Baba dood aangetref in Florida-meer

Argieffoto van Florida-meer in Roodepoort, Gauteng (Foto: Roodepoort Redkord)

Argieffoto van Florida-meer in Roodepoort, Gauteng (Foto: Roodepoort Redkord)

ʼn Pasgebore baba is Dinsdagmiddag dood aangetref in Florida-meer in Roodepoort, Gauteng.

“Polisiebeamptes het paramedici na die toneel ontbied nadat die baba in die meer gedryf het,” het Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, gesê. “Die baba was op die oewer en toegedraai toe paramedici by die toneel opgedaag het. Daar was egter nie enige teken van lewe nie en die babatjie is dood verklaar.”

Geen verdere besonderhede is beskikbaar nie. Die polisie stel ondersoek in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Barbaars ·

Pleks van gaan net kliniek toe vir ‘n 3 maande spuit, liewe aarde, jy is niks beter as enige ander moordenaar nie, ek het nogal gedink ‘n skoolkind kan te bang wees om te se sy het ‘n glips, maar magtig daar is nou soveel organisasies wat anoniem help en ek weet hul hou die Ma se inligting anoniem, hul baklei daarvoor, gee jou kind vir iemand wat nie ‘n kind kan he, maar wel baie graag wil he en goed sal versorg. Jy pleeg MOORD as jy jou kind in ‘n meer of swart sak damp, maak nie saak waar nie. Sit eerder jou kind voor iemand se deur, lui die klokkie en hol weg.

Skok ·

Wrede gemors, geen respek vir lewe nie. Wat n walglike ding doen so iets?

Petro ·

Ek kan nie meer hierdie wreedheid teenoor weerlose kinders hanteer nie.
Dit breek n mens se hart…?

Pastoor ·

Die wat vuil is sal nog vuiler word. Die wat heilig is nog heiliger. Die werke van hulle vader sal hulle doen. Deur te roof en te moor. Hyt gekom dat Ons kan lewe
Hyt nie eens n naam nie so wreed sies

broos ·

daai moet ‘n baie ou argief foto wees want die Florida meer lyk glad nie meer so nie……die water is nou net so vuil soos daai sogenaamde verskoning van ‘n ma se hart :(

brenda ·

Dit sê wel; ARGIEF foto; ja beslis is dit oud; alles verval; nes die mense se moraal en sedes en wetlose gemors!! Mag die Skepper ons genadig wees…..of dalk huil die Skepper oor wat hy tot stand gebring het? Mense vernietig.

Geskok ·

Nie eers ‘n gooi haar pasgebore honde baba’s so weg nie! Sies! Ek glo hul sal die “ma” (as jy haar dit kan noem) op spoor.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.