Beeld van ‘kaal Zuma’ opgerig; vernietig

Foto: Twitter

Foto: Twitter

ʼn Bronsbeeld, wat soos pres. Jacob Zuma lyk, is oor die naweek op Leeukop in Kaapstad aangebring, maar kort daarna vernietig.

Die beeld, getiteld The Swordsman of the Nation, is op die gewilde toeristebestemming aangebring met die inskripsie: “As ʼn krimineel soos dié ʼn standbeeld kan kry, kan ek ook. JZ.” Dit is onduidelik na wie die woord “krimineel” verwys.

Die beeld, wat ʼn kort, vet en naakte karakter uitbeeld, het ʼn seksspeelding in die hand gehad. Die beeld is teen die einde van die naweek in die helfte gesny. Twitter het intussen gegons oor die beeld, met niemand weet wie dit gemaak of vernietig het nie.

City Press

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Peet Schabort ·

Ek lees “If a criminal like Rhodes can get a statue . . . . ” dan is dit mos duidelik na wie die woord “krimineel” verwys. Hier is halwe verslaggewing gedoen ? Moet tog sê dat dit ‘n ‘opkomende’ kunstenaar is.

Sim ·

Ek het nou lekker gelag. Hy lyk soos die tokolosie met n rubber swaard.

Eliza-beth ·

Lyk nie vir my baie na Stortkop nie – is dit nie dalk ‘n Tokkelossie nie ; D?

Heinrich ·

Ezekiel 14:6 AMP

Therefore say to the house of Israel, Thus says the Lord God: Repent and turn away from your idols, and turn away your faces from all your abominations.

Lord i pray for our people that You will forgive us of our sin against You of all the idols in our land new and of old. Please come and heal our land and set us free from this evil that we brought over us and our children, I ask in Jesus name. Please forgive us Amen

Heinrich ·

Ezekiel 14:6 AMP

Therefore say to the house of Israel, Thus says the Lord God: Repent and turn away from your idols, and turn away your faces from all your abominations.

Abba Father i pray for our people that You will forgive us for our sin against You in our land. Please set us free of the evil we brought over ourselves and our children because of the idols new and of old. Please set us free from that that we have caused. I as and pray in Jesus name alone, Amen. Please heal our land and all Glory to You and You alone. Please have mercy over us.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.