Bellville-man dood toe steierwerk ineenstort

Argieffoto (Foto: radiokerry.ie)

Argieffoto (Foto: radiokerry.ie)

ʼn Man is dood en ʼn tweede persoon beseer toe steierwerk in Bellville in die Wes-Kaap ineengestort het.

“Een persoon was reeds dood toe paramedici by die toneel opgedaag het,” het Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, gesê. “Die ander pasiënt het kritieke beserings opgedoen en is na ʼn nabygeleë hospitaal geneem.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.