Babalykie in Delft opgespoor

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Pasgebore baba se liggaam is in ʼn plastieksak in Delft in die Wes-Kaap opgespoor.

“Die polisie is Dinsdag na Mingerhoutstraat in Delft ontbied nadat die baba se liggaam gevind is,” het kol. Tembinkosi Kinana, woordvoerder van die polisie in die Wes-Kaap, gesê. “Die pasgebore baba is in ʼn groen plastieksak toegedraai. ʼn Nadoodse ondersoek sal gedoen word om te bepaal.”

Die polisie ondersoek ʼn saak van verberging van geboorte.

‘n 29-jarige vrou het Woensdag in ‘n hof in Mpumalanga verskyn nadat sy haar pasgebore babatjie glo in ‘n puttoilet versteek het. Klik hier om meer te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Joe64 ·

Vinnige taal les – opgespoor, item was weg en soektog geloots, gekry soos “op iets afkom”, nie gesoek nie, toe ondek mense hierdie tragiese fonds.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.