Bejaarde boer sterf tydens Ellisras-plaasaanval

Argieffoto: SAPD

Argieffoto: SAPD

JJ (Poem) Lamprecht (89) is Saterdagaand dood toe hy en sy vrou op hul plaas, ongeveer 30 km buite Ellisras in Limpopo, aangeval is.

Lamprecht, wat bekend gestaan het as Oom Poem, en sy vrou was by die huis toe drie persone omstreeks 21:30 aan die deur geklop het. “Hy het die deur oopgemaak en die aanvallers het ingekom en hom en sy vrou vasgebind,” het kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, aan Maroela Media gesê. “Die aanvallers het geld geëis en met ʼn onbekende bedrag kontant en ʼn vuurwapen gevlug.”

Otto sê die egpaar is albei aangerand, dit is nog nie duidelik watter wapen gebruik is nie. Poem is op die toneel oorlede.

“Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie,” het Otto bygevoeg.

Toe die familie nie vanoggend die egpaar in die hande kon kry nie, het hulle onraad vermoed en ander familielede in kennis gestel. Lede van die gemeenskap het hulle vanoggend omstreeks 11:00 in die huis gevind.

Die plaas is tussen Ellisras en Thabazimbi geleë.

Otto het gesê die ondersoek duur voort. Meer inligting sal volg sodra dit beskikbaar gemaak word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

41 Kommentare

Hendrik ·

ai!! moet ek nou op hierdie rustige Sondag hartkloppings kry. Daar is mos n universiteit wat fondse stig vir krimmenele. Wag wag, netnou moet ek ongevalle toe vir n hartaandoening
ONS MOET BID EN BID VIR REDDING.

Vic ·

Nee – die vraag is nie “hoekom oumense” nie. Na 400 jaar weet ons hoekom oumense. Die vraag is wanneer sal ons mense leer.

annoniem ·

HOEKOM maak mense nog deure oop half tien in die aand,
Ek stem saam – dit is wreed en net ou, weerlose mense word geteiken, maar ons sal na ons self moet begin kyk en waaksaam wees.
Sterkte en krag vir die familie, en die tannie in die hospitaal.

Grassie ·

Die meeste aanvallers, veral plaasaanvallers, is ‘n spul lafaards – hiënas. Daar is die afgelope klompie dae ‘n hele paar aanvalle gewees, wrede aanvalle waarin mense gedood en ernstig beseer is. Die jongste van die slagoffers was ‘n 65-jarige dame. Daar word oor die algemeen baie min eiendom gesteel. Die meeste oumense het hulle nie teëgesit nie, maar is nogtans sleg verrinneweer. Nou wil die regering ons wysmaak dat die motief maar net roof was. Maar die wiel sal nog draai.

hen ·

n 89 jarige wat sy hele lewe op geoffer het om SA op te bou word summier van sy lewe beroof deur lafhartige monster gemors wie moet ons daarvoor bedank? De Klerk en sy oorsese trawante is di skuldiges watSA op’n skinkbord weg gegee het jammer ma is di waarheid van 1994!!!

JdT ·

HUL SE ALTYD DIE LAFAARDS RESPEKTEER JOU AS JY HUL TAAL PRAAT. PUNT. Oom Poen kon hul TAAL beer PRAAT as wat hul verstand het. Nou ons slapgat president wens ek kon dit nog kleiner skryf is plaas aanvalle niks nie. Ek reeds besig met Sanna Hill. Dit moet by die buite land uitkom.

Jan ·

Baie sterkte aan die familie van oom Poem en tant Kotie . Ek wens nie eens my vyande toe wat daardie 2 lieflike oumensies gisteraand moes deurmaak nie !! Ons regering is stadig maar seker besig om ons ou mensies af te maai in ‘n poging om grond in te win …..maar ons boere word nie so maklik gebreek nie !!

cobie van Tonder ·

Oom Poem was al oud en gedaan,hy kon geen weerstand bied nie,hoekom hom mishandel as hulle dan nou vlg.die media net wou roof. Dis n groot leuen,hulle wou moor……n weerlose ou man. Maar aan sy Siel kon hulle nie raak nie,dis ons troos. Sterkte aan familie,ons gaan oom Poem mis

Annerine ·

Daar is ook vandag n boervrou op n plaas so 15km buite ventersdorp dood in n plaas aanval dansy boere se samewerking plaaswag en buurtwag is al drie verdagtes gevang vandag. Het jul dalk meer nuus oor die tragedie?

Esmay ·

Al hierdie moorde op plase wat ook deesdae verskuif het na die stede word goed vooraf beplan. Daar is n doel agter al die moorde. ………!!!!!!

