Bejaarde op Dundee-plaas aangeval

plaasaanvalle

Argieffoto: SAPD

ʼn 85-jarige man is Donderdagmiddag op ʼn plaas in die Dundee-omgewing aangeval.

Kapt. Nqobile Gwala, provinsiale polisiewoordvoerder vir KwaZulu-Natal, het Vrydag aan Maroela Media gesê die man het omstreeks 17:20 by die plaas aangekom en sy voertuig in die skuur parkeer.

“Hy het by die skuur se deur uitgekom, waarna twee gewapende mans hom oorval het. Hy het om hulp geroep. Die verdagtes het skote afgevuur en van die toneel gevlug,” het Gwala gesê.

Die man is nie tydens die voorval beseer nie.

Die Dundee-polisie ondersoek ʼn saak van poging tot moord. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

Die motief vir die aanval is nog nie bekend nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

19 Kommentare

Clem ·

Watter ander motief is daar anders as moord as mens die feite kyk

Pop ·

Ai my Oom, daai was n waarskuwing. Hulle wil he jy moet weg van die grond. Neem dit ter harte. Jy leef nog, volgende keer is jy dood.

Woedend! ·

So wat is die plaasaanvaltelling tot dusver na die optogte? Dit is asof aanvalle verskerp word om ‘n punt te probeer bewys. Skreiend ten hemele! en die paddas kook verder.

DNA ·

Skande dit is altyd 2 en meer aanvallers wat toeslaan wanneer aanvalle/misdaad gepleeg word
Kom ons kyk of alleen kan werk,

Liezl ·

As jy kyk na 76 mense wat tydens plaasaanvalle vermoor is tot dusver, dan kyk ons na 76 gewelddadiges wat rondloop wat fisies iemand doodgemaak het. Hulle ken minstens 2 of 3 wat saam met hulle een of ander daad sal doen. 76 x 3…228 …dit is kommerwekkend. Hul is n man vir n vrou, n pa vir 2 of meer kinders, n broer vir iemand. Die kringloop gaan aanhou as hulle nie hulp kry of iets met hulle gaan gebeur nie. Die getalle vir misdadigers gaan toeneem as daar nie aksie is om iets aan hulle te doen nie. Ek weet nie, dis moeilikheid, ek slaan my oë op

Swartluiperd ·

Jammer om te hoor van omie sterkte my maat. Ek het gister n video op facebook gesien van Zuma en was geskok met sy woorde wat HY sterk uitgesing het. ONS GAAN DIE WITTES MET MASJIENGEWRE SKIET EN HULLE VERJAAG. Ens. In hulle swarttaal en gedink wittes verstaan nie wat hy sing nie. Nou wil ek vra wat gaan Solidariteit en Afriforum daaromtrent doen of is dit net ek wat dit gesien het, hy is met sterkste besig om opstook en veraad te pleeg met sy uitlatings. Ek is ook by my tagtig, moet ons oumense maar uitspring onsself verdedig die jongermense gryp en hulle wys hoe om die leier van Suid Afrika en sy volgelinge tot orde te dwing en hierdie nonsens te stop. Ek vra maar net en M.M plaas my kommentaar.

PJC ·

Stem saam met “Woedend”. Dit lyk asof hierdie ouens ń punt wil bewys met die toename in plaasaanvalle. Mens sal doodeenvoudig hulle sukuriteit drasries moet opskerp op plase. Dit wil ook voorkom of mense op dorpe al meer geteiken word.

Wilma ·

Wa is die polisie nou wie op swart maandag mense vervolg het. Sit seker en slaap in aanklag kantoor

Anoniem ·

Die Ficksburg vangstrategie moet gebruik word om die skuldiges aan die pen te laat ry – dit is hoekom die lafaards gevlug het !

Ek ·

Daar sal ook weercniks van kom nie. Brandmerk elke plaasaanvaller met ‘ n groot merk oor sy gesig sodat hy veraltyd gwken kan word. Moet hulle nie eers trok toe stuur nie want daar broei net meer en erger di ge uit. Skend hulle gesigte sodat almal hulle ewig kan onthou.

Lollie ·

Motief vir aanval is nog nie bekend nie?! Hoe dom! Ons weet almal wat die motief is!

rafel ·

Hoeveel aanvalle al sedert Maandag? Toemaar, die paddas spring uit die pot maar gaan terugveg……of hoe.

Elvira Bothma ·

EN so sal dit net eenvoudig aangaan t otdat al die Boere vermoor is. Dan praat hulle van berou toon in sekere gevalle. My voet.!!!!

Leahim ·

Dit is nou n free for all die klomp het gesien die polisie gaan niks doen nie .boere bewapen jouself en verdedig jouself

christa ·

Dis vreeslik ek se nog hulle wil al ons WIT BOERE DOOD MAAK EN SO DOM DAN HET HUL GEEN WERK KOS OF BLY PLEK NIE EN GROND GAAN STAAT TOE EN OU ZUMTA DEEL NET UIT RAA K ASSSBLIEF NET ONTSLAE VAN DIE GEMORS KYK HOE MAL IS OU ROBERT V ZIM MAAR HY SIT NOG NIKS IN DIE LAND OOR SLUIT DIE VERDOMDE GOED OP

Elsa ·

Mense, julle moet begin wakker word. Dit is nie Meer veilig op plase, veral nie vir bejaardes. Julle kan nie Meer jul werkers vertrou. Julle moet anders begin dink en beplan. Julle werfhuis moet omhein word. Julle moet bewegings ligte kry, en meeste van alles moenie uitgaan as daar geluide is nie. Rowers lok julle uit Jul veilige huis waar julle aangeval word. Hou op om te dink julle is sekuriteits wagte, julle is boere. Die rowers dink anders as julle. Hou op om dit maklik te maak vir hulle om julle te teiken en uit te wis. Gaan Kyk na jou plaasopset met die oë van n skurk met niks om te verloor, met geen gewete, met geen morele waardes – dan gaan doen jy iets om jul veiligheid op te skerp.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.