Baba in veld gevind

Argieffoto

Argieffoto

‘n Pasgebore baba is Sondagoggend in ‘n plastieksak in ‘n oop veld in Sophiatown, Johannesburg gevind.

Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, sê die babaseuntjie is omstreeks 7:00 Sondagoggend gevind.

Hy sê paramedici is na die toneel ontbied en het die seuntjie behandel.

Botha sê die seuntjie is in ‘n gesonde toestand gevind en is na ‘n nabygeleë hospitaal geneem vir verdere behandeling.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Nina ·

Sleg verskoning vir ‘n ma! Dis nog bitter koud so vroeg in die oggend. Hoe leef jy met jouself? Daar is plekke om daai babatjie te gaan los!

Martie ·

Straf sal sy gestraf word, jy mag nie aan God se skepping skade doen nie veral nie Sy kindertjies nie. Sy het geweet hoe om die baba te maak maar kan dit nie hou nie. Sy moet in ‘n yskas gesit word en voel hoe voel dit om in die koue verwerp te word.

Ina Botha ·

Goeie naand, Ek voel so n ma moet swaar gestraf word, sy het geweet hoe om die baba te verwek, nou weet sy nie wat om met hom te maak nie. Asb slaan haar met harde houe sy verdien dit

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.