Baba se lykie in veld gekry

baba1ʼn Pasgebore baba se lykie is in ʼn veld in Vanderbijlpark gevind.

Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare911, sê die baba is naby Eugene Maraisstraat gevind. Die baba is op die toneel dood verklaar. Die polisie ondersoek die saak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Jasper ·

Hoe beskryf mens so n daad sonder om, seksisties, rassisties, homofobies, vieslik,kru, kras, vuil of haatdraend te wees ?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.