Pastoor ·

Ons wortelstryd is nie teen vlees en bloed nie maar die teen die onreine geeste en magte in die lug. Ons besraf sy onheilge werke in Jesusvse naam. Dat die skuldiges spoedig gevang sal word. Dat hulle swaar gesraf sal word

Grassie ·

Pastoor – Dit is lafaards van vlees en bloed wat weerlose witmense aanval en vermoor en beseer, nie bose geeste in die lug nie. ‘n Mens moet jou Skepper om hulp vra, maar as ‘n mens dan gaan sit en niks doen nie gaan Hy jou nie help nie. Hy hou nie eintlik van luiaards nie. As ‘n mens bid, vra dan vir verstand en insig sodat jy die regte beplanning kan doen om jouself te beveilig, en Sy verdere hulp waar jou eie vermoëns te kort skiet.

Elisabeth Teir ·

Wat abnormaal is dat juis mens nie in vrede op jou eie grond kan bly nie . Hulle het die reg om op ‘n plaas te woon as dit hulle keuse was en is.

Buitestander ·

Die is nie net gewone kemenele nie maar voer ‘n koue oorlog en is daarop uit om te dood te maak.
Daar sal seker aangevoer word dat die moordenaars nie regverdig deur die boer behandel is nie as hulle gearestree word.
Ons innige meelewing met die mense.

Gerda ·

Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. EFFESIËRS 6:11, 12

hen ·

Stem 110 persent saam u ma ons kan ni net stil sit en kyk hoe ons ou mense uitgemoor word ni.Di Woord sonder di Daad is nutteloos so daar sal daadwerklik moet opgetree word met God aan ons nietige mense se kant amen

Madeleine Human ·

Ek is direkte familie, en wil net n paar regstellings doen! Die mense wat vi Oupa geken het sal weet jy buig nie sy wil nie daarvoor was hy te sterk, Oupa het nie die deur oop gemaak nie, Ouma Kotie het na die aanvallers hul voor gedoen het as n ander klein seun!! Het heletyd met hul in afrikaans gepraat, en Oupa hul is deur Sy dogter Monica Human gevind en nie deur die gemeenskap nie!!! En moet asb nie as jy nie self die bootjie geroei het n mening probeer lig van waar was die kinders ens nie, hy was verknog aan sy plase en sou nooit op n ander plek gelewe het nie!! Ek weet Ma Monica was gedurig deur daar, as Oupa olik was het sy oor geslaap, sy was altyd daar net n hanetree weg van hul af!!! Respekteer die familie asb!!

Johan Bronkhorst ·

Madeleine, my innige simpatie met jou en familie van Oom Poem. Hy was ‘n Groot Man! Was bevoorreg om saam met hom te jag in Botswana. Julle is in my gebede in hierdie hartseer tyd. Baie sterkte.

Sue ·

Dit is onwerklik hartseer!!
Kan Maroela media deur hul argiewe van 2016 kyk en sommetjies maak vir hoeveel plaasaanvalle julle hierdie jaar oor berig het…dan sal ons die werklikheid in die oog staar…en dalkies probeer opstaan en optrek na die Uniegebou en onse stem dik maak…want tans een-een fluister ons net en die skuldiges lag…

Valie ·

Mense, wanneer gaan ons die naïewiteit laat staan, as iemand onverwags om 21:30 aan jou deur klop en vreemde tale/aksente het maak jy nie die deur oop voor die bure gekontak is nie, en ook nie sonder ‘n wapen in minstens twee persone se hande nie. Let fyn op as u weer in landelike omgewings rondry, bitter selde is daar meer as een van hulle wat aanstap langs die pad, groepe van twee en meer moet te alle tye met agerdog bejeën word, Ons is in ‘n situasie waar elke persoon wat ander tale praat as verdag hanteer moet word, selfs al ken ons hom jare al…

Valie ·

Esmay, ons moet ons ouer garde te alle tye inlig en waarsku, onthou hulle kom uit ‘n tyd in die vyftigs en sestigs waartydens wet en orde streng gehandhaaf was. Hulle was ook nie deel van ons generasie wat bosoorlog gevoer het nie. Hulle sien net die goeie in elke persoon raak…. Dit is dodelik vir hulle.

Helene ·

Dis duidelik dat die wreedaards geen insig het wat betref God nie. Die Heilige Gees kan nie plek kry in die donker nie. Sulke mense leef Godloos. Meeste mense wat sulke dade pleeg is sonder geestelike insig. God se Gees moet kontak maak met jou gees.

CHRISTA ·

Ek weet nie hoekom hierdie plaasmoorde almal so verbaas nie! Winnie Mandela en Peter Mokaba het jarre gelede met hulle aanhangers deur die strate geloop en geskree: KILL THE BOER, KILL THE FARMER! ONE SETTLER ONE BULLET! Daar is nooit iets daaromtrent gesê of gedoen nie!!! Hulle volgelinge voer nou net hulle opdragte uit!!!

