ʼn 70-jarige vrou is op ʼn plaas naby Redelinghuys in die Wes-Kaap verkrag.
Die voorval het omstreeks 19:30 Vrydag plaasgevind, het kapt. FC van Wyk, woordvoerder van die polisie, gesê.
Volgens Van Wyk is ʼn 28-jarige verdagte intussen deur die polisie in hegtenis geneem op aanklag van huisroof en verkragting.
Die verdagte sal Dinsdag in die Piketberg-landdroshof verskyn.
Geen verdere besonderhede oor die voorval is bekend gemaak nie.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
22 Kommentare
Miskien het dit tyd geword dat ons menseregte tussen hakies plaas en die doodstraf terugbring.
Nee nie doodstraf nie net kastrasie
Daar is nie n straf vir die soort ding nie..enigiets is te lig. Dood straf te lig..kastrasie? Nee tegnologie gaan beslis met iets op kom. Die verkragter en moordenaar haal die lelik uit die beste mens uit..jy leer om te haat en te verag en en en.
Om te kastreer is ook seker gedeeltelike oplossing, maar as’n verkragter wil verkrag, gaan hy enigiets gebruik om die verfoeilike daad te doen.
Kan nie glo nie. Ek dink die tyd het aan aan breek dat ons moet ons regte moet staan. Jy is n lafaard om n ou tannie te verkrag wat nie eers krag het on te keur nie . Wat is fout met julle