Bejaarde boer in KZN doodgeskiet

Argieffoto

Argieffoto

ʼn 69-jarige boer is Maandag op sy plaas in Estcourt in KwaZulu-Natal doodgeskiet, het die polisie gesê.

Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê die aanvallers het met die boer se voertuig gevlug.

“Die motief vir die moord is nog nie bekend nie en niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die voorval nie.”

Die polisie ondersoek ʼn saak van moord en roof. Geen verdere besonderhede is onmiddellik bekend gemaak nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

annatjie ·

Wat die ouens wat die boere so uitmoor nie weet nie is dat ons in Suid Afrika gaan sterf van honger indien daar nie boere is wat die nodige aanplantings kan doen nie. Te dom om te besef hulle sny hulle eie kele af.

Max berg ·

Gaan kyk wat het Mao en sy manne met die boere in China gedoen. Presies wat tans hier gebeur .

Gedoriewaar ·

“Die motief vir die moord is nog nie bekend nie…” . Ek gaan ‘n hartaanval kry van nie-verbaas wees nie. Rêrig? !!! My hart en gebede gaan uit na hierdie Oom se naastes.

boer ·

Die motief was om te moor, hello!!!!!!!!!!!
Sommer so vroeg in die jaar,begin die moorde al weer op ons volk

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.