nou aangeval deur mense se onkunde. As burgemeester, en as Christen, veroordeel ek hierdie optrede ten sterkste.”

Van Deventer het haar hoop uitgespreek dat die polisie die NG Gemeente Wellington sal bystaan en alles in hul vermoë sal doen om die skuldiges vas te trek. “Onverdraagsaamheid soos hierdie optrede skep ʼn gevaar vir die brose vrede in ons land. Kom Ons werk vir Mandela se nalatenskap en gun vir almal ‘n plek in die son,” het sy gesê.

Lees alle vorige berigte oor standbeelde op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

13 Kommentare

Andries Pieters ·

Hoekom is dit dat van die dinge met die standbeelde begin het is die DA so stil?Jy het nog baie min van hul kant gehoor ivm die saak.
Het gedink hul sou baie meer “geraas” opgeskop het en ook meer soudoen.

Andries Pieters ·

Hoekom is dit dat van die dinge met die standbeelde begin het is die DA so stil?Jy het nog baie min van hul kant gehoor ivm die saak.
Het gedink hul sou baie meer “geraas” opgeskop het en ook meer soudoen.

Opposisie ·

Daar is ‘n verskil tussen ‘n ANC opposisie party en een wat Afrikaner belange na aan die hart dra, ek hoop die Afrikaner skrik wakker voor die volgende verkiesing

Gideon Loots ·

Hulle sal slegs hul smoel oopmaak wanneer daar ‘n verkiesing is. Ongelukkig is hulle baie diep in die lot se kiste op gekruip.

Leon ·

Hierdie standbeeld het te doen met mense se Godsdiens. Dus word Godsdiens vryheid in die gedrang gebring. Waar is die pollitieke party?

CHRISTA ·

Julle moet verstaan: hulle Godsdiensagtergrond is maar vaag. Hulle ondersteun steeds meesal hulle toordokters. Daarom het Zuma gevra dat ons vir GOD moet bid toe Mandela op sy sterfbed gelê het.

Hennie Combrink ·

Ek respekteer u seining dat u “geen rassisme, seksisme, homofobie, vieslike persoonlike opmerkings, ander vorms van haatspraak of kru, kras en vuil taal duld nie.” Met betrekking tot viselike persoonlike opmerkings en ander vorms van haatspraak of kru, kras of vuil taal onderskryf ek u seining ten volste. Ek erken ook u reg om enige kommentaar te verwyder, ammr moet elke familie nie ook maar die oom he wie die waarheid voor alles hou nie? ‘n Afgewaterde waarheid is mos maar niks anders as nog ‘n wolhaarstorie nie. DIe waarheid oor standbeelde is eenvouding. Ons broes en suster kan nie selketief wees in die afbreek van die verlede nie. As ons die verlede begin afbreek moet dit die totaliteit van die verlede wees. SOnder die koms van kolonialisme sou die niks steeds gedy het, sonder die koms van kolonialisme sou die president nooit ‘n Nkandla gehad het nie. Daar sou geen voorbeeld gewees het nie. Die ryk voorbeeld wat hy gesien het is die resultaat van kolonialisme. SOnder die koms van Kollonialisme sou daar geen Andrew Murrey standbeeld gewees het nie, en ook geen kennis van Christus. Gaan ons broers en susters, die wie Christene isof hulle self so noem ook nou hulle geloof toeverf om met ontlasting besmet?

Peet Schabort ·

Gewoonlik sit die duiwel met sy vurk op die skouer. Hedendaags is dit bietjie anders.

Leon ·

Die Christen partye is net so stil soos die ander oposisie partye!

Sune van Heerden ·

Dagsê Cruz

Ons vra om verskoning vir die groot flater! Dankie dat jy ons daarop gewys het. Die berig is gewysig.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

Gideon Loots ·

Die tyd het aangebreek dat ons Jesus se Woord sal navolg en leef. Mandella se woorde en sogenaamde “legacy” beteken niks, behalwe vir mense wat glo in afgode. JESUS EN JESUS ALLEEN IS KONING.

Eileen ·

Dit is regtig onaanvaarbaar dat standbeelde vernietig word want ons het almal gely in die verlede. My gevoel is dat christene moet opstaan vir hul regte . Ons glo mos almal dat Christus vir ons sondes gesterf het.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.