Bejaarde in plaasaanval met skêr in oog gesteek

Argieffoto: Reint Dykema

Argieffoto: Reint Dykema

ʼn 73-jarige man is Sondagoggend met ʼn skêr in sy oog en rug gesteek toe hy en sy vrou deur aanvallers op hul plaas in Noordwes oorrompel is.

Sers. Kealeboga Molale, woordvoerder van die polisie, het gesê twee verdagtes het deur ʼn venster toegang gekry tot die plaashuis op die plaas Friedslard in Ganyesa. Johannes Haasbroek en sy vrou het albei geslaap toe hulle deur die aanvallers oorrompel is.

“[Haasbroek] is met ʼn skêr in die oog en rug gesteek. Die twee verdagtes het ʼn pistool en twee selfone gesteel voordat hulle op die vlug geslaan het,” het Molale gesê.

Die polisie het die verdagtes se spoor gevolg tot by ʼn veepos in Cassel, waar hulle die verdagtes aangekeer het. Die mans is onderskeidelik 27 en 28 jaar oud.

Volgens Molale het Haasbroek mediese hulp geweier en gesê hy sal sy dokter besoek. Dit is nie in hierdie stadium duidelik of hy gehospitaliseer is nie.

Die verdagtes sal Maandag in die Ganyesa-landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Capt. (Retired) Paulus Antonio ·

Another senseless attack on two innocent elderly people. This, needs to stop and to be urgently addressed by Government at all three spheres and, the nation as a whole. They are without a doubt the nation’s “food basket” . We the nation need each and everyone of them. No need to harbor any generational hatred or malice but let us find a joint solution to all our problems as South Africans and, allow each one to live a happy life as South Africans black and white.

scalla ·

Klomp lafaards, altyd meer as een en gaan na sagte teikens, hoop hul boet vir hul dade

Dave ·

Dit neig om te klink asof Johannes Haasbroek se beserings nie so erg is as wat die grillerige berig dit laat klink. Ek hoop daar is nie skade aan sy oog maar as hy onmiddelike hulp geweier het, klink dit positief. Terloops Maroela, waarom het die media die vieslike gewoonte om na mense op bloot hul vanne te verwys?

Ina Goss ·

Ek stem saam wat het van: Mnr/Mev/Mej geword? Ek gril elkers as ek hoor of lees dat ‘n persoon slegs op sy van genoem word!!! Dis so verkleinerend!

Dave ·

Ek is nie een vir formaliteite Ina en sou dus naam en van verkies.

Capt. (Retired) Paulus Antonio ·

Another horrific and senseless attack on the elderly who happen to belonging to our farming community.This needs to be seriously addressed by all level of gorvernment and South Africans, on an urgent basis.

Winston ·

Weereens lafhartige barbaarse misdaad waar n boer die teiken is.

Capt. (Retired) Paulus Antonio ·

Thank you everybody, I rather stay out of the “affairs” of SA, since some of my the people just want to promote tension. Good bye forever.

Janina ·

Dit is verskriklik! Wie steek iemand in die oog met `n skêr?

Dis absoluut barbaars.

nick ·

Hi Capt. don,t run away. Your input is valuable and reassuring. Last night Church sermon on TV was about the Christian’s in RSA, 70%. Yes correct statistic’s show 70% of South Africans is Christians. Lets raise our voices. God will comfort us and restore or faith in humanity if we stand together and ask Him to.

Leonora Taljaard ·

Mense dink vir een oomblik wat kom maak vreemde mense op n plaas. Geld, wapens miskien n motor en dan die belangrikste nog n naam of 2 op die plaasmoordlys. Niemand dink as daar n boer vermoor word hoeveel van sy werkers sit sonder heenkome en n salaris nie. Ons is net nog van die gelukkiges wat leef om te kan boer. Maar glo my sekerlik ook lankal gemerk met n rooipen, want ons bly moes op n plaas. As boere aangeval word, is daar meestal moord, verkragting en marteling. Oorleef jy is jy bitter gelukkig.

Captain (Retired) Paulus N Antonio ·

Thank you, Nick, for the invitation. I am back with a bang solely to promote humanity, joy,love, long suffering and tolerance among all who live in South Africa, our beloved country and even stretched a hand of “fellowship” to the many cowards out there who are making irresponsible statements without considering the 54 m people that South Africa, consists of. I have however when push come to shaff and this, is not a threat to anybody in the process but to through the lawbook at those who are promoting r…c…l violence and faning racial intolerance. Sad to say but those so-called “cowards” are clever enough to erase there uncalled and racially offensive statement before one could be in a position taking lawful action against them. But I have been very well trained by the South African Police Services even to outwit them as well which will be the case from now on.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.