Bejaarde vrou op plaas verkrag

Argieffoto

ʼn 70-jarige vrou is op ʼn plaas naby Redelinghuys in die Wes-Kaap verkrag.

Die voorval het omstreeks 19:30 Vrydag plaasgevind, het kapt. FC van Wyk, woordvoerder van die polisie, gesê.

Volgens Van Wyk is ʼn 28-jarige verdagte intussen deur die polisie in hegtenis geneem op aanklag van huisroof en verkragting.

Die verdagte sal Dinsdag in die Piketberg-landdroshof verskyn.

Geen verdere besonderhede oor die voorval is bekend gemaak nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

22 Kommentare

Johan ·

Miskien het dit tyd geword dat ons menseregte tussen hakies plaas en die doodstraf terugbring.

Helena. ·

Daar is nie n straf vir die soort ding nie..enigiets is te lig. Dood straf te lig..kastrasie? Nee tegnologie gaan beslis met iets op kom. Die verkragter en moordenaar haal die lelik uit die beste mens uit..jy leer om te haat en te verag en en en.

Ria Maritz ·

Om te kastreer is ook seker gedeeltelike oplossing, maar as’n verkragter wil verkrag, gaan hy enigiets gebruik om die verfoeilike daad te doen.

Tanya ·

Kan nie glo nie. Ek dink die tyd het aan aan breek dat ons moet ons regte moet staan. Jy is n lafaard om n ou tannie te verkrag wat nie eers krag het on te keur nie . Wat is fout met julle

Paul ·

Hierdie verfoeilike land laat ‘n mens magteloos voel. Wanneer gaan daar werklike leiers opstaan met vaste beginsels en die vermoë het om tussen reg en verkeerd te onderskei.

Fonnie ·

Die sulkes moet gekruisig word by die ingange van die stede en dorpe dit is al wat die mensdom verstaan. Al hierdie slim stories wat deur die linkse Liberale mense en media verkondig word , is die leuns van die vader van die leuen(Satan).

Bywoner ·

Dalk moet boere nog mense op hul plase kry! Nog mense wat kan help om die plaas te beveilig. Die plaasaanvalle raak nou darm te erg! Te veel oumense woon alleen en is n maklike teiken. Help mense wat hul werk verloor het, of selfs pensioenarisse wat baie vaardighede het en graag sal help.

Marinda ·

Hierdie is verskriklik. Sterkte aan die dame.
Ek wil so baie lelike goed sê, maar hierdie persoon sal sy dag kry.

Boerboel ·

Stem saam Bywoner, Hulle kan as wagte optree en ook werk op die plaas, Daar is baie wit mense sonder werk. Die vraag is sal hulle op die plaas gaan werk vir n’klein salaris en het die boere die geld om hulle te betaal of te onderhou?

Bywoner ·

Wat van n tipe “kibutz”opset soos in Israel. In ruil vir jou arbeid bly jy gratis en kry kos Almal werk , indien jy nie wil werk nie, moet jy maar n ander heenkome soek. Dit werk in Israel. Boer kan self besluit wie is welkom, dis sy plaas.

Irene ·

Vieslik verkrag kinders en maak dood wat kan jy verkrag so groot gemaak geen opvoeding

willem Botha ·

Ek wens maroela media wil statistieke bysit ,hierdie gebeur elke dag maar ons vergeet ,ek wil hoor daar was n plaasaanval dit is die 40 ste een in die wes kaap vir hierdie jaar ek dink dit sal dit dringender maak om iets te doen al is dit n klasaksie teen die polisie of regering.

Coreen Erasmus ·

Die doodstraf moet terug gebring word. Nog n opsie bou n Maksi Tronk op Robben eiland vir moordenaars , verkragters en die wat ernstige misdade pleeg. Hulle moet daar aangehou word. Alle regte moet hul ontneem word. Gn toegang tot enige kommunikasie met die buite wereld gn besoeke maar soos absoluut niks moet hul toe gelaat word nie. Hoekom moet hierdie mense enige regte in elk geval he as hulle iemand anders dit nie gegun het nie!!!! Ons regstelsel is n grap om die minste te se. Die kriminele element het deesdae meer regte as die wat wets gehoorsaam is!!!????

Koos de Meyer. ·

Hiérdie gemors moet voëlvry verklaar word . ‘n oog vir ‘n oog en tand vir ‘n tand. Dis net lafaards en maniakke wat weerlose mense aanval. Sulke gemors maak mens woedend en niks word daaraan gedoen nie.

Lizelda ·

Het die EFF nie al baie gese hulle gaan ons vroue verkrag en kinders en mans doodmaak nie? Ek lees vanoggend v n pa en seun wat so erg aangerand is deur booswigte. Die seuntjie is maar 8 jaar oud.

Karolis ·

Beste herstelwense vir die dame in gesprek.
Baie geluk ook aan die betrokke beamptes vir die vinnige opvolgwerk en arrestasie.

Marina ·

Die volk moet terugkeer na die Here. Die Here alleen kan Sy volk red.

Anita ·

Ek bepleit so lank reeds ‘n Kabutz stelsel, ons het oor die 400 blanke plakkers kampe, skuif hulle na die wes Kaap, in die minder bevolkte deel (Het dit aan Kali Kriel ook voorgestel) hierdie mense gaan nooit weer werk kry nie hulle vel is teen hulle, maar hulle kan op plase in behuising geplaas word en ook deel word van beveiliging. Hoeveel b ywoners was daar gedurende die Anglo boere oorlog, dit is geen skande en die kinders kan ‘n goeie opvoeding kry. Meer en meer gaan weerlose plaas eienaars geteiken word. Redenlinghys is klein gemeenskap, maar mense kan dadelik die “Nuwe
gesigte en Vrot dwelm gebruikers” onder mekaar uitken. Boere neem hande met die
die ordentlike Khoisan bewoners en werkers, en kom saam . Ek wens hierdie dame alle
sterkte toe…………….en mag my wens vir die plasing van blanke plakkers gesinne aan die Weskus waar word.

Attie. ·

Sou ‘n blanke man ‘n swart vrou verkrag dan sal jy duisende oproeriges by die hof sien maar wanneer ‘n blanke die slagoffer is dan gebeur niks. Besluit ons om belasting te weerhou dan is ek alleen want die blanke kon nog nooit saamstaan nie.

Attie. ·

In die ou dae sou Ta geswaai het. Oor ‘n paar maande kry hy parool.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.