Piet ·

Chista nou noem jy weer ‘n onpopulere ding. Almal was mos destyds in n staat van euforia oor die kommunis Nelson Mandela wat almal “bevry” het. Wat mens nie moet vergeet nie is dat stadions en strate is na rassis Peter Mokgaba vernoem tydens niemand ander nie as Mandela se bewind. Soos jy dus se, waarom is mense nou verbaas?

Malie Botes ·

Ek is ook so 10 jaar trg aan geval op n plaas……is nou besig om n deel van my pa se grond. Op Ellisras te koop…..bang is ek ja…..maar glo die Vader sal sy wakende hand oor my hou……..ek is Baie Meer paraat..maar ons probleem le by ons regarding en die dood straf moet weer trug gebring word…..want jy is nerens Meer veilig in SA nie

Francois le Cochon ·

Ek bly in ‘n eie titel kompleks in die stad, NOOIT, maar NOOIT, maak ons die voordeur oop as iemand klop of die klokkie lui. Nie in die dag, of die nag nie. In ons vriendekring bel ons mekaar as ons by die ander se huis kom kuier.

Ria ·

Die duiwel is los hier in ons land. Almal vra hoekom ou mense…..!!!! Dis liefde volle mensies wat hulle self nie kan verdedig nie…….dis hoekom vmdie genadelose lafhards dit doen. Suid Afrikaners kom ons staan saam en BID vir ons land…….AMEN

Toffie ·

Ja, ons kan net bid. Daar is absoluut NIKS wat ons anders kan doen nie – hulle is ‘n oormag; seker nou al 1000 swartes teen 1 blanke? en ja, hulle kom in ‘pakke’, net soos wildehonde en hiënas. ELKE dag word daar ‘n boer(e) en sy gesin vermoor; daar word baie meer vermoor waarvan ons nie eens weet nie. Hulle is BANG vir ons. Kyk maar, hulle kom nie 1 @ 1 nie want hulle is papbroeke. En jammer, daar gaan NIKS aangedoen word nie. Niks.

Johan ·

Ek het voor oom Poem grootgeword.Saam met sy kinders skoolgegaan.Hy was `n tawwe oom, maar die ouderdom het hom ingehaal.As hy jonger was kan ek julle waarborg sou hulle sleg tweede gekom het.Baie jammer vir sy familie.Mag hy in vrede rus.

Jean ·

En ek hoor niks van Zuma of die Kommisaris van polisie nie, ek hoor niks van die buiteland wat die moord op boere net stilswyend aanvaar maar hulle steun aan vandale wat kampusse afbrand gee nie .. skokkend dat dit die waardes in SA is wat ook aan die buiteland uitgedra word. RIV oom, dit is verskriklik dat julle aangerand en doodgemaak moet word vir politieke gewin. Sterkte tannie! Altyd sagte teikens wat die LAFAARDS aanval. My innige simpatie aan sy familie en vriende met die groot verlies.

Theuns ·

Ek hoor nou nog die ANC slagkreet ” Val die swakkes skaamteloos aan en vlug skaamteloos vir die sterkes. In ons omgewing leer die “Buitelanders” om Afrikaans te praat want dit is nog ‘n wapen om werk en toegang tot ‘n plaas te kry!! My innige simpatie met Oom Poem en sy Familie! God seen julle!

Coenraad1 ·

Eendrag maak Mag: Ai Here ons het U hulp so nodig, Ek weet ons burgers het n ander pad gekies. Maar Here dink tog aan die wat nog in U vertrou. Amen

Hugo ·

Ken nie oom Poen nie, maar met elke berig van nog oumensies wat deur die hand van die vyand val voel dit soos ‘n panga deur my hart. Bid? Ja ons kan bid en ons moet bid, maar bid sonder aksie is ‘n dialoog met jouself. Die tyd kom nader waar ons voet moet neer sit. Soos ek kan aflei deur van die kommentaar was oom Poen slegs ‘n bydrae tot die samelewing hoeveel meer bydrae gaan van ons af weg geneem word? hoeveel kennis is ons nie besig om te verloor nie? hoeveel van ons ons kultuur en tradisies is besig om te kwyn? nee mense, tyd om hand op bors te sit, te kniel en op te kyk en dan opstaan en vorentoe beweeg. diegene wat steeds in die reenboog droom glo het nog nie hulle Oom Poen verloor nie. Sterkte aan die familie – aan al die families wat hul spreekwoordelike Oom Poen verloor het. #trekjouvelliesaan #staanop #gatvol

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.